Lizelle
  • Female
  • Gauteng
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (13)
  • Photo Albums
  • Videos

Lizelle's Friends

  • Mara
 

Lizelle's Page

Latest Activity

Mara commented on Lizelle's photo
Thumbnail

SONSONDERGANG

"Baie pragtig vriendin !"
Feb 6
Lizelle liked Elna Geringer's photo
Feb 5
Lizelle commented on Mara's photo
Thumbnail

Die Voeltjie doen beplanning vir die toekoms!

"dit is n amazing foto - mens sien nie dit sommer nie.  Baie goed gedoen. Ek het my verstom aan dit."
Feb 5
Lizelle liked Mara's photo
Feb 5
Lizelle liked Anita du Toit's photo
Feb 4
Lizelle liked Henco's photo
Feb 4
Gerrie Lambrechts commented on Lizelle's photo
Thumbnail

SONSONDERGANG

"Pragtig ek sal ook onder bietjie afsny."
Feb 2
Dine Potgieter commented on Lizelle's photo
Thumbnail

SONSONDERGANG

"Baie mooi - as kunsfoto werk dit vir my net soos dit is."
Feb 2
Hennie Cronjé commented on Lizelle's photo
Thumbnail

SONSONDERGANG

"Die kleure is pragtig en werklik iets besonders. Dis baie min dat mens so 'n mooi variasie in kleure sal sien. Die komposisie is ook baie goed en die fokus mooi skerp. Jy kon dalk net bietjie minder swart onder ingesit het, maar dis 'n…"
Feb 2
Vida van Schalkwyk commented on Lizelle's photo
Thumbnail

SONSONDERGANG

"love it!! "
Feb 2
Susan commented on Lizelle's photo
Thumbnail

SONSONDERGANG

"BAIE MOOI... ek stem egter saam Josef"
Feb 1
Susan commented on Lizelle's photo
Feb 1
Tina le Grange commented on Lizelle's photo
Thumbnail

SONSONDERGANG

"Mooi die portretformaat Lizelle, goeie silhoeët en kleurversadiging"
Feb 1
Josef Steyn commented on Lizelle's photo
Thumbnail

SONSONDERGANG

"Die sonsondergang en verwerking is baie mooi Lizelle maar die swart deel is baie groot. Ek dink jy kan 3/4 of dalk 'n bietjie meer afsny dan sal die res van die toneel beter tot sy reg kom."
Feb 1
Pine commented on Lizelle's photo
Thumbnail

SONSONDERGANG

"Dit is n baie mooi sonsondergang foto met n interessante verwerking. Goed gedoen !"
Feb 1
Willie Schoombee commented on Lizelle's photo
Thumbnail

SONSONDERGANG

"Lizelle sterk kleurkontraste wat goed inmekaar vloei. "
Feb 1

Lizelle's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (3 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:08pm on October 3, 2018, Mara said…

Baie mooi vriendin!

At 12:24pm on August 23, 2018, Mara said…

Hallo vriendin ag nou kan lekker leer, dis n bakgat klomp mense ons gaan darem nou slim word!  Sien uit om saam met jou te werk!!!!!! Laai bietjie n foto toe toe!

At 1:46pm on July 6, 2018, Mara said…

Hi vriendin dis lekker om jou hier te sien, welkom !!!!

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html