Lynne Rapson
  • Smithfield
  • South Africa
Share

Lynne Rapson's Friends

  • Linda Erasmus

Lynne Rapson's Discussions

Dankie!

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Sep 18. 3 Replies

Baie dankie vir almal wat tyd af staan om elke week op my foto's kommentaar te lewer. Ek weet almal het besige skedules.  Ek vind die terugvoer waardevol en het al so baie geleer.Continue

Help asseblief!

Started this discussion. Last reply by Josef Steyn Mar 17, 2016. 3 Replies

Ek het hulp nodig ...! Ek het hierdie oulike foto geneem, maar daar kort iets. Enige voorstelle oor hoe ek dit kan verwerk om dit 'n goeie foto te maak?  Ek is besig om Lightroom te leer sal dit wil…Continue

 

Lynne Rapson's Page

Latest Activity

Lynne Rapson commented on JJ's photo
Sunday
Hennie Cronjé commented on Lynne Rapson's photo
Thumbnail

Week 48 - "roll of 24/one shot"

"Dis pragtig! Baie mooi skerp met goeie beligting en mooi blur van die agtergrond. Baie mooi!"
Dec 5
Rika Schoeman commented on Lynne Rapson's photo
Thumbnail

Week 48 - "roll of 24/one shot"

"Jou geduld is beloon met 'n pragtige foto Lynne!"
Dec 5
Josef Steyn commented on Lynne Rapson's photo
Thumbnail

Week 48 - "roll of 24/one shot"

"Jy kry volpunte vir hierdie een Lynne. Baie mooi."
Dec 5
Albertyn Potgieter commented on Lynne Rapson's photo
Thumbnail

Week 48 - "roll of 24/one shot"

"Well done Lynn! Jou fokus was verseker perfek, met die voor- en agtergrond uit fokus! Ek sou aanbeveel dat jy die hele foto net 'n biki donkerder maak, dan sal die detail op die waaierstert NOG MEER pop! Pragtige "glint" wat jy in die…"
Dec 5
Gerrie Lambrechts commented on Lynne Rapson's photo
Thumbnail

Week 48 - "roll of 24/one shot"

"Wil gedoen wees, puik, Lynne."
Dec 5
Willie Schoombee commented on Lynne Rapson's photo
Thumbnail

Week 48 - "roll of 24/one shot"

"Well done Lynne......the perfect shot!!"
Dec 5
Bruwer Burger commented on Lynne Rapson's photo
Thumbnail

Week 48 - "roll of 24/one shot"

"Dit is pragtig Lynne. Baie mooi komposisie, kleur en foto."
Dec 5
Tersia Weitsz commented on Lynne Rapson's photo
Dec 5
Michiel Prins liked Lynne Rapson's photo
Dec 5
Lynne Rapson liked Willie Schoombee's photo
Dec 4
Lynne Rapson liked Ronell's photo
Dec 4
Lynne Rapson commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Long exposure

"Wow! Sou ook graag meer wil weet"
Dec 4
Lynne Rapson commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

carina-8862-Edit

"Te dierbaar!"
Dec 4
Lynne Rapson posted a photo

Week 48 - "roll of 24/one shot"

Ons instruksie was om terug te keer na "ou skool" metodes en nie meer as 24 foto's te neem nie of net een foto te neem! Ek het rustig buite gesit en gewag vir die waaierstert om te kom loer wat ek maak, mooi beplan voordat ek die knoppie druk en…
Dec 4
Lynne Rapson liked Anita du Toit's photo
Dec 4

Lynne Rapson's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:26am on November 28, 2018, Josef Steyn said…
Hallo Lynne,
Hoop dit gaan nog goed by jou.
Ek is byna klaar met 'n boek oor komposisie en wil graag 'n foto   van jou gebruik. Sal jy asb. toestemming gee? Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com
Ek sal dit baie waardeer.
Groete,
Josef
 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html