Koos de Wet
  • Male
  • Lindley Free State
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (42)
  • Photo Albums
  • Videos

Koos de Wet's Friends

  • Mark
  • Pine
  • Anita du Toit
  • Elna Geringer
  • Tersia Weitsz
 

Koos de Wet's Page

Latest Activity

Anita du Toit commented on Koos de Wet's photo
Thumbnail

Wattlebird

"Dit laat my dink aan 'n spreeu~spesie.. mooi gedoen Koos"
5 hours ago
Johan Ayres commented on Koos de Wet's photo
Thumbnail

Wattlebird

"Superskerp en kleurvol, pragtige foto."
5 hours ago
Hennie Cronjé commented on Koos de Wet's photo
Thumbnail

Wattlebird

"Dis merkwaardig - 120 voëls is besonder baie vir so 'n klein plekkie omring deur woestyn. Baie geluk met hierdie prestasie. Hierdie foto is pragtig en baie goed uitgevoer. Mooi skerp, goeie beligting, mooi kleure en 'n goeie…"
8 hours ago
Josef Steyn commented on Koos de Wet's photo
Thumbnail

Wattlebird

"Kleurvol!!"
9 hours ago
Heleen Moulder commented on Koos de Wet's photo
Thumbnail

Wattlebird

"Baie mooi so op die " Bottle brush "... so skerp."
11 hours ago
Pine commented on Koos de Wet's photo
Thumbnail

Wattlebird

"Koos ons sien uit na nog baie voël fotos van Aus."
12 hours ago
Pine commented on Koos de Wet's photo
Thumbnail

Wattlebird

"Baie Mooi foto Koos! Ek dink ook jou fokus punt was nie op die voël se oog nie maar wel op die lyf. Die wye velddiepte het jou gehelp om amper alles goed in fokus te hê."
12 hours ago
Tersia Weitsz commented on Koos de Wet's photo
Thumbnail

Wattlebird

"Koos ek stem met Mark saam, bottlebrush steel aandag, interessante detail van die voël"
14 hours ago
Mark commented on Koos de Wet's photo
Thumbnail

Wattlebird

"Koos, omdat hy verkeerd om sit het jy so bietjie skeprheid op sy oog en snawel gedeelte verloor, maar agterkant is mooi skerp,  en vere se deatil mooi sigbaar. Die mooi bottelbrush oorheers bietjie die foto."
14 hours ago
Koos de Wet commented on Johan Ayres's photo
16 hours ago
Koos de Wet commented on Mark's photo
Thumbnail

Net daardie boonste blaartjie kry

"Mooi Mark, dit lyk of sy neus by jou motorvenster was."
16 hours ago
Koos de Wet commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A4291

"Baie goed gedoen Jan."
16 hours ago
Koos de Wet commented on Johannes's photo
Thumbnail

Sien nog een

"Baie besonderse verwerking Johannes."
16 hours ago
Koos de Wet commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Tema Duinemol se spoor

"Mooi gedoen Anita, Jy moet die mol ook probeer kry."
16 hours ago
Koos de Wet commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Tropiese Plant met vignette, Mauritius; 8/12/2019 om 12:58

"Baie mooi Tina. Ek gebruik ook die P900 en leer baie by die fotoskool."
16 hours ago
Koos de Wet posted a photo

Wattlebird

Algemeen in Aus.Ek het so 120 verskillende voels in Aus. gefotografeer.
16 hours ago

Koos de Wet's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 2:31pm on October 12, 2019, Anita du Toit said…

Hi Koos, ek het vir jou 'n Friend invite gestuur bo regs by die die INBOX kolom.

At 2:49pm on July 23, 2019, Tersia Weitsz said…

Baie welkom Koos hier in ons skool, glo en vertrou jy gaan dit net soos ons ander geniet.  Een geheim is gereelde deelname, foto plaas, na ander lede se fotos kyk en deur kommentaar te lewer, leer ons almal in die proses

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html