Linda
  • Female
  • Brits, Transvaal
  • South Africa
Share

Linda's Friends

  • Elna Geringer

Linda's Discussions

Nuwe lid

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer 15 hours ago. 1 Reply

Baie dankie aan al die lede wat my in die groep verwelkom en sommer ook dadelik laat tuisvoel het.  Dit is regtig aangenaam om deel van so 'n vriendelike en hulpvaardige groep uit te maak.  In die…Continue

 

Linda's Page

Latest Activity

Anita du Toit commented on Linda's photo
Thumbnail

_DSC0177 (4)

"Baie mooi skerp gedoen Linda!"
5 hours ago
Linda commented on Linda's photo
Thumbnail

_DSC0177 (4)

"Agtog ek het nouweer drooggemaak.  Ek wou die tweede foto eintlik eerste plaas.  Kyk net daai pragtige voetjies! f/8 1/800 sek ISO 100 105 mm 0 step Dis met 'n Nikon D5100 kamera met 'n Sigma makrolens geneem."
8 hours ago
Linda commented on Linda's photo
8 hours ago
Linda posted a photo
8 hours ago
Elna Geringer replied to Linda's discussion Nuwe lid
"Jy is soooooo welkom Linda en ek is baie bly jy het na my gekerm geluister. Soos ek reeds vir jou vertel het, is FS 'n plek waar ons by mekaar leer en veral by hulle wat baie meer ervaring het. Hierdie klas is soos 'n pakkie All Sorts…"
15 hours ago
Linda posted a discussion

Nuwe lid

Baie dankie aan al die lede wat my in die groep verwelkom en sommer ook dadelik laat tuisvoel het.  Dit is regtig aangenaam om deel van so 'n vriendelike en hulpvaardige groep uit te maak.  In die besonder baie dankie aan Elna Geringer wat my uitgenooi het, daar bestaan mos amper nie meer sulke mense nie, so ek is baie geëerd.Ek sal weldra meer gekonfyt wees om dadelik op 'n op- of aanmerking te antwoord.Ons het in die sewentigerjare in die Krugerwildtuin gewoon en as ek toe 'n digitale kamera…See More
17 hours ago
Willie Schoombee commented on Linda's photo
Thumbnail

Pylvlekkatlagter

"Met moeilike omstandighede het jy steeds daarin geslaag om ñ goeie foto van die Katlagter te kry Linda. Hulle is sulke opgewekte voëls!"
20 hours ago
Hennie Cronjé commented on Linda's photo
Thumbnail

Pylvlekkatlagter

"Die voël is pragtig gefotografeer met skerp fokus en goeie beligting. Die helder voorgrond (wat geblur is) en die strepe in die agtergrond is nie ideaal nie, maar dit bly 'n baie mooi foto."
21 hours ago
Dine Potgieter commented on Linda's photo
yesterday
Magda vd Merwe commented on Linda's photo
Thumbnail

Pylvlekkatlagter

"Pragtig Linda."
yesterday
Josef Steyn commented on Linda's photo
Thumbnail

Pylvlekkatlagter

"Mooi Linda. Die uit-fokus vrugte in die voorgrond sou 'n mens onder ideale toestande wou vermy maar vir hierdie foto was dit nie moontlik nie. Gelukkig is hul bydrae klein. Die onderste foto skerper vir my."
yesterday
Pieter Steyn commented on Linda's photo
Thumbnail

Pylvlekkatlagter

"Goed gedoen - stem saam met Dawid"
yesterday
Linda commented on Linda's photo
yesterday
Dawid Roos commented on Linda's photo
Thumbnail

Pylvlekkatlagter

"Mooi gevang, vir my effe uit fokus..sien jy het n Zoom lens gebruik met n stadige spoed, nie seker of jy n 3poot gebruik het. As jy nie het nie is dit goed vir uit die hand geneem..wg"
yesterday
Susan liked Linda's photo
yesterday
Linda posted a photo

Pylvlekkatlagter

Pylvlekkatlagter 3457 16/9/18Nikon D7200 met Sigma 150-600mm lensBrandpuntafstand: 600mmTyd 1/80 sekf/6.3ISO 160Exp Bias +0.7 stepA mode
yesterday

Linda's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html