Leroi Harm Brewis
  • Male
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share

Leroi Harm Brewis's Friends

  • Anita du Toit
  • Willie Schoombee
  • Amelia Naude
  • Karen Kemp
  • Elna Geringer
  • Christelle
  • jan jordaan
  • Riaan
  • Renette van der Merwe
  • Annelize Barnard
  • Piet Nel
  • Pieter Steyn
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
  • Anita du Toit

Leroi Harm Brewis's Groups

Leroi Harm Brewis's Discussions

Crop meer vir minder of minder vir meer....

Started this discussion. Last reply by Pieter Steyn Apr 24, 2014. 1 Reply

Daar is soveel fasette in fotografie wat jou foto se finale effek of storie kan beinvloed.'n Mooi storie of film kan bederf word met 'n swak eiende of 'n hoofkarakter war oorheers word deur 'n byrol…Continue

 

Leroi Harm Brewis's Page

Latest Activity

Vida van Schalkwyk commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Windpomp dementia

"'n besonderse verwerking ... baie sterkte vir jou!"
Friday
Christa Snyman commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Windpomp dementia

"Pragtige foto met uitstekende verwerking, Leroi. Baie jammer om te hoor van die diagnose - kan net ditto op Josef se kommentaar sê aangaande jou siekte."
Thursday
Ella Fourie commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Windpomp dementia

"Baie goeie verwerking Leroi! 'n Kunswerk om te raam."
Thursday
Ella Fourie liked Leroi Harm Brewis's photo
Thursday
Pieter Steyn commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Windpomp dementia

"Baie mooi een Leroi - jammer om te lees van die toestand"
Thursday
Rika Schoeman commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Windpomp dementia

"Dit is vir my 'n pragtige foto Leroi!! Sterkte met die pad wat jy moet stap!"
Thursday
Hennie Cronjé commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Windpomp dementia

"Jammer om van jou siekte te lees, maar jou fotografie is beslis nog nie daar nie. Hierdie foto is uitstekend en pragtig. 'n Ware kunsfoto! Ek hou baie hiervan. Die komposisie en outydse aanslag is uitstekend. Baie geluk met 'n baie mooi en…"
Thursday
Josef Steyn commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Windpomp dementia

"'n Treffende foto Leroi. 'n Diagnose, aanvaarding en positiewe ingesteldheid vir die toekoms kan verseker dat jy vir nog baie jare 'n vervulde lewe kan lei."
Thursday
Willie Schoombee commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Windpomp dementia

"Leroi hoe jy voel word beslis in hierdie pragtige verwerking oor gedra. Dit is baie goed gedoen. Nou kan ek jou ook net sterkte toewens en bid vir herstel, ek sê ook sterk staan!"
Thursday
Magda vd Merwe commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Windpomp dementia

"Baie jammer om dit te hoor Leroi sterkte vir jou en jou foto is pragtig verwerk."
Thursday
Elna Geringer commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Windpomp dementia

"Ai Leroi, dis hartseer en ons kan net saam met jou en jou familie bid vir wysheid. Ek verwys baie graag na jou fotos as van die beste verwerkte fotos wat ek al gesien het. Lieflike verwerking van die foto"
Thursday
Gerrie Lambrechts commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Windpomp dementia

"Mooi verwerk, sterkte onthou ons is hier vir jou.  Hou aan foto's plaas solank jy kan."
Thursday
Bruwer Burger liked Leroi Harm Brewis's photo
Thursday
Bruwer Burger commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Windpomp dementia

"Mooi verwerking Leroi"
Thursday
Dawid Roos commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Windpomp dementia

"Mooi gedoen Leroi.. "
Thursday
Tersia Weitsz commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Windpomp dementia

"Jammer om te verneem van die demensie, bly jy kan nog jou fotografie geniet en uitbeeld"
Thursday

Leroi Harm Brewis's Photos

  • Add Photos
  • View All

Leroi Harm Brewis's Blog

Kerslig se titel

Posted on April 26, 2014 at 1:46pm 0 Comments

Jammer ouens ek vergeet om die oorspronklike leer se titel te verander as ek 'n verwerking doen en daar die soms verwarende titels .Kerslig se kers was by die ANC.vroueliga se roudiens vir Mr Nelson Mandela en toe gebruik ek dit ook in ander verwerkings ...dus geen politieke agenda nie ...bloot uit my hart Groete Leroi

Comment Wall (11 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:44am on April 24, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Leroi.. genotvolle dag saam met jou familie en seen op jou nuwe lewensjaar is my wense vir jou!

At 9:12pm on December 6, 2016, Tina le Grange said…

Leroi, kan 'n mens PICSLR gratis aflaai vanaf die internet of koop jy met jou kredietkaart?

At 3:43pm on April 24, 2015, Elna Geringer said…

Baie geluk met jou verjaardag Leroi.mag jy nog vele vorentoe geniet en mag elk een in eie reg vir jou lekker wees

At 11:12am on April 24, 2015, Ronnie Bresser said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Leroi mag daar sommer nog baie wees geniet jou dag.

At 4:23pm on September 27, 2014, Josef Steyn said…

Leroi, ek het die 'Lens flare' foto se maatjie geplaas. Ek hoor graag jou kommentaar.

At 6:18pm on September 23, 2014, Josef Steyn said…

Dankie Leroi. Ek het gelukkig al baie keer gesien dat 'n foto wat hoog aangeslaan word deur sommige mense min indruk maak by my en ook andersom. Gelukkig is daar altyd verskil van mening. Dit maak die lewe interessant. Gee gerus altyd jou eerlike opinie. Ek verwelkom dit.

At 3:53pm on September 23, 2014, Josef Steyn said…

Leroi, ek het nou weer na my ander foto's gekyk en gesien dat ek net laer geskiet het en sodoende die flare ontsnap het. My vorige opmerking is egter nog 'n ware weerspieeling van die situasie soos dit geheers het. As ek die volgende foto plaas sal ek 'n punt daarvan maak om jou te laat weet. Ek is bly jy verskil van die algemene siening oor die foto. Op die manier kry 'n mens die geleentheid om met 'n nuwe oog na die foto te kyk.

At 3:45pm on September 23, 2014, Josef Steyn said…

Leroi, dankie vir jou kommentaar oor die lens flare foto. Ek is bly jy gee jou opinie. Ek het ook foto's wat die toneel weergee soos wat jy voorstel en sal een teen die einde van die week plaas. Vir die foto wat ek geplaas het, het ek doelbewus probeer om 'n foto te kry met lens flare en daarom het ek reg son toe geskiet. Vir die ander foto's het ek die kamera bietjie na regs gedraai sodat die son net buite beeld is. Jy sal ook oplet dat die foto taamlik greinerig vertoon. Ek het die kontras by die bome bietjie opgestoot en moes heelwat met PS spook om dit reg te kry. Ek hoor graag van jou of my motivering vir die foto sin maak en of my poging om lens flare as tema vir die foto te maak suksesvol was.

At 4:08pm on May 17, 2014, Liz said…

Baie dankie Leroi waardeer jou woorde so baie...!

At 2:37pm on April 24, 2014, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Leroi!

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html