Linda Erasmus
  • Western Cape
  • South Africa
Share

Linda Erasmus's Friends

  • Mariaan
  • Anita du Toit
  • Lynne Rapson
  • Magda vd Merwe
  • Elna Geringer
  • Tina le Grange
  • Susan
  • Tersia Weitsz
 

Linda Erasmus's Page

Latest Activity

Christa Snyman commented on Linda Erasmus's photo
Thumbnail

blommetjies

"Pragtig, Linda."
Nov 4
Lynne Rapson liked Linda Erasmus's photo
Nov 4
Elna Geringer commented on Linda Erasmus's photo
Thumbnail

blommetjies

"Ditto met alles reeds genoem Linda"
Nov 3
Tina le Grange commented on Linda Erasmus's photo
Thumbnail

blommetjies

"Slim plan Linda; goeie idee vir die tema. Mooi skerp en ek hou ook van die sirkel en swart agtergrond."
Nov 3
Linda Erasmus commented on Gerrie Lambrechts's photo
Nov 3
Hannes Claassens commented on Linda Erasmus's photo
Thumbnail

blommetjies

"Mooi kontras in kleure en goeie idee, ek hou van die foto wat reg van bo geneem is! Probeer die sirkel net mooi in die middel sit om die oog binne die sirkel te hou."
Nov 3
Carl Joubert liked Linda Erasmus's photo
Nov 3
Bruwer Burger liked Linda Erasmus's photo
Nov 3
Bruwer Burger commented on Linda Erasmus's photo
Thumbnail

blommetjies

"Pragtig."
Nov 3
Gerrie Lambrechts commented on Linda Erasmus's photo
Thumbnail

blommetjies

"Goed gedoen Linda."
Nov 2
Pieter Steyn commented on Linda Erasmus's photo
Thumbnail

blommetjies

"mooi een Linda - het iets onder forum gelaai - dalk help dit om komplimentêre kleure te verstaan"
Nov 2
Rika Schoeman commented on Linda Erasmus's photo
Thumbnail

blommetjies

"Kleurvol en met 'n sterk sirkel-ontwerp Linda."
Nov 2
Willie Schoombee commented on Linda Erasmus's photo
Thumbnail

blommetjies

"Pragtig kleurvol en werk beslis vir die tema Linda!"
Nov 2
Hennie Cronjé commented on Linda Erasmus's photo
Thumbnail

blommetjies

"Dit kan werk vir kontrasterende kleure. 'n Mooi sirkel ontwerp met goeie kontras. Die blommetjies kan bietjie opgehelder word, want daar is 'n valerigheid oor hulle."
Nov 2
jan jordaan commented on Linda Erasmus's photo
Thumbnail

blommetjies

"BAIE MOOI, DINK SO "
Nov 2

Linda Erasmus's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (7 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:19am on February 1, 2018, Mariaan said…

Dankie, wou nog altyd fotografie leer, so sien baie uit na die ervaring. 

At 6:46pm on December 16, 2017, Josef Steyn said…

Linda, dit is 'n kombinasie van rook en wolke. Die wolk was daar en die stygende lug van die hitte van die brand het dit vinnig opgedruk.

At 7:01am on November 27, 2017, Leandré said…
Baie dankie moet nou eers leer hoe werk die dinge hier. Ook nog baie nuut tot fotografie, maar ek hoop om baie te leer
At 9:11pm on August 4, 2017, Riaan said…

wow en ek sien jy's ook vanni Weskaap nes ek.

At 9:10pm on August 4, 2017, Riaan said…

Hallo Linda, nav my swamfoto sien ek jy sê jy stel ook daarin belang. Nou's ek opgewonde want ek wil hoor of jy net in die algemeen in swamme of meer 'n spesifieke soort belangstel of is dit makroplante? Ek hoor graag van jou.

Riaan

At 8:34am on January 13, 2017, Josef Steyn said…

Dankie Linda. Ek waardeer jou gelukwensing geweldig baie.

At 3:00pm on November 11, 2016, Tina le Grange said…

Linda ons het die Lente in Hogsback gekry, maar Josef sê die herfs is ook baie mooi.  Die dorp lê hoog tussen die woude en plante en Josef verhuur huisies op sy landgoed naby hulle huis.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html