Marinda
  • Pretoria
  • South Africa
Share

Marinda's Friends

  • Eduard Labuschagne
  • Magda vd Merwe
  • Elna Geringer
  • Pieter Steyn
  • Gerrie Lambrechts
  • Donald Daniel Jacobs
  • Frans van Heerden
  • Hennie Cronjé

Marinda's Discussions

Afrikaanse terme

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Jul 14, 2016. 2 Replies

Riana Scheepers het my geleer om my taal suiwer te praat en te skryf - selfs al doen ek net 'n kennisgewing in die kerkblad. Dus vir diè wat soos ek voel om soms maar eerder te dink voor ek sommer…Continue

 

Marinda's Page

Latest Activity

Susan liked Marinda's photo
Jan 16
Anita du Toit commented on Marinda's photo
Thumbnail

Sossusvlei-sandstorm

"Mooi PJ foto Marinda.. ek is mal daaroor!"
Jan 16
Tina le Grange commented on Marinda's photo
Thumbnail

Sossusvlei-sandstorm

"Marinda ek hou baie van jou foto wat jy seker so vinnig as moontlik geneem het om die sand te vermy. Ons was 2 x daar op die mooiste dae en dan besef 'n mens nie wat die teenoorgestelde kan wees nie."
Jan 16
Josef Steyn commented on Marinda's photo
Thumbnail

Sossusvlei-sandstorm

"Jou foto het baie atmosfeer en wys die sandstorm baie mooi."
Jan 16
Pieter Steyn commented on Marinda's photo
Thumbnail

Sossusvlei-sandstorm

"Baie mooi een"
Jan 16
Tersia Weitsz commented on Marinda's photo
Thumbnail

Sossusvlei-sandstorm

"Dis bietjie erg maar bly jy het foto geneem, pragtig"
Jan 16
Hennie Cronjé commented on Marinda's photo
Thumbnail

Sossusvlei-sandstorm

"Ja, dit lyk erg.... Hier moet mens nie 'n kamera se lens omruil nie! Dis 'n baie mooi foto wat die storm goed weergee. Goed gedoen!"
Jan 16
Elna Geringer commented on Marinda's photo
Thumbnail

Sossusvlei-sandstorm

"Hierdie foto is so realisties ek proe die sandkorrels tussen my tande.......Ditto op wat Gariel noem, daai skade wil jy beslis nie deur gaan nie"
Jan 16
Doretha Kock commented on Marinda's photo
Thumbnail

Sossusvlei-sandstorm

"Foto vertel 'n goeie storie. Dink nie ek sal waag om te stap in daardie sandstorm nie."
Jan 16
Willie Dreyer commented on Marinda's photo
Thumbnail

Sossusvlei-sandstorm

"Wat 'n belewenis, gelukkig nie jou eie motor nie."
Jan 16
Gerrie Lambrechts commented on Marinda's photo
Thumbnail

Sossusvlei-sandstorm

"Dit moet darem erg wees. Baie mooi foto."
Jan 16
gabriel parsons commented on Marinda's photo
Thumbnail

Sossusvlei-sandstorm

"Baie mooi foto goed gedoen. Marinda ek het vir etlike jare in Saudi Arabia gewoon en n hele paar van die storms beleef. Ek het egter nooit n foto geneem nie, uit vrees dat die sandkorrels in my kamera mag inwaai.  Wees maar versigtig dit kan…"
Jan 16
Donald Daniel Jacobs commented on Marinda's photo
Jan 16
Marinda commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

opgehang...!

"'n Deel van die 'lewe' wat ek graag wil misloop...."
Jan 16
Marinda commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

OU GROOT OOG

"Die insekte het my aandag ook getrek....vertel asb meer oor die flitslig.... wat julle doen?"
Jan 16
Marinda commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Trubeligting

"Nou dat ek die kommentare gelees het, verstaan ek ook. Dis uiters innoverend en pragtig!"
Jan 16

Marinda's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (6 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 6:24pm on July 30, 2016, Tina le Grange said…

Marinda jou vraag oor die horison in die middel van Anita se foto;  Hennie sê as ons onder en bo die horison 'n goeie toneel het dan geld die riglyn nie.

Anita se reënboog is bo die horison en die seetoneel is onder die horison.

Ek hoop jy verstaan wat ek bedoel :-)

At 1:35pm on July 21, 2016, Tina le Grange said…

Houtsparre : Marinda, baie dankie;  dit is Fotoskool wat ons leer om met oop oë en kamera in die hand te loop :-)

At 2:17pm on July 14, 2016, Tina le Grange said…

Marinda,  ek het jou en Willie se wenk om die seekoei te crop onderaan my  foto van vandag afgelaai.

Is dit wat jy in gedagte gehad het?

At 6:43pm on July 6, 2016, Tina le Grange said…

Marinda, moenie kommer oor die deelteken nie :-)

Maar as jy dit wil gebruik;  tik ALT137 op die numeriese kant van die toetsbord.  Groete 

At 6:11pm on December 23, 2015, Anita du Toit said…

Marinda, ek plaas die tema's ook onder FORUM, ons "ou" skolers weet nou al ons plaas die temafoto's die eerste twee weke en dan die laaste twee weke aan elke tema, so jy sal sien as ek 'n nuwe tema plaas geld dit vir 2 weke. Dit werk op dieselfde beginsel van net een foto per dag. Vra gerus as daar nog ietsie is wat pla.

At 11:05am on December 23, 2015, Anita du Toit said…

Hi Marinda.. ek plaas elke maand 2 tema's wat vir 2 weke geld, so sonsop/ondergange is verby, dis nou Abstrak. Die temas laat ons foto's afneem in 'n ander genre as wat ons aan gewoond is, en is lekker om aan deel te neem. Lekker kiek!

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html