Marenschia Goosen
  • Female
  • Vredendal, Weskaap
  • South Africa
Share

Marenschia Goosen's Friends

  • Adriaan Loots
  • Dirk Koekemoer
  • Elsa crous
  • lizette ludeke coetzer
  • Magda vd Merwe
  • Elna Geringer
  • Louisa van Niekerk
  • Hans Myburg
  • Willie Botes
  • Christelle
  • Riaan
  • Hein Roos
  • Mandie Herbst
  • Renette van der Merwe
  • Annelize Barnard

Marenschia Goosen's Groups

 

Marenschia Goosen's Page

Latest Activity

Gerrie Lambrechts commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Moederliefde

"Tog te mooi goeie foto."
20 hours ago
Josef Steyn commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Moederliefde

"Treffend uitgebeeld!"
20 hours ago
Pine commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Moederliefde

"Pragtige skerp foto met ń toepaslike opskrif. Baie Mooi Marenschia!!"
21 hours ago
Mark commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Moederliefde

"Baie mooi foto, fokus op die bobbejaan is perfek en agtergrond mooi geblur. Kleure is mooi lewens getrou"
21 hours ago
Rika Schoeman commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Moederliefde

"Jy het 'n interessante oomblik tussen die ma en haar kleintjie vasgevang Marenschia. Baie oulik."
21 hours ago
Hennie Cronjé commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Moederliefde

"'n Pragtige toneeltjie en foto! Donker is bietjie te doenker, maar verder is dit 'n uitstekende foto. Mooi!"
yesterday
Marenschia Goosen posted a photo
yesterday
Rika Schoeman commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Pelikaan

"Baie interessant met die oop bek Marenschia en mooi tekstuur op die water."
yesterday
Tina le Grange commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Pelikaan

"Besondere foto Marenschia met mooi detail in die groot veer en oog en bek baie mooi skerp."
yesterday
Pine commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Pelikaan

"Baie mooi foto en ń goeie komposisie.!"
yesterday
Willie Schoombee commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Pelikaan

"Marenschia pragtig so met daardie groot oop bek. WD!"
yesterday
Gerrie Lambrechts commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Vang die son

"Mooi foto, goed beplan."
yesterday
Hennie Cronjé commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Pelikaan

"Daardie bek lyk voorwaar indrukwekkend! Ek is bly ek hoef nie so iets rond te dra nie! Pragtige eenvoud en kontras, maar die ligter dele is effe oorbelig (veral die bek). Jy kan gerus die bek selekteer en bietjie donkerder maak."
Thursday
Gerrie Lambrechts commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Visarend

"Baie mooi foto, ek hoor dit skree die lug in met die vis."
Thursday
Tersia Weitsz commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Vang die son

"Kreatief en pragtig!"
Thursday
Tersia Weitsz commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Pelikaan

"Baie mooi skerp foto.  Met die stadig kyk na detail, sien ek die onderste  deel van die bek wat so erg rek, nooit dit besef nie.  Baie goeie foto Marenschia"
Thursday

Toe ek vanmiddag by ons huis kom, kry ek hierdie geelslang wat besig is om die padda te eet

Marenschia Goosen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (16 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 5:55pm on February 16, 2018, Tina le Grange said…

My silhoeët-foto van vandag:

Marenschia ek is baie bly jy noem van die dobber; ek het gewonder daaroor, maar dit toe behou omdat dit 'n diagonaal vorm na die man se hande toe; ek wonder steeds daaroor en ek sal graag die ander se mening ook wil weet.

At 12:44am on December 11, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Marenchia, hope seeninge vir jou nuwe lewensjaar toegewens!

At 7:15pm on October 26, 2017, Josef Steyn said…

My FS werk nie so goed nie. Ek kry geen kommentare op my foto's nie. Net om seker te maak, ek het jou huisie gesien en kommentaar gelewer. Skryf asb. vir my by superfoto7@gmail.com

At 9:26pm on July 20, 2017, Tina le Grange said…

Swakopmund se Jetty Restaurant

Marenschia ek is onseker oor die brand.

At 1:13pm on March 31, 2016, Josef Steyn said…

Dankie Marenschia. Ons ken mekaar darem al lank genoeg!!

At 9:26am on December 11, 2014, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag Marenschia, mag die jare wat nog voorlê vol vreugde wees en net dit wat mooi is inhou.  Geniet jou dag. 

At 1:38am on December 11, 2014, Anita du Toit said…

Hi Marenchia.. baie baie geluk met jou verjaarsdag, hoop jy het sommer 'n super duper lekker dag!!! Seen en voorspoed vir 'n wonderlike nuwe lewensjaar en al die reisplanne in die nuwe jaar!

At 9:38pm on August 27, 2014, Riaan said…

Hey Marenschia sal jy asb jou verjaarsdag datum stuur

At 8:10pm on March 14, 2014, Riaan said…

Hi Marenschia, ekt gesien jy sê die vetplantjie wat ek geplaas het kom daar in Vredendal distrik voor. Ken jy die vetplante redelik goed, want eks op soek na een wat ek by 'n kliênt gesien het en vlg haar is dit 'n Obesa, klink dit bekend, dis blykbaar baie skaars.

At 7:57pm on October 27, 2013, Tina le Grange said…

Hallo Marenschia, welkom by my vriendekring.  Ek sien jy is van Vredendal. Darem nie te ver van Durbanville af nie.  Hoe het jy geweet van Fotoskool?  Dit is so 'n lekker skool om te leer.  Ek wil nog kursusse ook doen maar kry sowaar nie tyd nie  Groete

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html