Mandie Herbst
  • Female
  • Kemptonpark
  • South Africa
Share

Mandie Herbst's Friends

  • Petro Bothma
  • Danielle Beugger
  • Sonja Snyman
  • Sakkie van der Merwe
  • Loggies van Loggerenberg
  • Andriette Pretorius
  • Magda vd Merwe
  • Bobby Lowe
  • Ilze Esterhuizen
  • Ricus Claassens
  • Jannie Oberholzer
  • Mieke Spies
  • Renier Van Zyl
  • Karen Kemp
  • Elna Geringer

Mandie Herbst's Discussions

Fotos Laai

Started this discussion. Last reply by Pieter Steyn Dec 1, 2014. 2 Replies

Ek vind dit vreemd dat wanneer ek hier 'n foto laai die kleur koeler is as die oorspronklike foto?  Ek het dieselfde foto ook op FB gelaai en die kleur daar bly dieselfde?  Enige iemand anders wat…Continue

 

Mandie Herbst's Page

Mandie Herbst's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (7 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 6:28am on January 16, 2015, Engela Johanna Magrietha Britz ( said…

Baie dankie vir die uitnodiging Mandie!

Glo ons sal nog lekker interaksie he rondom fotografie en gepaardgaande positiewe mens-wees!

At 5:21pm on January 15, 2015, Magda vd Merwe said…

Hi Mandie, ek hou baie van jou fotos, jy nhou van mense af neem en jy doen dit baie goed, ek hou weer van voels af neem, baie lekker en altyd n uitdaging. Lekker om friende te wees op fotoskool.

At 6:59pm on December 7, 2014, Tina le Grange said…

My beste wense vir 'n baie gelukkige verjaardag Mandie.  Mag jou nuwe lewensjaar gesaai wees met baie vreugde, liefde en baie foto-geleenthede. Groete, Tina 

At 12:38pm on December 7, 2014, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag Mandie, mooiwense wens ek jou toe vir die jare wat nog voorlê.  Geniet jou dag.

At 9:06am on December 7, 2013, Tina le Grange said…

Veels geluk met jou verjaardag Mandie;  geniet jou dag en mag jy 'n mooi jaar hê met baie geleenthede vir foto neem.

At 1:39pm on July 21, 2013, Josef Steyn said…

Hallo Mandie, Ek het 'n tikfout gemaak het. Jammer.

www.photographytricksandtips.info

Dankie vir die like.

Josef

At 8:45am on July 21, 2013, Josef Steyn said…

Dankie Mandy. As jy relatief nuut is in fotografie nooi ek jou graag uit om by my groepie aan te sluit. www.photograpgytricksandtips.info    Daar is 'n e-boekie met heelwat inligting wat jy gratis kan aflaai en dan kry jy ook op gereelde basis brokkies fotografie-inligting. As jy wil kyk na wat in die verlede al gebeur het, gaan na my facebook blad: www.facebook.com/photographytricksandtips   As jy egter wil aansluit, doen dit via die eerste skakel. Dan kom jy op 'n lys waar artikels outomaties uitgestuur word. Jou babafotos is pragtig, die volstruis hardloop letterlik dat die stof staan en die tekkies is baie "cool"!!!

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html