Leonie Blignaut
  • Female
  • Bloemfontein Free State
  • South Africa
Share Twitter

Leonie Blignaut's Friends

  • Andrew   Erasmus (Rassie)
  • Christine Smit
  • Elize Badenhorst
  • Ingrid
  • Johan van Zyl
  • Rudi Kleynhans
  • Emil Thompson
  • Frans van Heerden
  • Gerrie van Vuuren
  • Josef Steyn
  • giel groenewald
  • Andre Milne
  • michael blignaut
  • Chris Jooste
  • Lientjie Beyer

Leonie Blignaut's Groups

Leonie Blignaut's Discussions

diens van Canon kamera

Started this discussion. Last reply by Leonie Blignaut Mar 15, 2012. 6 Replies

HalloIs hier enige iemand wat my kan help om my Canon 40D te kan diens in Bloemfontein.  My kamera is nie lekker in fokus nie en kort 'n goeie skoonmaak.Laat weet as iemand weet van iemand in…Continue

Vra lens te koop

Started this discussion. Last reply by Gerrie van Vuuren Aug 19, 2011. 2 Replies

Ek het 2 lense en wil graag gaan diere afneem.  Ek kan nie nou 'n lens koop wat tot 500mm afneem vir die doel nie, maar wil graag hoor wat stel jul voor wat moet ek doen om 'n converter vir een van…Continue

 

Leonie Blignaut's Page

Latest Activity

Lian van den Heever liked Leonie Blignaut's photo
Apr 1, 2012
Leonie Blignaut replied to Leonie Blignaut's discussion diens van Canon kamera
"BAIE DANKIE CHARLES SAL HUL KONTAK GROETE LEONIE"
Mar 15, 2012
Charles Whitehead replied to Leonie Blignaut's discussion diens van Canon kamera
"Leonie - indien jy jou kamerasensor wil laat skoonmaak, is dit maklik en veilig om dit self te doen. Indien jy verder belangstel kan ek jou vertel presies hoe. Wat my bekommer is die feit wat jy noem dat jou kamera nie meer lekker fokus nie. Indien…"
Mar 14, 2012
Leonie Blignaut replied to Leonie Blignaut's discussion diens van Canon kamera
" "
Mar 14, 2012
Gerhard Beukes replied to Leonie Blignaut's discussion diens van Canon kamera
"hehe askies Leonie dit is n sy en s is ook hier op Fotoskool Jackie Blackford Audiovisual Equipment Shop G39, Preller Square, Cnr of Louw Wepener & Graaff Reinette, Dan Pienaar, 9301 Bloemfontein, South Africa 051-43601601"
Mar 13, 2012
Leonie Blignaut replied to Leonie Blignaut's discussion diens van Canon kamera
"hi baie dankie, sal hom probeer in die hande kry   "
Mar 13, 2012
Gerhard Beukes replied to Leonie Blignaut's discussion diens van Canon kamera
"gaan gesels met Jackie by Artic Digital"
Mar 13, 2012
Leonie Blignaut commented on Rudi Kleynhans's photo
Mar 12, 2012
Leonie Blignaut posted a discussion

diens van Canon kamera

HalloIs hier enige iemand wat my kan help om my Canon 40D te kan diens in Bloemfontein.  My kamera is nie lekker in fokus nie en kort 'n goeie skoonmaak.Laat weet as iemand weet van iemand in Bloemfontein asbGroeteLeonieSee More
Mar 12, 2012
Joanette Le Cornu liked Leonie Blignaut's photo
Feb 23, 2012
Joanette Le Cornu liked Leonie Blignaut's photo
Feb 21, 2012
Joanette Le Cornu liked Leonie Blignaut's photo
Feb 18, 2012
Leonie Blignaut commented on Anet Potgieter's photo
Thumbnail

MAKRO

"like"
Jan 22, 2012
Leonie Blignaut commented on Martie Venter's photo
Jan 22, 2012
Leonie Blignaut liked Rudi Kleynhans's photo
Sep 21, 2011
Leonie Blignaut commented on Michael Cronje's photo
Thumbnail

Identiteit AK47, Maputo (2011)

