Leon Viljoen
  • Male
  • pretoria
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (15)
  • Photo Albums
  • Videos

Leon Viljoen's Friends

  • Gerrie Lambrechts
 

Leon Viljoen's Page

Latest Activity

Tersia Weitsz commented on Leon Viljoen's photo
Thumbnail

Italy

"Pragtig Leon"
Sep 4, 2018
Rika Schoeman commented on Leon Viljoen's photo
Thumbnail

Italy

"Die ligte gee goeie atmosfeer aan die foto. Baie mooi Leon."
Sep 4, 2018
Christa Snyman commented on Leon Viljoen's photo
Thumbnail

Italy

"Pragtige toneel en foto, Leon."
Sep 3, 2018
Josef Steyn commented on Leon Viljoen's photo
Thumbnail

Italy

"Treffende toneel en mooi gefotografeer. Die brug kan dalk skeef lyk omdat jy nie loodreg voor hom kon kom nie. In so 'n geval probeer ek altyd om die 'skewe' item reg te trek. Soms werk dit maar ander kere maak dit ander goed skeef.…"
Sep 3, 2018
Hennie Cronjé commented on Leon Viljoen's photo
Thumbnail

Italy

"So tipies van ou-Italië - dis pragtig! Die foto is goed uitgevoer met goeie beligting en skerp fokus. Die brug is net-net nie horisontaal nie, maar verder is dit 'n baie mooi en goeie foto."
Sep 3, 2018
Mara liked Leon Viljoen's photo
Sep 3, 2018
Magda vd Merwe commented on Leon Viljoen's photo
Thumbnail

Italy

"Dis pragtig"
Sep 3, 2018
Pieter Steyn commented on Leon Viljoen's photo
Thumbnail

Italy

"mooi toneel en foto"
Sep 3, 2018
Tina le Grange commented on Leon Viljoen's photo
Thumbnail

Italy

"Pragtige atmosfeer Leon Ek hou van die komposisie Die brug se 5 sirkels is treffend"
Sep 3, 2018
Bruwer Burger liked Leon Viljoen's photo
Sep 3, 2018
Bruwer Burger commented on Leon Viljoen's photo
Thumbnail

Italy

"Prag foto Leon."
Sep 3, 2018
Anita du Toit commented on Leon Viljoen's photo
Thumbnail

Namibia15

"Puik!"
Aug 29, 2018
Riaan commented on Leon Viljoen's photo
Thumbnail

Namibia15

"baie indrukwekkend met die diepte wat my oog baie sterk na doerrrr agter trek. hier's soveel nuances in hierdie foto dat ek net weer en weer wil kyk. regtig goeie trefkrag"
Aug 28, 2018
Tina le Grange commented on Leon Viljoen's photo
Thumbnail

Namibia15

"Goeie diepte gekry Leon Ten spyte van al die verskillende lyne is die toneel nie besig nie, vanweë die kort, dooie grassies en die sagte agtergrond. Goed raakgesien"
Aug 28, 2018
Pieter Steyn commented on Leon Viljoen's photo
Thumbnail

Namibia15

"mooi een Leon"
Aug 28, 2018

Leon Viljoen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html