Karin Oosthuizen
  • Female
  • Centurion, Gauteng
  • South Africa
Share

Karin Oosthuizen's Friends

  • Willie Botes
 

Karin Oosthuizen's Page

Latest Activity

jan jordaan liked Karin Oosthuizen's photo
Nov 10, 2013
jan jordaan commented on Karin Oosthuizen's photo
Thumbnail

3de

"goeie aksie foto vir my en die mooiste van die drie "
Nov 10, 2013
Pieter Steyn commented on Karin Oosthuizen's photo
Thumbnail

3de

"Baie mooi aksie gekry - mooi een"
Nov 10, 2013
Pieter Steyn commented on Karin Oosthuizen's photo
Thumbnail

2de

"soos uitgewys - mooi een"
Nov 10, 2013
Anita du Toit commented on Karin Oosthuizen's photo
Thumbnail

3de

"Die een is die beste weens die goeie fokus wat jy hier het, maar jy het die aksie mooi vasgevang Karen."
Nov 10, 2013
Anita du Toit commented on Karin Oosthuizen's photo
Thumbnail

2de

"Donald is doodreg, sorg dat die lig aan jou agterkant is, dan het jy meer detail in jou foto, nou vertoon dit oorbelig"
Nov 10, 2013
Anita du Toit commented on Karin Oosthuizen's photo
Thumbnail

1ste

"Karen hier leer ons vinnig van agtergrond wat eenvoudig moet wees. Hier kon jy gewag het dat die outjie net verby die gebou is, of jy moes meer regs gestaan het dan het jy mooi eenvoud gehad. Jy kan wel die agterkant krop sodat die spasie voor meer…"
Nov 10, 2013
Doretha Kock commented on Karin Oosthuizen's photo
Thumbnail

3de

"Die aksie is baie goed vasgevang en ek het hier by Fotoskool geleer om op te let na die agtergrond, alvorens ek 'n foto neem.  'n Gewoon goeie foto, kan 'n Wow foto word, met die regte agtergrond."
Nov 10, 2013
Donald Daniel Jacobs commented on Karin Oosthuizen's photo
Thumbnail

2de

"Net n wenk: kyk waar die son (lig) is . As jy n foto in die rigting van die lig neem kry jy n donker item en saam met die lig is dit baie keer oorbelig of het n plat voorkoms. Miskien praat ek uit my beurt, jammer"
Nov 10, 2013
Donald Daniel Jacobs commented on Karin Oosthuizen's photo
Thumbnail

3de

"mooi aksie foto. Foto hang taamlik na regs oor( kyk na straatlig en muur-regs) fokus mooi en so ook beligting. Die motor en gebou regs trek ook taamlik aandag weg van die skaatser... net my mening. Sal weer kom loer wat se die groot mense"
Nov 10, 2013
Vida van Schalkwyk liked Karin Oosthuizen's photo
Nov 10, 2013
Piet Nel commented on Karin Oosthuizen's photo
Thumbnail

3de

"Pragtig Karin"
Nov 10, 2013
Karin Oosthuizen posted photos
Nov 10, 2013
Piet Nel commented on Karin Oosthuizen's photo
Thumbnail

2de

"Goed gedoen pragtig Karen"
Nov 10, 2013
Piet Nel commented on Karin Oosthuizen's photo
Thumbnail

1ste

"Pragtige foto Karin"
Nov 10, 2013
Karin Oosthuizen updated their profile
Nov 10, 2013

Karin Oosthuizen's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (3 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 5:24pm on November 9, 2013, Pierre Hardinge said…

Welkom by Fotoskool Karin Mag daar vele "happy hots" wees...Asb voel vry om in te skakel by die MainRoom A.K.A Malhuis waar ons mekaar terg en siele uittrek ons baklei NOOIT en vertel NOOIT leuns en vertel ook NOOIT "vissermans" stories nie en onder anderre gesels ons oor foto's en kameras....

Canon Groete

Pierre en Madeleine

At 4:46pm on November 9, 2013, Anita du Toit said…

Welkom gesiggie, dis altyd lekker om met 'n persoon te kommunikeer en nie 'n poppie of dingetjie nie. Jy is welkom om met enige vrae ons te moker!! Skakel by die Main Room in, daar chat ons 'n hond uit 'n bos en ruil wenke uit vir die vale!! Geniet dit net hier Karin.

At 1:54am on October 24, 2013, Anita du Toit said…

Welkom by Fotoskool Karin, ons sien uit na jou foto's en gesiggie

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html