Lientjie Beyer
  • Female
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share

Lientjie Beyer's Friends

  • Silla Alberts
  • Marietjie Bezuidenhout
  • Jess
  • Ollie van Rooyen
  • Magdil
  • Christine Jordaan
  • Mariette van Deventer
  • Rita Welch
  • Sandra Schlebusch
  • Maritza Van der Watt
  • Francois Jansen
  • Daniel Johannes Maartens
  • Danita Stander
  • Lollie Havenga
  • Koos
 

Lientjie Beyer's Page

Latest Activity

Lientjie Beyer posted events
Friday
Johan de Beer commented on Lientjie Beyer's photo
Nov 6
Michiel Prins liked Lientjie Beyer's photo
Nov 5
Elna Geringer commented on Lientjie Beyer's photo
Nov 5
Rika Schoeman commented on Lientjie Beyer's photo
Thumbnail

Amphitheatre in the Drakensberg Mountains

"Sterk kontras tussen lig en donker maak dit 'n baie goeie verwerking. Goed gedoen!"
Nov 5
Tersia Weitsz commented on Lientjie Beyer's photo
Nov 5
gabriel parsons liked Lientjie Beyer's photo
Nov 5
jan jordaan commented on Lientjie Beyer's photo
Nov 5
Gerrie Lambrechts commented on Lientjie Beyer's photo
Thumbnail

Amphitheatre in the Drakensberg Mountains

"Goed gedoen Lientjie, jy is oulik met die samevoeging."
Nov 5
Bruwer Burger liked Lientjie Beyer's photo
Nov 5
Bruwer Burger commented on Lientjie Beyer's photo
Nov 5
Dawid Roos commented on Lientjie Beyer's photo
Nov 4
Tina le Grange commented on Lientjie Beyer's photo
Thumbnail

Amphitheatre in the Drakensberg Mountains

"Lientjie uitstekend in swart en wit wat ongewoon is vir hierdie toneel maar baie treffend omdat ons oog nie daaraan gewoond is nie. Die toneel is skerp van voor tot agter - baie goed gedoen"
Nov 4
Dine Potgieter commented on Lientjie Beyer's photo
Thumbnail

Amphitheatre in the Drakensberg Mountains

"Pragtig - ek sou my voortande gee..."
Nov 4
Hennie Cronjé commented on Lientjie Beyer's photo
Thumbnail

Amphitheatre in the Drakensberg Mountains

"'n Baie ongewone foto van die amfiteater, maar baie suksesvol. Dis een van daardie foto's waarna jy kan kyk en kyk - daar is altyd iets nuuts te sien. Ook baie mooi verwerk. Baie mooi!"
Nov 4
Lientjie Beyer posted a photo
Nov 4

Lientjie Beyer's Photos

  • Add Photos
  • View All

Lientjie Beyer's Blog

Fotografie Werkswinkel by Skoppan('n Pragtige soutpan 35km buite Bfn) - Saterdag 7 November 2015

Posted on September 20, 2015 at 1:30pm 0 Comments

\ua Fotografie Werkswinkel by Skoppan('n Pragtige soutpan 35km buite Bfn)\ua/div> \uadiv class="yiv5227075472">\uaKontak: Lientjie Beyer\ua/div> \uadiv class="yiv5227075472">\ua…
Continue

Landskap, Piktoriaal, Ster Fotografie Werkswinkel by Skoppan - Saterdag 18 April 2015 (2-10pm) 'n Pragtige soutpan 35km buite Bfn

Posted on April 2, 2015 at 11:30am 0 Comments

Fotografie Werkswinkel by Skoppan('n Pragtige soutpan 35km buite Bfn)

\uadiv dir="ltr" id="yiv5666730829yui_3_16_0_1_1423566875958_9170" class="yiv5666730829y_msg_container">\ua
\ua Datum: \ua Saterdag 18 APRIL 2015\ua

Ontmoet:\ua…
Continue

Moolmanshoek Horses/Equine, Landscape Photographic Workshop 29-31 May 2015

Posted on March 5, 2015 at 7:00pm 0 Comments

\uap>The Workshop will start with checking in at around 2pm on Friday 29 May 2015. After settling in, we will have a informal photographic session , just to loosen everybody up...and have a look around the area. 

Dinner will be served around 19H30 and we will have a lecture and some guidelines on photo opportunities for the coming photo sessions. 

We will… Continue

Fotografie Werkswinkel by Skoppan('n Pragtige soutpan 35km buite Bfn)

Posted on February 11, 2015 at 3:05pm 0 Comments

\uadiv class="yiv9849634615y_msg_container" id="yiv9849634615yui_3_16_0_1_1423566875958_9170">\ua Datum: \uaSaterdag 21 MAART 2015\ua

Ontmoet:\ua 14h30 by Shell Pitstop Garage\ua… Continue

Comment Wall (22 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 10:41am on March 2, 2016, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele foto jare wees.  Geniet jou dag.

At 9:31am on March 2, 2016, Doretha Kock said…

Lientjie, baie geluk met jou verjaardag. Mag jy 'n wonderlike dag geniet en mooi wense vir die toekoms.

At 9:08am on March 2, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Lientjie, mag dit vir jou 'n baie lekker nuwe lewensjaar  wees!

At 8:15pm on November 16, 2015, Adriaan said…

Baie dankie vir die "accept" op die groepblad! Sien daarna uit om te leer! 

At 3:36pm on August 10, 2015, Riaan said…

hey Lientjie, ekt nou in 'n oomblik van waansin jou kommentaar op die negatief effek van my foto met die boomstompe binne en buite die damwater delete ipv kommentaar lewer. wat ek wel kan onthou is dat jy na die moontlikheid van 'n s/w weergawe verwys. ek het probeer en die kontras op en highlights af testel maar die dramatiese effek van die negatief kan nie naastenby geëwenaar word. die oorspronlike is ok-erig maar ek kry nie die effek van die ander twee verwerkings nie

At 11:38am on March 2, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag Lientjie.  Mag ons Liewe Heer jou seën met mooi jare en baie foto geleenthede en aanbiedinge.  Geniet jou dag.

At 10:32am on March 2, 2015, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Lientjie.. lekker dag en jaar vir jou!

At 7:23am on March 2, 2015, Doretha Kock said…

Lientjie, Baie Geluk met jou Verjaardag.  Wens jou alles wat mooi is toe en mag jy 'n wonderlike dag hê.

At 10:36pm on May 20, 2014, Anita du Toit said…

Hi Lientjie.. Adri Du Plessis het vir jou 'n vraag op haar foto van die vliegtuie gevra.

At 10:34am on April 13, 2014, Leroi Harm Brewis said…

leroibrewis@gmail.com Dankie Lientjie

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html