Linda
  • Female
  • Brits, Transvaal
  • South Africa
Share

Linda's Friends

  • Bruwer Burger
  • Elna Geringer

Linda's Discussions

Nuwe lid

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Sep 21. 1 Reply

Baie dankie aan al die lede wat my in die groep verwelkom en sommer ook dadelik laat tuisvoel het.  Dit is regtig aangenaam om deel van so 'n vriendelike en hulpvaardige groep uit te maak.  In die…Continue

 

Linda's Page

Latest Activity

Bruwer Burger liked Linda's photo
Dec 5
Bruwer Burger commented on Linda's photo
Thumbnail

DSC_2460 (2)

"Een van die mooistes onder die veer bevolking. Puik skoot Linda."
Dec 5
Bruwer Burger commented on Linda's photo
Thumbnail

DSC_2460 (2)

"Een van die mooistes onder die veer bevolking. Puik skopot Linda."
Dec 5
Dine Potgieter commented on Linda's photo
Thumbnail

DSC_2460 (2)

"Mooi - indien daar 'n RAW-file is, is dit die beste om highlights te probeer temper (net vir interessantheid - die meeste kameras se histogramme is op die JPEG-leer gebaseer)"
Dec 4
Magda vd Merwe commented on Linda's photo
Thumbnail

DSC_2460 (2)

"Mooi Linda."
Dec 4
Linda posted a status
"Dankie vir die goeie terugvoering almal. Ja, as die son eers dooierus in Brits geneem het, sê ons almal lesop...."
Dec 4
Josef Steyn commented on Linda's photo
Thumbnail

DSC_2460 (2)

"Mooi Linda."
Dec 4
Rika Schoeman commented on Linda's photo
Thumbnail

DSC_2460 (2)

"Pragtige voël Linda, maar soos reeds genoem was die lig baie hard. Tog het jy die geleenthied benut!"
Dec 4
Tersia Weitsz commented on Linda's photo
Thumbnail

DSC_2460 (2)

"Ek stem met Tina en Elna saam nogtans goed gedoen"
Dec 4
Elna Geringer commented on Linda's photo
Thumbnail

DSC_2460 (2)

"Ek stem saam met Tina dat lig nie aan jou kant was met die neem van die Bosveldvisvanger nie. Dis jammer want dis een van die mooistes van die spesie. Jy kan probeer om in PS met "Shadows/Highlights" die oorbeligting effe te verminder Linda"
Dec 4
Tina le Grange commented on Linda's photo
Thumbnail

DSC_2460 (2)

"Goeie eenvoud Linda en genoeg spasie links.  Die swart en seegroen het baie goeie detail behou. Ek raai die foto is in die middel van die dag en dalk in die son geneem want aan die bokant so ietwat oorbelig. Maar in geheel goed gedoen."
Dec 3
Linda posted a status
"Die Bosveldvisvangertjie is al vir 'n weeklank terug en uiteindelik het hy op sy troon vir die foto kom sit."
Dec 3
Linda posted a photo
Dec 3
Elna Geringer commented on Linda's photo
Thumbnail

Baardmannetjie 3

"Mooi gedoen Linda en die agtergrond is mooi "blurry""
Nov 16
Tersia Weitsz commented on Linda's photo
Thumbnail

Baardmannetjie 3

"Baie mooi Linda"
Nov 16
Gerrie Lambrechts commented on Linda's photo
Thumbnail

Baardmannetjie 3

"Mooi foto, dit lyk of die son bietjie skerp is vir die toegeknypte ogies."
Nov 16

Linda's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html