Louise Viljoen
  • Female
  • South Africa
Share

Louise Viljoen's Friends

  • Willie Schoombee
  • Huey Geringer
  • Magda vd Merwe
  • Carol van Aswegen
  • Karen Kemp
  • jan jordaan
  • Dine Potgieter
  • Mandie Herbst
  • ArrA
  • Piet Nel
  • Tina le Grange
  • ISSI POTGIETER
  • Gerrie Lambrechts
  • Henriette Hoon
  • Elizma Fourie
 

Louise Viljoen's Page

Louise Viljoen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Louise Viljoen's Blog

Die Tsitsikamma, Dalene Matthee se Boom en Foefieslaaids

Posted on January 19, 2015 at 3:57pm 3 Comments

Die afgelope Desembervakansie het ek, my man en van ons familielede die voorreg gehad om bietjie rond te rits en die wondermooi van die Tsitskikamma-woude te ervaar. Daar heers ‘n byna gewyde atmosfeer in die rustige, koel skadu van die mosgroen bome. Mens voel lus om jou wang teen ‘n bosreus se skurwe stam te lê en die bosreuk diep in jou longe in te adem sodat jy die aardse geur en die grootse oomblik in jou geheue kan vaslê vir later se opdiep.…

Continue

Die Foto Wat Ek Nie Geneem Het Nie.

Posted on August 19, 2014 at 2:23pm 16 Comments

Vissermanne huil oor die ou grote wat weggekom het… Gisteraand het ek geween oor die once-in-a-lifetime foto wat ek nie gekiek kon kry nie! 

Ons woon op ‘n dorpie wat spog met ‘n voortreflike hardewarewinkel.  Ek en my man is d-i-y entoesiaste en gereelde kliënte. Hier het ons Benji ontmoet.  Liewe, goeie ou Benji - altyd gewillig om klante met raad en daad te bedien en die ekstra myl te loop.   In sy dertigs, maar met die aansien van ‘n pas uitgebroeide nonnetjiesuil…

Continue

My Sony en die Wasmasjien

Posted on June 28, 2013 at 4:37pm 12 Comments

Op 'n pragtige, loom middag stap ek met 'n lied in my hart en 'n huppel in my stap op die strand by Supertubes, die Oos-Kaap se branderplank-mekka te Jeffreysbaai.  'n Paar seemeeue sirkel lui bo my kop en maak krassend geselsies met mekaar oor waar die vis loop.  Die nat sand gryp tergend na my kaal tone en nooi my om enkeldiepte in die spierwit branderskuim te waad.  Ek verstom my aan die branderplankryers wat soos robbe in die water baljaar en die aanstormende golwe vreesloos…

Continue

Comment Wall (6 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 10:56am on December 23, 2014, Magda vd Merwe said…

Hi Louise, dankie vir jou vriendskap. Mag ons sommer nog baie fotos saam deel.

At 5:17pm on September 15, 2014, Anita du Toit said…

Is die blog nou die http:// wat ek elke keer moet ingaan?

At 5:02pm on September 15, 2014, Anita du Toit said…

Hi Louise, het jy al daardie stories geskryf in die Eksemplaar, Ek het nou 'n paar gelees en dis baie goed geskryf!!!! Ek hou van jou nuwe profiel, sal net jou gesiggie wou sien :-).. jy is gelukkig om dit gelaai te kry, hier is Fotoskolers wat baie daarmee sukkel

At 5:28pm on July 1, 2013, Josef Steyn said…

Dankie Louise. My skryfwerk was altyd maar beperk tot wetenskaplike artikels en lesings vir studente. Prosa is ek nie goed mee nie, maar ek kan goed geskryfde prosa herken as ek dit sien. Jy kan gerus weer begin skryf. Jy het definitief die talent om dit te doen. 'n Besoek sal altyd waardeer word.

At 3:40pm on July 1, 2013, Josef Steyn said…

Dankie Louise. Ek aanvaar graag. Ek het jou fotos bietjie bekyk en jou "pienk blom" het dadelik my aandag getrek. Ek sien jy bly ook, soos ek, in die Oos Kaap. As jy ooit op Hogsback land is jy welkom om by ons by Never Daunted in te loer.

At 6:30pm on January 19, 2013, Tina le Grange said…

Dankie Louise vir jou uitnodiging. Is ek reg dat jy nuut is op Fotoskool?  Ek was weg met vakansie en kan nie jou gesiggie onthou nie.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html