Leon
  • Male
  • Mosselbaai
  • South Africa
Share

Leon's Discussions

Naaldekokers in vlug

Started this discussion. Last reply by Leon Apr 28, 2016. 4 Replies

Sal graag wil hoor of daar nie 'n uitdaging kan wees om naaldekakers in vlug af te neem i.p.v waar hulle rustig op 'n tak of blaar sit of dit kan self as Tema wees.Dag maar net?Continue

Lens

Started this discussion. Last reply by Doretha Kock Nov 12, 2014. 1 Reply

Jippie Het so pas my Sigma 18-250mm lens ontvang en kan darem nou ook so "bietjie" verder zoem as die "kit" lens.Vir die prys dink was dit 'n goeie kopieContinue

Wye hoek lens

Started this discussion. Last reply by Gene Oct 11, 2014. 1 Reply

Wil 'n Tamron 10-24mm lens vir my Nikon D3200 aanskaf Vie die prys lyk dit 'n goeie opsie.Wil hoor of iemand al die lens gebruik en wat die ondervinding wasContinue

 

Leon's Page

Latest Activity

Gerrie Lambrechts commented on Leon's photo
Thumbnail

vallei in die whale trail roete

"Mooi 3hoeke en lyn wat die twee verdeel.  Besondere verskil in plantegroei teenoor mekaar.  Mooi foto."
May 10
Hennie Cronjé commented on Leon's photo
Thumbnail

vallei in die whale trail roete

"Ek het hierdie pragtige roete al 3X gestap, maar kan nie hierdie spesifieke toneel onthou nie. Dis egter 'n pragtige foto met 'n mooi sterk voorgrond (die plante links onder speel 'n positiewe rol), met die vallei wat jou oog ver na…"
May 10
Tersia Weitsz commented on Leon's photo
May 10
Herman Swanepoel commented on Leon's photo
May 9
Josef Steyn commented on Leon's photo
May 9
Magda vd Merwe commented on Leon's photo
May 9
Leon posted a photo
May 9
Gerrie Lambrechts commented on Leon's photo
Thumbnail

_DSC1296

"Goed om weer foto van jou te sien.  Pragtige skerp foto.  Druppel is spesiaal."
May 3
Theresa Botma liked Leon's photo
May 2
Leon posted a photo
May 2
Leon commented on Igno van Niekerk's group Makro Fotografie
"Klink goed,maar die "ring flashes" sal seker ok weesvir my gebruik.Ek het al gedink om so iets te kry??"
Mar 31
Leon commented on Igno van Niekerk's group Makro Fotografie
"Hannes Ja ek stem oom saam met jou.Vandat photoshop en sulje tipe programme bestaan kn enige iemand wat die tipe programme in dipte verstaan mos ook n "crappy" foto baie goed laat lyk.Ek is ook een van daai mense wat bitter min aan n foto…"
Mar 30
Leon posted a status
"Thanks almal"
Feb 5
jan jordaan commented on Leon's photo
Thumbnail

PC080049

"UITSTEKEND WD "
Dec 17, 2017
Philip Botha commented on Leon's photo
Thumbnail

PC080049

"Pragtig, ek hou hiervan."
Dec 16, 2017
Hennie Cronjé commented on Leon's photo
Thumbnail

PC080049

"Pragtig! 'n Mooi vlak velddiepte te midde van skerp fokus op plekke, en baie mooi kleure. Baie goed gedoen! Ek kan geen verskil van 'n DSLR kamera sien nie."
Dec 16, 2017

Leon's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 4:27pm on March 10, 2013, Leon said…

Dankie vir die kommetaar.Ek kan net hieruit leer.Glo die volgende sal beter wees.Die volgende moet ek met die nuwe kamera Nikon V1 neem.Ek sien nie baie lede wat al met die sogenaamde"mirrorless/of 4/3 kameras fotos neem nie. Wonder hoekom.Is dit by julle onbekend of vertrou mense nie die nuwe formaat nie?

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html