Leroi Harm Brewis
  • Male
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share

Leroi Harm Brewis's Friends

  • Anita du Toit
  • Willie Schoombee
  • Amelia Naude
  • Karen Kemp
  • Elna Geringer
  • Christelle
  • jan jordaan
  • Riaan
  • Renette van der Merwe
  • Annelize Barnard
  • Piet Nel
  • Pieter Steyn
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
  • Anita du Toit

Leroi Harm Brewis's Groups

Leroi Harm Brewis's Discussions

Crop meer vir minder of minder vir meer....

Started this discussion. Last reply by Pieter Steyn Apr 24, 2014. 1 Reply

Daar is soveel fasette in fotografie wat jou foto se finale effek of storie kan beinvloed.'n Mooi storie of film kan bederf word met 'n swak eiende of 'n hoofkarakter war oorheers word deur 'n byrol…Continue

 

Leroi Harm Brewis's Page

Latest Activity

Christa Snyman commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Diere 116

"Pragtig, Leroi!"
Feb 9
Neville Hein commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Diere 116

"Baie mooi gedoen Leroi."
Feb 9
Josef Steyn commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Diere 116

"Treffende en kunstige s&w Leroi."
Feb 9
Dine Potgieter commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Diere 116

"Pragtige foto en verwerking!"
Feb 9
Gerrie Lambrechts commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Diere 116

"Kontras uitstekend, goed gedoen."
Feb 9
Rika Schoeman commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Diere 116

"Pragtige verwerking!"
Feb 9
Hennie Cronjé commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Diere 116

"'n Uitstekende foto met ewe uitstekende verwerking! Die zebra staan mooi uit en die agtergrond is baie goed. Dit lyk amper asof die zebra in reën loop.... Mooi!"
Feb 9
Elna Geringer commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Diere 116

"Oulik gedoen Leroi"
Feb 9
Rita Koen commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Diere 116

"Pragtig"
Feb 9
jan jordaan commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Diere 116

"BAIE MOOI WD "
Feb 9
Linda Erasmus commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Diere 116

"baie mooi"
Feb 9
gabriel parsons commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Diere 116

"Baie mooi Leroi"
Feb 9
Leroi Harm Brewis posted a photo

Diere 116

Die ontwerp is vir 'n alluminium plaat gemaak vandaar die diagonale lyne om die werk meer "body"te gee en 'n element van drama in te bring.Groete
Feb 9
Christa Snyman commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Kussings

"Kunstig en baie mooi, Leroi."
Feb 7
Karen Kemp liked Leroi Harm Brewis's photo
Feb 7
Tina le Grange commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Kussings

"Mooi plasing, verwerking, helder kleure en sal so mooi lyk in die seunskamers."
Feb 7

Leroi Harm Brewis's Photos

  • Add Photos
  • View All

Leroi Harm Brewis's Blog

Kerslig se titel

Posted on April 26, 2014 at 1:46pm 0 Comments

Jammer ouens ek vergeet om die oorspronklike leer se titel te verander as ek 'n verwerking doen en daar die soms verwarende titels .Kerslig se kers was by die ANC.vroueliga se roudiens vir Mr Nelson Mandela en toe gebruik ek dit ook in ander verwerkings ...dus geen politieke agenda nie ...bloot uit my hart Groete Leroi

Comment Wall (11 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:44am on April 24, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Leroi.. genotvolle dag saam met jou familie en seen op jou nuwe lewensjaar is my wense vir jou!

At 9:12pm on December 6, 2016, Tina le Grange said…

Leroi, kan 'n mens PICSLR gratis aflaai vanaf die internet of koop jy met jou kredietkaart?

At 3:43pm on April 24, 2015, Elna Geringer said…

Baie geluk met jou verjaardag Leroi.mag jy nog vele vorentoe geniet en mag elk een in eie reg vir jou lekker wees

At 11:12am on April 24, 2015, Ronnie Bresser said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Leroi mag daar sommer nog baie wees geniet jou dag.

At 4:23pm on September 27, 2014, Josef Steyn said…

Leroi, ek het die 'Lens flare' foto se maatjie geplaas. Ek hoor graag jou kommentaar.

At 6:18pm on September 23, 2014, Josef Steyn said…

Dankie Leroi. Ek het gelukkig al baie keer gesien dat 'n foto wat hoog aangeslaan word deur sommige mense min indruk maak by my en ook andersom. Gelukkig is daar altyd verskil van mening. Dit maak die lewe interessant. Gee gerus altyd jou eerlike opinie. Ek verwelkom dit.

At 3:53pm on September 23, 2014, Josef Steyn said…

Leroi, ek het nou weer na my ander foto's gekyk en gesien dat ek net laer geskiet het en sodoende die flare ontsnap het. My vorige opmerking is egter nog 'n ware weerspieeling van die situasie soos dit geheers het. As ek die volgende foto plaas sal ek 'n punt daarvan maak om jou te laat weet. Ek is bly jy verskil van die algemene siening oor die foto. Op die manier kry 'n mens die geleentheid om met 'n nuwe oog na die foto te kyk.

At 3:45pm on September 23, 2014, Josef Steyn said…

Leroi, dankie vir jou kommentaar oor die lens flare foto. Ek is bly jy gee jou opinie. Ek het ook foto's wat die toneel weergee soos wat jy voorstel en sal een teen die einde van die week plaas. Vir die foto wat ek geplaas het, het ek doelbewus probeer om 'n foto te kry met lens flare en daarom het ek reg son toe geskiet. Vir die ander foto's het ek die kamera bietjie na regs gedraai sodat die son net buite beeld is. Jy sal ook oplet dat die foto taamlik greinerig vertoon. Ek het die kontras by die bome bietjie opgestoot en moes heelwat met PS spook om dit reg te kry. Ek hoor graag van jou of my motivering vir die foto sin maak en of my poging om lens flare as tema vir die foto te maak suksesvol was.

At 4:08pm on May 17, 2014, Liz said…

Baie dankie Leroi waardeer jou woorde so baie...!

At 2:37pm on April 24, 2014, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Leroi!

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html