Magda vd Merwe
  • Female
  • Standerton
  • South Africa
Share

Magda vd Merwe's Friends

  • Bruwer Burger
  • Rita Koen
  • Cathy Volker
  • Rika Schoeman
  • Linda Erasmus
  • Carien
  • Ilze Groom
  • Dirk Koekemoer
  • Eurika de Gouveia
  • Marinda
  • Gert Van Wyk
  • Willie Schoombee
  • Elsa crous
  • Carol van Aswegen
  • Neville Hein

Magda vd Merwe's Groups

 

Magda vd Merwe's Page

Latest Activity

Susan commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Rooikop Houtkapper

"Pragtig so met die oop bek. MOOI"
4 hours ago
Doretha Kock commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Rooikop Houtkapper

"Uitstekende foto, Magda."
5 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Rooikop Houtkapper

"Beslis kan ek dit van jou verwag, baie mooi skerp Magda."
11 hours ago
Pine commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Rooikop Houtkapper

"Puik foto Magda. Detail en skerpte is baie goed. Die oogkontak is baie mooi en skerp. Ek vind net die kleur van die voël vreemd. WD"
21 hours ago
Magda vd Merwe commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Tema: Rooi

"Wow Josef, dis regtig n foutlose foto."
21 hours ago
Magda vd Merwe commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

PRESIDENTS WAG

"Wow dis pragtig gedoen Carl."
21 hours ago
Magda vd Merwe commented on Linda Erasmus's photo
Thumbnail

tema rooi

"Pragtig Linda, stem met Hennie."
21 hours ago
Anita du Toit commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Rooikop Houtkapper

"Ogie is mooi skerp met goeie detail op die rooi veertjies!"
22 hours ago
Hennie Cronjé commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Rooikop Houtkapper

"Dis iets besonders om hierdie voël van so naby te fotografeer. Dis pragtig! Baie goed gedoen!"
22 hours ago
Carl Joubert liked Magda vd Merwe's photo
yesterday
Willie Schoombee commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Rooikop Houtkapper

"Wow, Magda uitstekend, vertoon pragtig teen die ligte agtergrond en dit maak jou houkapper meer prominent. WD!!"
yesterday
Rika Schoeman commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Rooikop Houtkapper

"Uitstekende detail, veral die bek en oog en 'n goeie agtergrond. Goed gedoen Magda."
yesterday
Josef Steyn commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Rooikop Houtkapper

"Uitstekende nabyskoot Magda. Verstommend-goeie detail."
yesterday
Elna Geringer liked Magda vd Merwe's photo
yesterday
Tersia Weitsz commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Kakelaar

"Iets besonders en mooi Magda"
yesterday
Elna Geringer commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Rooikop Houtkapper

"Uitstekend Magda. BGG"
yesterday

Magda vd Merwe's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (53 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 7:19pm on January 8, 2019, Karen Kemp said…

Dankie vir daai inligting. Ek het net n 75-300 lens...en maar min geleentheid vir voerls afneem...maar sou graag wil begin

At 6:50pm on July 30, 2018, Tina le Grange said…

Baie dankie Magda vir die kamera-inligting.

Wat vir jou in die Kaap  :-)

At 12:51am on January 25, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Magda. . mag dit vir jou 'n heerlike bederfdag tussen jou geliefdes wees!

At 8:05pm on January 15, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir jou kyk en kommentaar Magda. Altyd goed om verskillende menings te hoor. Ek het weer gedink daar is dalk te min blaartjies op die grond. Dit is nie 'n ateljeefoto nie en ek wou graag die toneel so natuurlik moontlik hou. Boonop sou 'n mens kon verwag dat daar in 'n draak se grot in die woud, blare op die grond sou lê. (Ek wonder hoeka hoe dikwels drake huis skoonmaak.) Ek het nog 'n ander een waar hy op 'n ander plek tussen 'n klomp blare staan. Miskien plaas ek dit eendag. Laastens was dit maar 'n speel-foto. Sit dus maar jou humor bril op en kyk weer daarna.

At 6:58pm on November 29, 2017, Tina le Grange said…

Dankie Magda;  nogal 'n foto met 'n onbekende storie.  Ek leer graag by jou.

En, ja lekker om terug te wees.

Groete en mooi aand vir julle.

At 3:05pm on October 31, 2017, Rika Schoeman said…

Magda, dankie vir jou reaksie op my vraag. Kan jy asb vir my jou e-pos adres stuur?

At 3:23pm on October 27, 2017, Rika Schoeman said…

Magda, ek weet nie of net jy hierdie boodskap kan sien, of almal met wie jy vriende is nie. Kan jy my help asseblief?

At 9:37pm on October 9, 2017, Tina le Grange said…

Magda en Dine, my see-foto:  Magda, net soos Dine sê, was my bedoeling om die brander te probeer vries vandaar die 1/2500 sek, en het ek toe die ISO hoër gestel en ek wou probeer om die fokus van voor tot agter in fokus te kry.   Met hierdie pogings het ek nog baie om te leer.  Teen 4 nm was daar skadu a.g.v. geboue en die lig al aan die afneem.

At 1:31pm on April 5, 2017, Tina le Grange said…

My wasgoed-foto:  Baie dankie Magda en Riaan vir julle wenk;  ek het geweet ek moet die paaltjies en draadjie uithaal, maar was bietjie lui...............  :-)

At 9:19pm on January 27, 2017, Tina le Grange said…

My see-foto: Dankie Magda vir jou wenk; my Powershot se hoogste f/-stop is 8 maar ek sal dit onthou wanneer ek die Nikon gebruik.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html