Marenschia Goosen
  • Female
  • Vredendal, Weskaap
  • South Africa
Share

Marenschia Goosen's Friends

  • Adriaan Loots
  • Dirk Koekemoer
  • Elsa crous
  • lizette ludeke coetzer
  • Magda vd Merwe
  • Elna Geringer
  • Louisa van Niekerk
  • Hans Myburg
  • Willie Botes
  • Christelle
  • Riaan
  • Hein Roos
  • Mandie Herbst
  • Renette van der Merwe
  • Annelize Barnard

Marenschia Goosen's Groups

 

Marenschia Goosen's Page

Latest Activity

Michiel Prins liked Marenschia Goosen's photo
Oct 9
Susan commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Sonneblom

"PRAGTIG"
Oct 8
Tersia Weitsz liked Marenschia Goosen's photo
Oct 8
Elna Geringer commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Sonneblom

"Ek ditto met alles reeds genoem Marenschia. Pragtig"
Oct 8
Rika Schoeman commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Sonneblom

"Pragtig foto met 'n goeie komposisie."
Oct 8
Gerrie Lambrechts commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Sonneblom

"Baie mooi, goed gedoen met die geel, mooi geplaas en bytjie is bonus.  Mooi foto."
Oct 8
Tersia Weitsz commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Sonneblom

"Pragtig Marenschia"
Oct 8
Anita du Toit commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Sonneblom

"Skitterend Maren!"
Oct 7
Susan liked Marenschia Goosen's photo
Oct 7
Tina le Grange commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Sonneblom

"Marenschia die kleure maak hierdie foto ekstra spesiaal en die bytjie 'n bonus. Pragtig!"
Oct 7
Ella Fourie commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Sonneblom

"Eenvoud, skerp fokus, kleur  en kontras...goeie resep toegepas."
Oct 7
Ella Fourie liked Marenschia Goosen's photo
Oct 7
Christa Snyman commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Sonneblom

"Treffend met die geel so teen die blou agtergrond. Pragtig!"
Oct 7
Hennie Cronjé commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Sonneblom

"Dis pragtig! Die enkele blom maak die foto sterk weens die sterk kontras in kleur en eenvoud. Die komposisie is ook goed met net genoeg asemruimte rondom die blom. Baie mooi - 'n baie suksesvolle foto!"
Oct 7
Dawid Roos commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Sonneblom

"Vir my is dit bitterlik mooi gedoen...wg "
Oct 7
Marenschia Goosen posted a photo

Sonneblom

In Tanzania kry jy baie sonneblom landerye
Oct 7

Toe ek vanmiddag by ons huis kom, kry ek hierdie geelslang wat besig is om die padda te eet

Marenschia Goosen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (16 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 5:55pm on February 16, 2018, Tina le Grange said…

My silhoeët-foto van vandag:

Marenschia ek is baie bly jy noem van die dobber; ek het gewonder daaroor, maar dit toe behou omdat dit 'n diagonaal vorm na die man se hande toe; ek wonder steeds daaroor en ek sal graag die ander se mening ook wil weet.

At 12:44am on December 11, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Marenchia, hope seeninge vir jou nuwe lewensjaar toegewens!

At 7:15pm on October 26, 2017, Josef Steyn said…

My FS werk nie so goed nie. Ek kry geen kommentare op my foto's nie. Net om seker te maak, ek het jou huisie gesien en kommentaar gelewer. Skryf asb. vir my by superfoto7@gmail.com

At 9:26pm on July 20, 2017, Tina le Grange said…

Swakopmund se Jetty Restaurant

Marenschia ek is onseker oor die brand.

At 1:13pm on March 31, 2016, Josef Steyn said…

Dankie Marenschia. Ons ken mekaar darem al lank genoeg!!

At 9:26am on December 11, 2014, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag Marenschia, mag die jare wat nog voorlê vol vreugde wees en net dit wat mooi is inhou.  Geniet jou dag. 

At 1:38am on December 11, 2014, Anita du Toit said…

Hi Marenchia.. baie baie geluk met jou verjaarsdag, hoop jy het sommer 'n super duper lekker dag!!! Seen en voorspoed vir 'n wonderlike nuwe lewensjaar en al die reisplanne in die nuwe jaar!

At 9:38pm on August 27, 2014, Riaan said…

Hey Marenschia sal jy asb jou verjaarsdag datum stuur

At 8:10pm on March 14, 2014, Riaan said…

Hi Marenschia, ekt gesien jy sê die vetplantjie wat ek geplaas het kom daar in Vredendal distrik voor. Ken jy die vetplante redelik goed, want eks op soek na een wat ek by 'n kliênt gesien het en vlg haar is dit 'n Obesa, klink dit bekend, dis blykbaar baie skaars.

At 7:57pm on October 27, 2013, Tina le Grange said…

Hallo Marenschia, welkom by my vriendekring.  Ek sien jy is van Vredendal. Darem nie te ver van Durbanville af nie.  Hoe het jy geweet van Fotoskool?  Dit is so 'n lekker skool om te leer.  Ek wil nog kursusse ook doen maar kry sowaar nie tyd nie  Groete

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html