Mariette van Eeden
  • Female
  • Hennenman
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (1)
  • Photo Albums
  • Videos

Mariette van Eeden's Friends

  • Jacques van Eeden
  • JJ
  • Pieter Steyn
 

Mariette van Eeden's Page

Latest Activity

Elna Geringer commented on Mariette van Eeden's photo
Thumbnail

SDC10093

"Baie welkom ook van my kant af  en ek hoop ons gaan nog baie fotos van jou sien.Hier by Fotoskool leer ons almal saam,by mekaar en veral by die wat baie meer as ons weet en hulle kennis aan ons oordra. Om raad en kommentaar te gee, is dit soms…"
May 6, 2016
Mariette van Eeden commented on JJ's photo
May 5, 2016
Mariette van Eeden liked JJ's photo
May 5, 2016
Mariette van Eeden liked JJ's photo
May 5, 2016
Mariette van Eeden liked JJ's photo
May 5, 2016
Mariette van Eeden liked JJ's photo
May 5, 2016
Mariette van Eeden commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Wewer -

"Wow...baie mooi"
May 5, 2016
Mariette van Eeden commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema skryfbehoeftes 2

"Baie goed gedoen"
May 5, 2016
Gerrie Lambrechts commented on Mariette van Eeden's photo
Thumbnail

SDC10093

"Welkom by ons FotoSkolers. Jy gaan dit sommer baie saam met ons geniet.  Ek neem ook net met ’n Nikon Coolpix af en is baie trots op die kameratjie. Jou foto is pragtig skerp, goed geneem."
May 5, 2016
jan jordaan commented on Mariette van Eeden's photo
Thumbnail

SDC10093

"Baie welkom,puik foto "
May 5, 2016
Doretha Kock commented on Mariette van Eeden's photo
Thumbnail

SDC10093

"Baie welkom. Reeds goeie raad ontvang en mooi skerp foto. Sien uit na die res."
May 5, 2016
Hennie Cronjé commented on Mariette van Eeden's photo
Thumbnail

SDC10093

"Baie welkom hier op Fotoskool, Mariette. Ek hoop jy gaan dit baie geniet en ook baie leer. Gereelde deelname is die sleutel tot sukses en groei. Hierdie foto is baie goed gedoen. Baie mooi skerp en met die inzoom het jy eenvoud versterk. Eenvoud is…"
May 5, 2016
Tersia Weitsz commented on Mariette van Eeden's photo
Thumbnail

SDC10093

"Baie welkom Mariette,  baie mooi skerp foto"
May 5, 2016
Anita du Toit commented on Mariette van Eeden's photo
Thumbnail

SDC10093

"Welkom Mariette.. geniet dit hier by ons! Pragtige skerp fokus WD"
May 4, 2016
Tina le Grange commented on Mariette van Eeden's photo
Thumbnail

SDC10093

"Mariëtte ek hou van jou foto;  kostelike lyfie en die lig op die regterogie is 'n bonus. Mik-en-druk kameras kan wondere verrig. Ek stem saam met JJ, as jy rekenaar-verwerkingsprogramme het, kan jy maklik die merkies uithaal."
May 4, 2016
JJ commented on Mariette van Eeden's photo
Thumbnail

SDC10093

"Welkom Mariette- jy het hom mooi skerp gekry. (Jy kan die kolletjie links onder teen die raam uithaal)"
May 4, 2016

Mariette van Eeden's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html