Koos de Wet
  • Male
  • Lindley Free State
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (30)
  • Photo Albums
  • Videos

Koos de Wet's Friends

  • Mark
  • Pine
  • Anita du Toit
  • Elna Geringer
  • Tersia Weitsz
 

Koos de Wet's Page

Latest Activity

Pine commented on Koos de Wet's photo
Thumbnail

Eensaam en alleen

"Pragtig Koos!!"
3 hours ago
Johan Ayres commented on Koos de Wet's photo
Thumbnail

Eensaam en alleen

"....... en nou het jy 'n uitstekende foto. Baie geluk met hierdie een."
3 hours ago
Tersia Weitsz commented on Koos de Wet's photo
Thumbnail

Eensaam en alleen

"Soos Hennie sê 'n foto om trots  op te wees Koos"
6 hours ago
Rika Schoeman commented on Koos de Wet's photo
Thumbnail

Eensaam en alleen

"Ek het nie die vorige foto gesien nie Koos, maar hierdie een is baie mooi."
6 hours ago
Christa Snyman commented on Koos de Wet's photo
Thumbnail

Eensaam en alleen

"Pragtige huiswerk, Koos."
6 hours ago
Hennie Cronjé commented on Koos de Wet's photo
Thumbnail

Eensaam en alleen

"Veel beter. Baie dankie vir jou moeite. Dis nou 'n foto om op trots te wees. Net 'n wenk: dis dikwels beter om wyer te skiet as wat jy dink nodig is en die foto dan op die rekenaar reg te sny. Dan nog iets: om die swart takke is 'n…"
8 hours ago
Elna Geringer commented on Koos de Wet's photo
Thumbnail

Eensaam en alleen

"Die foto is 100% beter as gister se plasing Koos, so leer ons al die regte dinge in fotografie en redigering doen"
9 hours ago
Koos de Wet commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Eers was daar Drie

"Baie mooi Tersia"
10 hours ago
Koos de Wet commented on Johannes's photo
Thumbnail

Honger Arend T

"Uitstekend. Is dit n jong Berghaan?"
10 hours ago
Koos de Wet commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Bontrugwewer Bou Nes

"Baie mooi Huey"
10 hours ago
Koos de Wet posted photos
10 hours ago
Tersia Weitsz commented on Koos de Wet's photo
Thumbnail

Eensaam en alleen

"As mens verby horison (wat jy sekerlik op jou foto reggemaak het) kyk, is dit pragtig. Ek wil verkyker vat en kyk wat se diere is daar ver, regs van die boom! WD Koos"
11 hours ago
Hennie Cronjé commented on Koos de Wet's photo
Thumbnail

Eensaam en alleen

"Eenvoud is die belangrikste eienskap van ‘n goeie foto. Dit is wat jy hier het en daarom is dit ‘n uitstekende foto. Dit is ook goed uitgevoer met skerp fokus, maar jy kon ‘n groter velddiepte gebruik het (hoër f-stop). Die…"
14 hours ago
Anita du Toit commented on Koos de Wet's photo
Thumbnail

Eensaam en alleen

"Baie mooi eenvoud en foto Koos!"
23 hours ago
Dine Potgieter commented on Koos de Wet's photo
Thumbnail

Eensaam en alleen

"Baie mooi foto van die bekende boom (ek hoop Etosha se paaie lyk nou beter). Die horison kan gelukkig maklik reggestel word."
yesterday
Koos de Wet commented on Pine's photo
Thumbnail

Jong Breekop Arend

"Baie mooi Pine."
yesterday

Koos de Wet's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 2:31pm on October 12, 2019, Anita du Toit said…

Hi Koos, ek het vir jou 'n Friend invite gestuur bo regs by die die INBOX kolom.

At 2:49pm on July 23, 2019, Tersia Weitsz said…

Baie welkom Koos hier in ons skool, glo en vertrou jy gaan dit net soos ons ander geniet.  Een geheim is gereelde deelname, foto plaas, na ander lede se fotos kyk en deur kommentaar te lewer, leer ons almal in die proses

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html