"Hi Michael jy's baie gelukkig dat hy jou nie gesien het nie, een "outjie" wou my kamera vat toe ek hom wou afneem, dit was 'n helse storie....."
Sep 21, 2011
Leonie Blignaut commented on Igno van Niekerk's blog post Om goed te wees moet jy bereid wees om vrot te wees...
"Hallo Igno, ek en 'n ander persoon het onlangs 'n vreeslike redenasie gehad, wat vir my gese het sy foto's is baie beter as myne omdat hy op Auto afneem.  Ek was aanvanklik uit die veld geslaan oor sy redenasie om 'n…"
Sep 13, 2011
Gerrie van Vuuren replied to Leonie Blignaut's discussion Vra lens te koop
"Ek is nie vertroud met enige van die twee lense wat jy het nie, maar ek is van mening dat 'n convertor op enige van die twee jou gaan frustreer in terme van spoed en kwalitet. Ek maak soms gebruik van 'n 1.4x vergroter op f/2.8 & f/4…"
Aug 19, 2011
Josef Steyn left a comment for Leonie Blignaut
"Leonie, ek skryf weer en hierdie keer om verskoning te vra oor die opmerking oor die 75-300mm lens. Dit was onnodig skerp en ek hoop jy sal my vergewe vir 'n oomblik waarin ek eers geskryf en toe gedink het. Toe ek my kamera gekry het ('n…"
Aug 15, 2011
Phillip Olivier replied to Leonie Blignaut's discussion Vra lens te koop
"Canon het net converters vir die L reeks lense (die wit lense), so jy sal 'n derde party converter moet koop. Die converter is heelwat goedkoper as 'n nuwe lens maar jy verloor baie lig (f-stops) met 'n converter, m.a.w. jou lens (die…"
Aug 15, 2011

Leonie Blignaut's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (6 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:42pm on August 15, 2011, Josef Steyn said…
Leonie, ek skryf weer en hierdie keer om verskoning te vra oor die opmerking oor die 75-300mm lens. Dit was onnodig skerp en ek hoop jy sal my vergewe vir 'n oomblik waarin ek eers geskryf en toe gedink het. Toe ek my kamera gekry het ('n 450D) het ek ook daardie lens gekoop want ek kon ook nie die duurder lens bekostig nie. Ek het my langer zoom eers drie jaar later kon bekostig. Gaan dus voort met jou lens en hou aan om sulke mooi fotos te neem. Ek het gisteraand na al jou fotos gekyk en daar is 'n klomp mooi fotos. Die vere-fotos is veral baie mooi. Ek hoop ek hoor van jou en dat jy nie so baie kwaad is nie.
At 8:32pm on August 14, 2011, Josef Steyn said…
Leonie, toe ek weer jou versoek lees, sien ek jy het reeds die twee lense. My operking oor die converter geld egter nog steeds. Ek het 'n 100-400mm Canon lens en selfs met hom, wat 'n baie goeie lens is, maak die converter dinge moeilik. Ek kry alleen goeie fotos as ek 'n goeie driepoot gebruik en alles in my vermoe doen om fokus optimaal te kry. My probleem met die 75-300mm lens is dat ek vind dat sy gehalte nie herhaalbaar is nie, veral by 300mm. Ek gaan my converter op die 300mm gebruik en laat weet.
At 8:10pm on August 14, 2011, Josef Steyn said…
Leonie, ek kan 'n bydrae lewer. Ek het die Canon 75-300mm lens en dit s 'n BAIE middelmatige lens. Ek sukkel om skerp fotos met hom te neem. Dit is ook 'n stadige lens. As jy 'n converter bysit gaan sy gehalte nog verder afneem en hy gaan nog stadiger word. My mening is dat jy teleurgesteld gaan wees met jou resultate. As jy naby my was het ek my 75-300mm lens geleen om uit te probeer.
Ek ken nie die 18-200mm Sigma nie, maar ek glo meeste van my opmerkings geld ook vir hom.
Ek gaan 'n bietjie dink en weer reageer. As jy wil, bel my op 045 962 1026 of 082 410 4241.
WAG 'N BIETJIE VOOR JY IETS DOEN.
At 8:14am on July 11, 2011, Josef Steyn said…
Dankie vir die uitnodiging Leonie. Ek gaan 'n punt daarvan maak om gereeld na jou fotos te kyk.
At 8:49pm on June 27, 2011, Josef Steyn said…
Dankie Leonie. Ek wou net wys hoe lyk dit daar van bo af.
At 11:23pm on June 19, 2011, Rudi Kleynhans said…
Leonie, as jy na "My Bladsy" na die "Photo's" gaan, kliek jy op die foto wat jy wil verwyder om hom oop te maak.  Daar sal dan 'n "Options" skakel verskyn waar daar 'n "delete" opsie is.  Groete.
 
 
 

© 2014   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html