Magda vd Merwe
  • Female
  • Standerton
  • South Africa
Share

Magda vd Merwe's Friends

  • Rita Koen
  • Cathy Volker
  • Rika Schoeman
  • Linda Erasmus
  • Carien
  • Ilze Groom
  • Dirk Koekemoer
  • Eurika de Gouveia
  • Marinda
  • Gert Van Wyk
  • Willie Schoombee
  • Elsa crous
  • Carol van Aswegen
  • Neville Hein
  • JJ

Magda vd Merwe's Groups

 

Magda vd Merwe's Page

Latest Activity

Magda vd Merwe commented on Rassie van Graan's photo
Thumbnail

Inferno!

"Briljant gedoen Rassie"
10 hours ago
Magda vd Merwe commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Nikon-advertensie

"Baie mooi Tina."
10 hours ago
Tina le Grange commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Blom.

"5-ster Magda!!"
11 hours ago
Hennie Cronjé commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Blom.

"Baie, baie interessant! Ook baie kreatief en uitstekend gedoen. Mooi!"
11 hours ago
Tersia Weitsz commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Blom.

"Skitterend gedoen Magda!"
12 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Blom.

"Skitterende foto, kleure is pragtig en die druppels gee lewe."
13 hours ago
Liz commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Blom.

"Magda die twirl op die blom is perfek!! Wow "
14 hours ago
Magda vd Merwe commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

sonopkoms - selfoon foto

"Briljante foto Pieter."
14 hours ago
Magda vd Merwe commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

NG Kerk Montagu.

"Pragtig Willie"
14 hours ago
Magda vd Merwe commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Skewe Wynglas

"Briljant Elna."
14 hours ago
Magda vd Merwe commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Hier het ek meer pad ingesit, ek weet net nie vd berge agter nie.

"Gerrie ek hou van jou foto, sal dalk net sny bo die donker berg voor."
14 hours ago
Magda vd Merwe commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Hogsback 14

"Baie pragtig Hennie."
14 hours ago
Willie Schoombee commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Blom.

"Uitstaande detail Magda met pragtige lig, wat dit sommer ñ top klas foto maak. WD!"
14 hours ago
Theresa Botma commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Blom.

"Stunning. Skerp fokus en daar is vir my ‘n gevoel van beweging."
15 hours ago
Magda vd Merwe posted a photo
15 hours ago
Magda vd Merwe commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Twee Gesigte Een Rots

"Met die verwerking het jy seker iets te veel gestel en dit die halo Elna. Gaan terug op jou verwerking of begin weer, dit is maar wat ek af ondervind het. Lieflike foto Huey"
16 hours ago

Magda vd Merwe's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (51 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 12:51am on January 25, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Magda. . mag dit vir jou 'n heerlike bederfdag tussen jou geliefdes wees!

At 8:05pm on January 15, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir jou kyk en kommentaar Magda. Altyd goed om verskillende menings te hoor. Ek het weer gedink daar is dalk te min blaartjies op die grond. Dit is nie 'n ateljeefoto nie en ek wou graag die toneel so natuurlik moontlik hou. Boonop sou 'n mens kon verwag dat daar in 'n draak se grot in die woud, blare op die grond sou lê. (Ek wonder hoeka hoe dikwels drake huis skoonmaak.) Ek het nog 'n ander een waar hy op 'n ander plek tussen 'n klomp blare staan. Miskien plaas ek dit eendag. Laastens was dit maar 'n speel-foto. Sit dus maar jou humor bril op en kyk weer daarna.

At 6:58pm on November 29, 2017, Tina le Grange said…

Dankie Magda;  nogal 'n foto met 'n onbekende storie.  Ek leer graag by jou.

En, ja lekker om terug te wees.

Groete en mooi aand vir julle.

At 3:05pm on October 31, 2017, Rika Schoeman said…

Magda, dankie vir jou reaksie op my vraag. Kan jy asb vir my jou e-pos adres stuur?

At 3:23pm on October 27, 2017, Rika Schoeman said…

Magda, ek weet nie of net jy hierdie boodskap kan sien, of almal met wie jy vriende is nie. Kan jy my help asseblief?

At 9:37pm on October 9, 2017, Tina le Grange said…

Magda en Dine, my see-foto:  Magda, net soos Dine sê, was my bedoeling om die brander te probeer vries vandaar die 1/2500 sek, en het ek toe die ISO hoër gestel en ek wou probeer om die fokus van voor tot agter in fokus te kry.   Met hierdie pogings het ek nog baie om te leer.  Teen 4 nm was daar skadu a.g.v. geboue en die lig al aan die afneem.

At 1:31pm on April 5, 2017, Tina le Grange said…

My wasgoed-foto:  Baie dankie Magda en Riaan vir julle wenk;  ek het geweet ek moet die paaltjies en draadjie uithaal, maar was bietjie lui...............  :-)

At 9:19pm on January 27, 2017, Tina le Grange said…

My see-foto: Dankie Magda vir jou wenk; my Powershot se hoogste f/-stop is 8 maar ek sal dit onthou wanneer ek die Nikon gebruik.

At 10:41am on January 25, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Magda. Goeie wense vir jou die jaar.

At 8:07am on January 25, 2017, Tina le Grange said…

Magda, mag hierdie dag vir jou vol vreugde wees en jou nuwe lewensjaar gevul wees met goeie gesondheid en emmersvol foto-geleenthede.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html