Marietjie Grove
  • Female
  • Bloemfonein
  • South Africa
Share

Marietjie Grove's Friends

  • Ronnie Bresser
  • Anita du Toit
  • Liz

Marietjie Grove's Groups

Marietjie Grove's Discussions

Plasing van foto's per dag

Started this discussion. Last reply by Donald Daniel Jacobs Dec 23, 2015. 3 Replies

Hi Julle. Kan iemand my help asb. Hoeveel foto's mag ons per dag plaas? Sal ook graag wil weet hoe gemaak om 'n album te laai? Dit bevat tog meer as een foto?DankieContinue

 

Marietjie Grove's Page

Latest Activity

Marietjie Grove commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

bokmakierie

"Een van ons kleurvolle voëls in die land. Baie goeie foto, die keure smelt ook mooi ssaam"
Dec 23, 2015
Marietjie Grove commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Sy vlammetjie is geblus

"WoW, dis regte skerp in fokus en stunning met die rooi gloed."
Dec 23, 2015
Marietjie Grove commented on Marietjie Grove's photo
Thumbnail

Fwd: Visrivier canyon

"Baie Dankie aan almal vir die kommentaar. Engela, dis die moeite werd, maak net seker jy gaan nie in die somer nie, dis WARM! Marinda, ek het in my jeug daar gebly, die stukkie aarde lê my baie na aan die hart."
Dec 23, 2015
Gerrie Lambrechts commented on Marietjie Grove's photo
Thumbnail

Fwd: Visrivier canyon

"Goeie foto, ek sal dalk net die uit focus deel onder afsny."
Dec 23, 2015
Engela Johanna Magrietha Britz ( commented on Marietjie Grove's photo
Thumbnail

Fwd: Visrivier canyon

"Dis stunning - 'n staproete daar is beslis in my "bucket"................"
Dec 23, 2015
Magda vd Merwe commented on Marietjie Grove's photo
Thumbnail

Fwd: Visrivier canyon

"Dis werklik pragtig"
Dec 23, 2015
Hennie Cronjé commented on Marietjie Grove's photo
Thumbnail

Fwd: Visrivier canyon

"Die kokerboom (?) is goed geplaas en die sybeligting gee mooi kontraste. Ook 'n goeie komposisie met 'n sterk voorgrond en die horison hoog geplaas. Mooi skerp met ryk kleure. Baie mooi en goed gedoen!"
Dec 23, 2015
Marinda commented on Marietjie Grove's photo
Thumbnail

Fwd: Visrivier canyon

"Ek gaan in Augustus 2016 vir die eerste keer Namibië toe en hierdie foto is daarom nog meer spesiaal vir my. Dis so uniek! (Enige mense wat wil saamry? Deur Kgalagadi, Luderitz, Sossusvlei, Swakop tot in Etosha...)"
Dec 23, 2015
Pieter Steyn commented on Marietjie Grove's photo
Thumbnail

Fwd: Visrivier canyon

"Baie mooi een skerp van voor tot agter"
Dec 23, 2015
Donald Daniel Jacobs replied to Marietjie Grove's discussion Plasing van foto's per dag
"albums kan geskep word op fotoskool dan kan jy jou fotos in verskillende kategorie plaas"
Dec 23, 2015
Marietjie Grove replied to Anita du Toit's discussion Kersdag
"Jy het my stem, almal behoort die dag op die regte wyse te vier."
Dec 22, 2015
Marietjie Grove commented on Marietjie Grove's photo
Thumbnail

Fwd: Visrivier canyon

"Sal volgende keer kyk vir die ballon Dine. Dankie Anita"
Dec 22, 2015
Dine Potgieter commented on Marietjie Grove's photo
Thumbnail

Fwd: Visrivier canyon

"Mooi - beligting hier kan nogal uitdagend wees. As daar 'n blou verjaardag-ballon by die Hobas uitkykpunt rond"bob", dis myne!"
Dec 22, 2015
Anita du Toit commented on Marietjie Grove's photo
Thumbnail

Fwd: Onskuld

"Pragtig Marietjie.. sal jy asb jou inset gee oor "Kersdag" onder Forum op die regterkant van die blad, dis reg onder die Verjaarsdae."
Dec 22, 2015
Anita du Toit commented on Marietjie Grove's photo
Thumbnail

Fwd: Visrivier canyon

"Dis pragtig en ek hou van die hoek waaruit jy die foto geneem het.. WD"
Dec 22, 2015
Marietjie Grove commented on Renette van der Merwe's photo
Thumbnail

Gariepdam

"Water! Son dalk so bietjie helder, ek sou die foto so effens donkerder gemaak het vir meer atmosfeer."
Dec 22, 2015

Marietjie Grove's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (4 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 7:54pm on December 20, 2015, Josef Steyn said…

Marietjie, 'n mens word een foto per dag toegelaat. Van albums weet ek nie.

Wat klas gee aan betref, Hennie het tot onlangs aan mense wat by hom in Centurion kan uitkom klas gegee. As jy in daardie omgewing bly kan jy hom gerus kontak. Volgende jaar, einde April, hou Lientjie Beyer 'n fotografie werkswinkel in Hogsback. Kyk gerus op Fotoskool se hoofblad. Wat die boek aan betref, daar is veel meer as wat ooit in 'n kursus gedek kan word. Dit bevat onder meer meer as 400 foto's en meer as 100 diagramme ter illustrasie. Kyk gerus.

At 9:20pm on September 25, 2012, Anita du Toit said…

Nou het ons jou mooi gesiggie, nou wil ons jou mooi foto's sien, jy kom mos van 'n mooi wereld af!!!

At 5:10pm on September 25, 2012, Anita du Toit said…

Baie welkom hier by fotoSKOOL, hier leer ons lekker op 'n loslit manier, ons wil net eers jou gesig sien!!!!!

At 5:03pm on September 25, 2012, Liz said…

Marietjie welkom by fotoskool... hoop jy sal ook hope kennis hier kry en ook met ons deel.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html