Leroi Harm Brewis
  • Male
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share

Leroi Harm Brewis's Friends

  • Anita du Toit
  • Willie Schoombee
  • Amelia Naude
  • Karen Kemp
  • Elna Geringer
  • Christelle
  • jan jordaan
  • Riaan
  • Renette van der Merwe
  • Annelize Barnard
  • Piet Nel
  • Pieter Steyn
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
  • Anita du Toit

Leroi Harm Brewis's Groups

Leroi Harm Brewis's Discussions

Crop meer vir minder of minder vir meer....

Started this discussion. Last reply by Pieter Steyn Apr 24, 2014. 1 Reply

Daar is soveel fasette in fotografie wat jou foto se finale effek of storie kan beinvloed.'n Mooi storie of film kan bederf word met 'n swak eiende of 'n hoofkarakter war oorheers word deur 'n byrol…Continue

 

Leroi Harm Brewis's Page

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

374

"Mooi eenvoud en kontras, met die windpomp wat na die boom regs kyk. Dit bring 'n band tussen hulle in.  DIe horison mag bietjie hoog wees, maar verder baie mooi."
Oct 21, 2017
Dine Potgieter commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

374

"Mooi - sal miskien bietjie onder crop"
Oct 20, 2017
Vida van Schalkwyk liked Leroi Harm Brewis's photo
Oct 20, 2017
Josef Steyn commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

374

"Heel goed Leroi."
Oct 20, 2017
Marenschia Goosen liked Leroi Harm Brewis's photo
Oct 20, 2017
Marita McCabe liked Leroi Harm Brewis's photo
Oct 20, 2017
Tersia Weitsz liked Leroi Harm Brewis's photo
Oct 20, 2017
Donald Daniel Jacobs commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

374

"mooi sillouette panorama foto"
Oct 20, 2017
Leroi Harm Brewis posted a photo
Oct 20, 2017
Albertyn Potgieter commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

392

"Sjoe ...... ek is MAL hieroor Leroi!! Hou ook baie van jou beskrywing! Hierdie tipe fotos gee my hoendervleis, want as DIT mens nie lus maak vir "moertoe die boendoes in" nie, sal niks dit doen nie! Miskien moet jy hierdie foto aan…"
Oct 11, 2017
jan jordaan commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

392

"PUIK WD "
Oct 11, 2017
Christa Snyman commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

392

"Pragtige foto, Leroi ... maak mens lus vir oppak en ry!"
Oct 10, 2017
Willie Schoombee commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

392

"Leroi dit is hierdie tipe foto's wat ñ mens lus maak om die pad te vat. Pragtige foto en baie goed uitgevoer. WD!"
Oct 10, 2017
Elna Geringer commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

392

"Sterk fokus en goeie komposisie Leroi. Die dramatiese wolke dra by tot 'n pragtige foto.WD"
Oct 10, 2017
Gerrie Lambrechts commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

392

"Baie mooi foto, jy het die voertuig goed geplaas."
Oct 10, 2017
Tersia Weitsz commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

392

"Waarheen is ons oppad?  Mooi foto"
Oct 10, 2017

Leroi Harm Brewis's Photos

  • Add Photos
  • View All

Leroi Harm Brewis's Blog

Kerslig se titel

Posted on April 26, 2014 at 1:46pm 0 Comments

Jammer ouens ek vergeet om die oorspronklike leer se titel te verander as ek 'n verwerking doen en daar die soms verwarende titels .Kerslig se kers was by die ANC.vroueliga se roudiens vir Mr Nelson Mandela en toe gebruik ek dit ook in ander verwerkings ...dus geen politieke agenda nie ...bloot uit my hart Groete Leroi

Comment Wall (11 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:44am on April 24, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Leroi.. genotvolle dag saam met jou familie en seen op jou nuwe lewensjaar is my wense vir jou!

At 9:12pm on December 6, 2016, Tina le Grange said…

Leroi, kan 'n mens PICSLR gratis aflaai vanaf die internet of koop jy met jou kredietkaart?

At 3:43pm on April 24, 2015, Elna Geringer said…

Baie geluk met jou verjaardag Leroi.mag jy nog vele vorentoe geniet en mag elk een in eie reg vir jou lekker wees

At 11:12am on April 24, 2015, Ronnie Bresser said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Leroi mag daar sommer nog baie wees geniet jou dag.

At 4:23pm on September 27, 2014, Josef Steyn said…

Leroi, ek het die 'Lens flare' foto se maatjie geplaas. Ek hoor graag jou kommentaar.

At 6:18pm on September 23, 2014, Josef Steyn said…

Dankie Leroi. Ek het gelukkig al baie keer gesien dat 'n foto wat hoog aangeslaan word deur sommige mense min indruk maak by my en ook andersom. Gelukkig is daar altyd verskil van mening. Dit maak die lewe interessant. Gee gerus altyd jou eerlike opinie. Ek verwelkom dit.

At 3:53pm on September 23, 2014, Josef Steyn said…

Leroi, ek het nou weer na my ander foto's gekyk en gesien dat ek net laer geskiet het en sodoende die flare ontsnap het. My vorige opmerking is egter nog 'n ware weerspieeling van die situasie soos dit geheers het. As ek die volgende foto plaas sal ek 'n punt daarvan maak om jou te laat weet. Ek is bly jy verskil van die algemene siening oor die foto. Op die manier kry 'n mens die geleentheid om met 'n nuwe oog na die foto te kyk.

At 3:45pm on September 23, 2014, Josef Steyn said…

Leroi, dankie vir jou kommentaar oor die lens flare foto. Ek is bly jy gee jou opinie. Ek het ook foto's wat die toneel weergee soos wat jy voorstel en sal een teen die einde van die week plaas. Vir die foto wat ek geplaas het, het ek doelbewus probeer om 'n foto te kry met lens flare en daarom het ek reg son toe geskiet. Vir die ander foto's het ek die kamera bietjie na regs gedraai sodat die son net buite beeld is. Jy sal ook oplet dat die foto taamlik greinerig vertoon. Ek het die kontras by die bome bietjie opgestoot en moes heelwat met PS spook om dit reg te kry. Ek hoor graag van jou of my motivering vir die foto sin maak en of my poging om lens flare as tema vir die foto te maak suksesvol was.

At 4:08pm on May 17, 2014, Liz said…

Baie dankie Leroi waardeer jou woorde so baie...!

At 2:37pm on April 24, 2014, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Leroi!

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html