Lizelle
  • Female
  • Gauteng
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (14)
  • Photo Albums
  • Videos

Lizelle's Friends

  • Mara
 

Lizelle's Page

Latest Activity

Lizelle commented on Lizelle's photo
Thumbnail

Lekker by die viswater

"hi Almal vreeslik Dankie vir die kommentaar, ek sal beslis dit ter harte vat - soos Hennie se so leer ons.  Toe ek die foto gevat het het ek nog nie regtig veel van fotografie af geweet nie so ek leer nog elke dag. Dankie vir elkeen se bydrae."
Tuesday
Rika Schoeman commented on Lizelle's photo
Thumbnail

Lekker by die viswater

"Besonderse kleure in die foto Lizelle. Met die paar voorgestelde veranderinge sal dit 'n puik foto wees."
Mar 15
Pine commented on Lizelle's photo
Thumbnail

Lekker by die viswater

"Lizelle ek dink jou foto is getrou aan jou tema. Die weerkaatsing is baie mooi. Die hoeveelheid  items in die foto is egter bietjie te veel en maak dat die oog dwaal."
Mar 14
Dine Potgieter commented on Lizelle's photo
Mar 14
Rassie van Graan liked Lizelle's photo
Mar 14
Gerrie Lambrechts commented on Lizelle's photo
Thumbnail

Lekker by die viswater

"Baie mooi kleure, ons leer ook deur jou foto en die kommentare."
Mar 14
Vida van Schalkwyk liked Lizelle's photo
Mar 14
Josef Steyn commented on Lizelle's photo
Thumbnail

Lekker by die viswater

"Lyk of die visstokke net 'n verskoning is om te kuier!! Hier vang die hengelaars vis in absensia. Baie mooi. Skerp en kleurvol met 'n mooi weerkaatsing."
Mar 14
Hennie Cronjé commented on Lizelle's photo
Thumbnail

Lekker by die viswater

"Dis pragtig, met mooi kleure en sterk kontraste. Dit maak indruk. Aan die ander kant is die foto dalk bietjie besig. Onthou, eenvoud is die belangrikste eienskap van 'n goeie foto. Die ding wat die meeste pla is die kragkabel agter. Verder is…"
Mar 14
Lizelle posted a photo
Mar 14
Mara commented on Lizelle's photo
Thumbnail

SONSONDERGANG

"Baie pragtig vriendin !"
Feb 6
Lizelle liked Elna Geringer's photo
Feb 5
Lizelle commented on Mara's photo
Thumbnail

Die Voeltjie doen beplanning vir die toekoms!

"dit is n amazing foto - mens sien nie dit sommer nie.  Baie goed gedoen. Ek het my verstom aan dit."
Feb 5
Lizelle liked Mara's photo
Feb 5
Lizelle liked Anita du Toit's photo
Feb 4
Lizelle liked Henco's photo
Feb 4

Lizelle's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (3 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:08pm on October 3, 2018, Mara said…

Baie mooi vriendin!

At 12:24pm on August 23, 2018, Mara said…

Hallo vriendin ag nou kan lekker leer, dis n bakgat klomp mense ons gaan darem nou slim word!  Sien uit om saam met jou te werk!!!!!! Laai bietjie n foto toe toe!

At 1:46pm on July 6, 2018, Mara said…

Hi vriendin dis lekker om jou hier te sien, welkom !!!!

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html