Marietjie Whitehead
  • Female
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share

Marietjie Whitehead's Friends

  • Hannelie Le Cornu
  • Liz
  • Antheny Esterhuizen
  • Liezl Whitehead
  • Lientjie Beyer
  • Susan
  • Riaan Kleinhans
  • Nico Blignaut
  • Charles Whitehead
  • Igno van Niekerk
 

Marietjie Whitehead's Page

Latest Activity

Marietjie Whitehead left a comment for Anita du Toit
"Baie dankie Anita vir die mooi verjaardagwense, waardeer dit baie !"
Aug 23, 2015
Anita du Toit left a comment for Marietjie Whitehead
"Baie geluk met jou verjaarsdag Marietjie, goeie nuwe lewensjaar vir jou!"
Aug 22, 2015
Marietjie Whitehead liked Charles Whitehead's blog post Amanzi Fotosafarie en Inligtingsnaweek
Apr 11, 2015
Gerrie Lambrechts left a comment for Marietjie Whitehead
"Dankie vir die gelukwensing Marietjie ek waardeer dit. Ons wag weer vir jou foto's."
Nov 4, 2014
Marietjie Whitehead commented on Charles Whitehead's photo
Thumbnail

Foto en Film Expo 2014

"Pragtig, Charles. Ek hou van die foto se atmosfeer, asook die model se "pose". Verder hou ek ook baie van die model se stilering, haar grimering en uitrusting. Well done, want ek weet hoe min lig jy tot jou beskikking gehad het. Dankie ook…"
Nov 3, 2014
Vida van Schalkwyk liked Marietjie Whitehead's photo
Aug 22, 2014
Dine Potgieter commented on Marietjie Whitehead's photo
Thumbnail

Winter

"Pragtige foto, met baie mooi lig!"
Aug 22, 2014
Marenschia Goosen commented on Marietjie Whitehead's photo
Thumbnail

Winter

"Baie mooi"
Aug 22, 2014
Joanette Le Cornu liked Marietjie Whitehead's photo
Aug 22, 2014
jan jordaan commented on Marietjie Whitehead's photo
Thumbnail

Winter

"PUIK "
Aug 22, 2014
Gerrie Lambrechts commented on Marietjie Whitehead's photo
Thumbnail

Winter

"Baie mooi jy het die boom goed geplaas.  Ek glo jy wou die skerp sonlig so bietjie met die opskrif verbloem. Met ’n fotoprogram sal jy die skerpte kan donkerder maak.  Mooi foto."
Aug 22, 2014
Hennie Cronjé commented on Marietjie Whitehead's photo
Thumbnail

Winter

"Pragtig - dis voorwaar winter! Die lig op die grasse voor is baie mooi en die wolke se kontras is goed."
Aug 22, 2014
LIZELLE THOMSON commented on Marietjie Whitehead's photo
Thumbnail

Winter

"Ek kry sommer koud as ek die toneel sien. WD"
Aug 22, 2014
Renette van der Merwe commented on Marietjie Whitehead's photo
Thumbnail

Winter

"Ek stem oor die titel dit breek die foto af. Maar dit is elke fotograaf se eie keuse. Maar ek stem om dit onderaan die foto te plaas."
Aug 22, 2014
Tersia Weitsz commented on Marietjie Whitehead's photo
Thumbnail

Winter

"Moooi gesien en gedoen"
Aug 22, 2014
Pieter Steyn commented on Marietjie Whitehead's photo
Thumbnail

Winter

"mooi een en goed verwerk"
Aug 22, 2014

Marietjie Whitehead's Photos

  • Add Photos
  • View All

Marietjie Whitehead's Blog

DIE FOTOGRAAF - 'n Komiese Kykie na ...

Posted on July 4, 2011 at 7:00pm 10 Comments

Aankondiging.  Hier aan die tuisfront is 'n nuwe spesie ontdek! - die wetenskaplike naam: Fotoskolia fotografus.

Ek wou mos sê daar wil 'n klokkie lui.  Staan hy nie ook in gewone taal bekend as Die Fotoskoler nie?

Eintlik is die spesie al 'n geruime tyd bekend aan die mensdom, maar word nou vir die eerste keer deur 'n makrolens beskou.  Kom ons kyk na die HOOFSPESIE.  Ons het hier te doen met 'n kleurvolle en veelsydige karakter. Ek…

Continue

Comment Wall (9 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:14pm on August 22, 2015, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Marietjie, goeie nuwe lewensjaar vir jou!

At 7:45pm on November 4, 2014, Gerrie Lambrechts said…

Dankie vir die gelukwensing Marietjie ek waardeer dit. Ons wag weer vir jou foto's.

At 8:54am on April 19, 2013, Charles Whitehead said…

Dankie vir die wense Marietjie

At 10:37pm on March 22, 2012, Charles Whitehead said…
Dankie vir die mooi woorde Marietjie !
At 3:18pm on January 11, 2012, Martie Venter said…

Baie dankie vir die mooi verjaardagwense, Marietjie!

At 8:17am on August 22, 2011, Gerrie van Vuuren said…
Eish! Dis nou jammer. Ek sou werklik kon doen met een wat die klok terugdraai. Geniet jou dag.
At 8:09am on August 22, 2011, Gerrie van Vuuren said…
My plesier. Waar kry jy daardie kalender? Ek soek ook so een!
At 5:17am on August 22, 2011, Gerrie van Vuuren said…
Baie geluk met jou verjaardag.
At 9:03pm on November 13, 2010, Charles Whitehead said…
Baqie welkom hier Marietjie - ek hoop ons sien mooi fotos van jou hier !
 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html