Leandré
  • Female
  • Cape Town
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups (4)
  • Photos (2)
  • Photo Albums
  • Videos
 

Leandré's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Leandré's photo
Thumbnail

2 Oceans

"Leandré ek hou van die diagonale lyn en net mooi genoeg spasie links. Goed gedoen deur die glas en dankie vir Yoshi se inligting."
Dec 1
Josef Steyn commented on Leandré's photo
Thumbnail

2 Oceans

"Dankie vir die wys Leandre."
Dec 1
Gerrie Lambrechts commented on Leandré's photo
Thumbnail

2 Oceans

"Goed gekom so deur die glas."
Dec 1
Tersia Weitsz commented on Leandré's photo
Thumbnail

2 Oceans

"Leandre, deur venster van Akwarium nie altyd  maklik en onderwater ook nie.  Dankie vir die inligting. Ek stem saam met Pieter oor jou naam op die foto"
Dec 1
Willie Schoombee commented on Leandré's photo
Thumbnail

2 Oceans

"Leandré, eers baie welkom saam met ons by Fotoskool, ek vertrou dat jy dit gaan geniet en dat jy die pad saam met ons sal stap. Jou foto is goed vir ñ Akwarium foto wat nie maklik is om te neem nie. "
Dec 1
Pieter Steyn commented on Leandré's photo
Thumbnail

2 Oceans

"mooi een - jou naam trek baie aandag -  maak dit kleiner en plaas dit so onopsigtelik as moontlik."
Dec 1
Anita du Toit left a comment for Leandré
"Hi Leandre, ek sien jy soek inligting i.v.m. die groepfoto's. Dit is ongelukkig nie meer in werking nie, ons plaas nou die temafoto's regs op die voorblad net onder verjaarsdae is FORUM en daar word 2x 'n maand 'n tema geplaas.…"
Nov 30
Engela Johanna Magrietha Britz ( liked Leandré's photo
Nov 30
Leandré commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

IN DIE OOG

"Baie mooi sjoe Ou vollie is perfek"
Nov 30
Leandré commented on Igno van Niekerk's group Aksiefoto's
"en hoe comment mens op iemand se foto?"
Nov 30
Leandré commented on Igno van Niekerk's group Aksiefoto's
"kan mens meer as 1 foto plaas as mens reeds op n ander groep geplaas het of op jou eie blad geplaas het?"
Nov 30
Leandré commented on Igno van Niekerk's group Aksiefoto's
"Hallo julle ek is nuut op fotoskool. Is die grope aktief dit lyk maar stil?? waar laai mens jou fotos op ?"
Nov 30
Leandré commented on Igno van Niekerk's group Weeklikse temafoto's
"Hallo julle ek is ook nuut hier op fotoskool en sukkel nog bietjie met al die aspekte van hoe die blad werk. Waar sit mens die tema fotos ens. Die groepe lyk nie baie aktief nie?"
Nov 30
Leandré posted a photo

2 Oceans

Hierdie is Yoshi n loggerhead water skilpad was die aquarium gered het van n gewisse dood .Die foto is geneem met my slim foon ongelukkig nie my groot kamera by my gehad nie. sy word binnekort vrygelaat. julle kan haar gaan opsoek en meer lees oor…
Nov 30
Leandré commented on Leandré's photo
Thumbnail

VET PRET OP BLOU BERG SE STRAND

"Baie dankie vir julle almal se komentaar en opbouende kritiek ek waardeer dit. Ek neem graag aksie fotos van honde en my modelle is baie gewillig. Ek neem ook graag gesig fotos van honde veral my eie twee hulle hou baie van die kamera. Ek is maar…"
Nov 29
jan jordaan commented on Leandré's photo
Thumbnail

VET PRET OP BLOU BERG SE STRAND

"BAIE WELKOM, PUIK FOTO "
Nov 28

Leandré's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (4 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:46pm on November 30, 2017, Anita du Toit said…

Hi Leandre, ek sien jy soek inligting i.v.m. die groepfoto's. Dit is ongelukkig nie meer in werking nie, ons plaas nou die temafoto's regs op die voorblad net onder verjaarsdae is FORUM en daar word 2x 'n maand 'n tema geplaas. Vra maar enige tyd as iets nog onseker is vir jou.. ons help met graagte.

At 7:41am on November 27, 2017, Linda Erasmus said…

jy sal gou leer , plaas jou foto's gereeld en lewer ook kommentaar op foto's 

sien uit na jou foto's!

At 8:56pm on November 20, 2017, Linda Erasmus said…

baie welkom by Fotoskool!

At 8:46pm on November 20, 2017, Josef Steyn said…

Welkom by Fotoskool Leandre. Ons sien uit na jou foto's en ander bydraes.

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html