Linda Erasmus
  • Western Cape
  • South Africa
Share

Linda Erasmus's Friends

  • Mariaan
  • Anita du Toit
  • Magda vd Merwe
  • Elna Geringer
  • Tina le Grange
  • Susan
  • Tersia Weitsz
 

Linda Erasmus's Page

Latest Activity

Linda Erasmus left a comment for elsa
"baie welkom by Fotoskool elsa"
2 hours ago
Linda Erasmus commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Jong hondjie wat wag om in skou ring in te gaan

"mooi hond, kan sien hy gaan groot word!"
Wednesday
Linda Erasmus commented on Lynne Rapson's photo
Thumbnail

Tema - Landskap

"baie mooi "
Tuesday
Linda Erasmus liked Gerrie Lambrechts's photo
Tuesday
Linda Erasmus commented on gabriel parsons's photo
Thumbnail

Ver paaie 2

"ditto op Sandra se kommentaar"
Tuesday
Linda Erasmus commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Landskap 3

"mooi foto"
Tuesday
Linda Erasmus commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

Disguise

"baie goed!"
Tuesday
Christa Snyman commented on Linda Erasmus's photo
Thumbnail

beskuit

"Baie mooi foto, Linda. Yummy, lyk heerlik!"
Feb 19
Linda Erasmus commented on Riaan's photo
Thumbnail

"Kwaad doener"

"mooi foto"
Feb 19
Josef Steyn commented on Linda Erasmus's photo
Thumbnail

beskuit

"Dit lyk baie lekker Linda."
Feb 18
Rika Schoeman commented on Linda Erasmus's photo
Thumbnail

beskuit

"Ai, saam met 'n vroeg-oggend koffie sal dit nou lekker wees. Mooi foto Linda."
Feb 18
Linda Erasmus liked Tina le Grange's photo
Feb 18
Linda Erasmus commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Smaaklike ete

"mooi foto"
Feb 18
Linda Erasmus commented on Tersia Weitsz's photo
Feb 18
Linda Erasmus liked Elna Geringer's photo
Feb 18
Linda Erasmus commented on Linda Erasmus's photo
Thumbnail

beskuit

"baie dankie aan almal wat gekyk het"
Feb 18

Linda Erasmus's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (7 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:19am on February 1, 2018, Mariaan said…

Dankie, wou nog altyd fotografie leer, so sien baie uit na die ervaring. 

At 6:46pm on December 16, 2017, Josef Steyn said…

Linda, dit is 'n kombinasie van rook en wolke. Die wolk was daar en die stygende lug van die hitte van die brand het dit vinnig opgedruk.

At 7:01am on November 27, 2017, Leandré said…
Baie dankie moet nou eers leer hoe werk die dinge hier. Ook nog baie nuut tot fotografie, maar ek hoop om baie te leer
At 9:11pm on August 4, 2017, Riaan said…

wow en ek sien jy's ook vanni Weskaap nes ek.

At 9:10pm on August 4, 2017, Riaan said…

Hallo Linda, nav my swamfoto sien ek jy sê jy stel ook daarin belang. Nou's ek opgewonde want ek wil hoor of jy net in die algemeen in swamme of meer 'n spesifieke soort belangstel of is dit makroplante? Ek hoor graag van jou.

Riaan

At 8:34am on January 13, 2017, Josef Steyn said…

Dankie Linda. Ek waardeer jou gelukwensing geweldig baie.

At 3:00pm on November 11, 2016, Tina le Grange said…

Linda ons het die Lente in Hogsback gekry, maar Josef sê die herfs is ook baie mooi.  Die dorp lê hoog tussen die woude en plante en Josef verhuur huisies op sy landgoed naby hulle huis.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html