Mara
  • Female
  • KEMPTON PARK
  • South Africa
Share

Mara's Friends

  • Bruwer Burger
  • Lizelle
  • Adriaan Loots
  • Dawid Roos
  • Willie Schoombee
  • Johan Taljaard
  • Pieter Steyn
  • Rassie van Graan
  • Sarel Hendrikz
  • Marie Meiring
  • Gerrie Lambrechts
  • Des Erasmus
  • Hannelie Le Cornu
  • Joanette Le Cornu
  • Anita du Toit
 

Mara's Page

Latest Activity

Willie Schoombee left a comment for Mara
"Dankie Mara ek geniet jou foto's, laat die sluiters werk, groete Willie."
Friday
Mara liked Huey Geringer's photo
Friday
Mara commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Tema: Kleure.

"Asemrowend mooi!"
Friday
Mara commented on Mara's photo
Thumbnail

HERFS BY DIE VISWATERS!

"Baie baie dankie julle !"
Friday
Anita du Toit liked Mara's photo
Nov 8
Johan de Beer commented on Mara's photo
Thumbnail

HERFS BY DIE VISWATERS!

"Pragfoto laat mens jou visstok EN kamera gryp!"
Nov 8
Pieter Steyn commented on Mara's photo
Thumbnail

HERFS BY DIE VISWATERS!

"Baie mooi toneel en foto Mara"
Nov 8
Rika Schoeman commented on Mara's photo
Thumbnail

HERFS BY DIE VISWATERS!

"Jy het goeie vertikale balans in die komposisie vanweë die weerkaatsing en die kleure is baie mooi!"
Nov 8
Gerrie Lambrechts commented on Mara's photo
Thumbnail

HERFS BY DIE VISWATERS!

"Baie mooi foto.  Met fotografie kan mens nie anders as om die weelde van die Skepping raak te sien nie."
Nov 8
Willie Schoombee commented on Mara's photo
Thumbnail

HERFS BY DIE VISWATERS!

"Mara dit is pragtig en of die boompie regs in of uit is gaan nie vir my ñ verskil maak nie, dit is te klein, baie mooilandskap, fokus en weerkaarsing baie goed, jou onderskrif is ook baie gepas. WD!"
Nov 8
Tersia Weitsz liked Mara's photo
Nov 8
Carl Joubert liked Mara's photo
Nov 8
Mara commented on Mara's photo
Thumbnail

HERFS BY DIE VISWATERS!

"Dankie julle !"
Nov 8
Elna Geringer commented on Mara's photo
Thumbnail

HERFS BY DIE VISWATERS!

"Ek dink jy moet die boom heel regs afsny Mara. Daar is te min van dit in die raam en die oog spring rond om dit deel van jou komposisie te maak. (ek dink dis wat ook vir Hennie pla). Deur dit weg te sny, het jy beter  balans in die raam. …"
Nov 8
Hennie Cronjé commented on Mara's photo
Thumbnail

HERFS BY DIE VISWATERS!

"Die komposisie is uitstekend met die hoë bome eksentries en die bome met hul weerkaatsing net-net in. Ook pragtige kleure. Oor die fokus is ek onseker. Dit lyk skerp, maar dis net asof my oë nie tot rus kom nie. Ek is onseker hieroor."
Nov 8
Marenschia Goosen commented on Mara's photo
Thumbnail

HERFS BY DIE VISWATERS!

"Pragtige foto Mara"
Nov 8

Mara's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (7 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 5:20pm on November 9, 2018, Willie Schoombee said…

Dankie Mara ek geniet jou foto's, laat die sluiters werk, groete Willie.

At 7:51am on October 11, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir die kyk Mara en jou kommentaar. Jy het 'n baie goeie oog en ek sien al die foto's wat jy plaas. Doen so voort.

At 6:14pm on October 10, 2018, Rassie van Graan said…

Dankie, dit is groot voorreg vir my!  Jou foto's is puik - ek gaan baie leer!

At 8:30am on May 18, 2013, Josef Steyn said…

Dankie vir die uitnodiging Mara. Hoe lank is jy al besig met fotografie? Vertel asb. 'n bietjie meer. Die blou skoentjies en blou rok foto is my gunsteling!!

At 9:01pm on May 16, 2013, Johan Taljaard said…

Dankie dat jy my aan die wonderlikke ding voorgestel het vriendin. Jou goed lyk pragtig. Jammer ek het jou gemis met die chat poging vroeer. Ons sal weer probeer:)

At 8:38am on June 30, 2012, Hannelie Le Cornu said…

Baie dankie Mara!

At 5:59pm on June 29, 2012, Hannelie Le Cornu said…

Lekke aand vir jou ook!

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html