Liz
  • Female
  • Gauteng
  • South Africa
Share

Liz's Friends

  • Hester Gerber
  • Bennie Greyling
  • Louisa van Niekerk
  • Ben van Heerden
  • Carl Joubert
  • Anelda Boshoff-Mostert
  • Christelle
  • Ferdinand van der Merwe
  • Marenschia Goosen
  • jan jordaan
  • Riaan
  • Christa Snyman
  • Leone
  • Adri Bender
  • Susan Geldenhuys

Liz's Discussions

BEURTKRAG

Started this discussion. Last reply by Vida van Schalkwyk Feb 28, 2015. 7 Replies

Hallo almal,Ek wil net gou iets verduidelik voor die krag weer afgaan. Ek kry soms net kans om my foto te laai en dalkies een of meer ander fotos te kyk en te krit dan word ons krag afgesit. Ons kry…Continue

GESEENDE KERSFEES EN PRAGTIGE GOD GESEENDE 2015

Started this discussion. Last reply by Dine Potgieter Dec 15, 2014. 4 Replies

Hallo almal,More vlieg ek land uit en gaan vir hele ruk nie kan kuier nie.Ek wil tog so baie graag aan julle 'n God gevulde Kersfees en pragtige "baie fotos afneem" vir 2015 toe wens.Sou julle iewers…Continue

Geseende Kersfees en 'n pragtige voorspoedige 2014

Started this discussion. Last reply by Liz Dec 1, 2013. 18 Replies

Hallo al my FS vriende en vriendinne,Ek gaan oor 'n week met 'n maandlange welverdiende vakansie oorsee. Aangesien die tyd min is en ek baie besig is by die skool veroorsaak dit dat ek tydsgebonde is…Continue

Baie dankie

Started this discussion. Last reply by Liz Nov 17, 2013. 21 Replies

Ek wil baie dankie se vir die geleentheid wat die Fotoskolers, Hennie en Igno my gun om my makro fotos hier te plaas. Ek is besig om die afgelope ruk julle met my argief fotos te bombardeer. Die rede…Continue

Tags: .

 

Liz's Page

Latest Activity

Elna Geringer commented on Liz's photo
Thumbnail

Eiffel Tower

"Het jy op jou rug gaan lê Liz???? (LOL)  dis oulik gedoen"
2 hours ago
Hennie Cronjé commented on Liz's photo
Thumbnail

Eiffel Tower

"'n Goeie komposisie, maar die donker deel is bietjie te donker. Jy het seker nie in RAW geneem nie, waar mens dit maklik kon regstel, siende dat jy op toer was. Ja, ek het my ook verwonder aan die geweldige yster struktuur toe ons daar was -…"
2 hours ago
Liz commented on Liz's photo
Thumbnail

Eiffel Tower

"Baie dankie weereens mense!! Jul inspireer my baie soos altyd in die verlede!!"
2 hours ago
Liz commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Pierneef 3.

"Ja nee kreatief is jy beslis!"
2 hours ago
Liz commented on Doretha Kock's photo
2 hours ago
Liz commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Geboue in Bahrein

"Skitterend "
2 hours ago
Liz commented on Adriaan Loots's photo
2 hours ago
Liz commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Tema Kreatief : Wie raak verveeld by Ry en Stop?

"Ja nee soms moet mens uit die boks dink! Geluk!"
2 hours ago
Liz commented on Riaan's photo
2 hours ago
Liz commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Grassade

"Pragtig met die kontraste!"
2 hours ago
Liz commented on Tersia Weitsz's photo
2 hours ago
Liz commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

IMG_3918

"Ek hou baie hiervan so fyntjies en fokus is great!!"
2 hours ago
Liz commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Vulkaan in PE

"Die vlam kleure spel en kontraste is wow!!"
2 hours ago
Liz commented on Pierre Hardinge's photo
Thumbnail

Winter Wingerd

"Uitstekend!!"
3 hours ago
Liz commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

kreatief

"Vida dis ‘n unieke idee en prag afgeneemde kleure!!"
3 hours ago
Liz commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

Marienflus - Namibia

"Sommer ‘n wow shot VWD!"
3 hours ago

Liz's Photos

  • Add Photos
  • View All

Liz's Blog

Noah's Ark

Posted on September 15, 2014 at 3:02pm 12 Comments

Everything you need to know about life can be learnt from Noah's Ark

 

1     Don't miss the boat;

2     Remember that we are all in the same boat;

3     Plan ahead. It wasn't raining when Noah built the Ark;

4     Stay fit. No matter how old you are, you could still be called to do something really big;

5     Beware of critics who have more data than good judgement. If criticism is not constructive,

       make sure that it…

Continue

Comment Wall (47 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:33pm on February 4, 2018, Tina le Grange said…

My blommetjie-foto:

Liz ek en skerp fokus bly sukkel - soms kry ek 'n verrassing  :-) Dankie vir jou kommentaar.

At 3:20pm on January 27, 2018, Tina le Grange said…

Hallo Liz, heerlik om jou weer te sien!! WELKOM!

At 9:42am on March 27, 2017, Donald Daniel Jacobs said…

Hi! waar kruipy weg. mis jou op fotoskool

At 12:00pm on February 22, 2017, Elsa crous said…

 Baie baie geluk met jou groot dag Liz mag daar nog baie gelukkiges wees

At 11:41am on February 22, 2017, Magda vd Merwe said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Liz.

At 9:48pm on February 22, 2016, Neville Hein said…

Baie geluk met jou verjaardag Liz.

At 4:49pm on February 22, 2016, Tina le Grange said…

Hallo Liz, ek kon jou nie op jou selfoon kry nie.  Nietemin, beste wense vir 'n vreugdevolle nuwe lewensjaar gevul met baie liefde en goeie gesondheid.

At 8:08am on February 22, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk Liz.. lekker dag en wonderlike jaar vir jou!

At 7:58am on February 22, 2016, Doretha Kock said…

Liz, baie geluk met jou Verjaardag. Wens jou net mooi dinge toe vir die toekoms en geniet die dag.

At 2:58pm on February 17, 2016, Riaan said…

hey waar's jy, jy sooo skaars!! het 'n lekker interessante storie om jou te wys oor parasiete by insekte. kon kelukkig video van die voorval maak en gaan hom ook vijou stuur. as jy ok is stuur vir my jou e-pos dan mail ek dis sommer, jy's mos net so gek oor die googas in ons tuine soos ek

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html