Louis Gerhard Parkin
  • Male
  • Cape Town
  • South Africa
Share

Louis Gerhard Parkin's Groups

 

Louis Gerhard Parkin's Page

Latest Activity

JJ commented on Louis Gerhard Parkin's photo
Thumbnail

Ietsie rond...

"Nice foto! Ek hou van die beligting- IS Gurushots, moet nie te veel waarde heg aan die stemmery nie- self in die B&W challenges stem 'n klomp vir kleur foto's.   "
May 13, 2017
Marita McCabe liked Louis Gerhard Parkin's photo
May 13, 2017
Hennie Cronjé commented on Louis Gerhard Parkin's photo
Thumbnail

Ietsie rond...

"Hierdie foto neig na abstrakte kuns. Die lyne met goeie kontras en mooi kleure, maak dit 'n aangename foto om na te kyk en ek dink dis baie goed gedoen. Baie mooi!"
May 13, 2017
Dine Potgieter commented on Louis Gerhard Parkin's photo
Thumbnail

Ietsie rond...

"Uitstekend, en 100% in die kol vir die tema!"
May 12, 2017
Louis Gerhard Parkin commented on Louis Gerhard Parkin's photo
Thumbnail

Ietsie rond...

"Johan Ayres dankie vir die mooi boodskap."
May 12, 2017
Louis Gerhard Parkin commented on Louis Gerhard Parkin's photo
Thumbnail

Ietsie rond...

"Tina le Grange ek is reeds lid sedert September 2015.  Ek is net nie baie aktief op fotoskool nie, weens my omstandighede het ek bitter min tyd om fotografie te beoefen.  Probeer maar my bes om te leer en te verbeter. Groete."
May 12, 2017
Johan Ayres commented on Louis Gerhard Parkin's photo
Thumbnail

Ietsie rond...

"Baie geluk met 'n skitterende en kunstige foto!"
May 12, 2017
Tina le Grange commented on Louis Gerhard Parkin's photo
Thumbnail

Ietsie rond...

"Louis baie welkom by Fotoskool Jy het nou reeds heelwat kommentaar gekry.  Ek hou van die komposisie. Ek hoop jy gaan gelukkig wees in ons klas;  ek kom agter dat ek by jou sal kan leer."
May 12, 2017
Louis Gerhard Parkin commented on Louis Gerhard Parkin's photo
Thumbnail

Ietsie rond...

"Karen Kemp dankie vir die mooi woorde ;-)"
May 12, 2017
Karen Kemp commented on Louis Gerhard Parkin's photo
Thumbnail

Ietsie rond...

"Ek hou van die foto nes hy is..die "rond' gee wel vir my n interessante diagonale effek en vir my is die sag en skerp fokus dele juis kreatief..en dit laat iets vir verbeelding..ek hoor daai suiwer snare"
May 12, 2017
gabriel parsons commented on Louis Gerhard Parkin's photo
Thumbnail

Ietsie rond...

"Chuckle, Chuckle..............."
May 12, 2017
Gerrie Lambrechts commented on Louis Gerhard Parkin's photo
Thumbnail

Ietsie rond...

"Dit is reg soos jy dit sien en doen, tog jou foto en jou keuse. "
May 12, 2017
Louis Gerhard Parkin commented on Louis Gerhard Parkin's photo
Thumbnail

Ietsie rond...

"Gerrie Lambrechts Ek twyfel of die interpretasie so letterlik is.  As jy meen dat die lyne afgesny word deur die bodem van die foto... ek dink nie dis 'n deal-breaker nie.  Ek het dit met opset so gedoen. Indien die foto se crop nie…"
May 12, 2017
Gerrie Lambrechts commented on Louis Gerhard Parkin's photo
Thumbnail

Ietsie rond...

"Kleur is baie mooi. Ek wonder net of die 'rond ' nie op die buitelyne, van die sirkel, ook heeltemal rond moet wees nie."
May 12, 2017
Louis Gerhard Parkin commented on Louis Gerhard Parkin's photo
Thumbnail

Ietsie rond...

"Dankie Henriehet Johanna (Rita) Koen, dit is voorwaar gaaf van jou :-)"
May 12, 2017
Rita Koen commented on Louis Gerhard Parkin's photo
Thumbnail

Ietsie rond...

"Ek hou baie van jou foto Gerhard.  Ek neem ook aan Gurushots deel en gaan beslis jou foto soek om vir dit te 'vote'.  "
May 12, 2017

Louis Gerhard Parkin's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html