Liza
  • Roodepoort
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (1)
  • Photo Albums
  • Videos
 

Liza's Page

Latest Activity

jan jordaan commented on Liza's photo
Thumbnail

Grootoog by die see

"BAIE WELKOM, BAIE MOOI FOTO "
Dec 12, 2017
Elna Geringer commented on Liza's photo
Thumbnail

Grootoog by die see

"Baie welkom ook van my kant af  en ek hoop ons gaan nog baie fotos van jou sien. Hier by Fotoskool leer ons almal saam,by mekaar en veral by die wat baie meer as ons weet en hulle kennis aan ons oordra. Om raad en kommentaar te gee, is dit soms…"
Dec 12, 2017
Liza commented on Liza's photo
Thumbnail

Grootoog by die see

"Dankie Hennie vir die goed deurdinkte komentaar, ek waardeer dit. Dit is my dogtertjie en altyd vreeslik pret om haar af te neem. Ons leer maar so saam saam."
Dec 11, 2017
Hennie Cronjé commented on Liza's photo
Thumbnail

Grootoog by die see

"Liza, baie welkom op Fotoskool. Ek hoop jy gaan dit baie geniet hier by ons en ook baie leer. Jy skop af met 'n baie mooi foto van hierdie pragtige dogter. Die opstelling en komposisie pas by die ietwat skelm glimlaggie, deur haar bietjie bo en…"
Dec 11, 2017
Elizma Fourie commented on Liza's photo
Thumbnail

Grootoog by die see

"Baie welkom, mooi foto"
Dec 11, 2017
Gerrie Lambrechts commented on Liza's photo
Thumbnail

Grootoog by die see

"Welkom by ons FotoSkolers. Ek is baie dom met portretstudie. Die sybeligting is mooi, ek gaan weer kom kyk  na Hennie se kommentaar. "
Dec 11, 2017
Josef Steyn commented on Liza's photo
Thumbnail

Grootoog by die see

"Mooi Liza. Dankie vir jou eerste foto."
Dec 11, 2017
Marenschia Goosen commented on Liza's photo
Dec 11, 2017
Linda Erasmus commented on Liza's photo
Thumbnail

Grootoog by die see

"baie mooi , ek hou van die direkte kyk "
Dec 11, 2017
Liza posted a photo

Grootoog by die see

Sent from Mail for Windows 10
Dec 11, 2017
Linda Erasmus left a comment for Liza
"baie welkom ook van my kant af , ons sien uit na jou foto's!"
Dec 11, 2017
Josef Steyn left a comment for Liza
"Welkom by Fotoskool Liza. Vir maksimum voordeel is dit belangrik om gereeld foto's te plaas, raad te vra en ook self kommentaar te lewer. Ons sien uit na jou bydraes!"
Dec 11, 2017
Liza is now a member of Fotoskool
Dec 11, 2017

Liza's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:04pm on December 11, 2017, Linda Erasmus said…

baie welkom ook van my kant af , ons sien uit na jou foto's!

At 2:53pm on December 11, 2017, Josef Steyn said…

Welkom by Fotoskool Liza. Vir maksimum voordeel is dit belangrik om gereeld foto's te plaas, raad te vra en ook self kommentaar te lewer. Ons sien uit na jou bydraes!

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html