Marisa Barnard
  • Female
  • Sannieshof
  • South Africa
Share

Marisa Barnard's Discussions

Help asseblief !

Started this discussion. Last reply by Pieter Steyn Jun 17, 2016. 1 Reply

Goeie dag .Ek het 'n bietjie raad nodig asseblief .Ek wil begin met Makro fotografie , maar ek is nog onseker oor watter lens/e om aan te skaf .Ek het 'n Canon 650d kamera .As enige iemand my dalk…Continue

 

Marisa Barnard's Page

Latest Activity

Engela Johanna Magrietha Britz ( commented on Marisa Barnard's photo
Jun 27, 2016
Anita du Toit commented on Marisa Barnard's photo
Thumbnail

Vakansie is 'n goeie ding

"Uitstekende makrowerk Marisa!"
Jun 26, 2016
Hennie Cronjé commented on Marisa Barnard's photo
Thumbnail

Vakansie is 'n goeie ding

"Dis nou baie goed gedoen! Die helder kleure gee 'n vrolike atmosfeer wat by vakansie pas. Baie mooi en goed gedoen. Hierdie foto val onder abstrakte kuns."
Jun 26, 2016
Donald Daniel Jacobs commented on Marisa Barnard's photo
Thumbnail

Vakansie is 'n goeie ding

"interressant. Stem saam met Gerrie"
Jun 26, 2016
Carl Joubert commented on Marisa Barnard's photo
Thumbnail

Vakansie is 'n goeie ding

"Baie interessant gedoen Marisa."
Jun 26, 2016
Magda vd Merwe commented on Marisa Barnard's photo
Jun 26, 2016
Marenschia Goosen commented on Marisa Barnard's photo
Thumbnail

Vakansie is 'n goeie ding

"Hou van die mooi helder kleure. Wonder net as jy die fokuspunt op n derde kruising sit bv onder in linkerkant omdat mens van lings na regs kyk. Sal kom kyk wat ander sê"
Jun 26, 2016
Gerrie Lambrechts commented on Marisa Barnard's photo
Thumbnail

Vakansie is 'n goeie ding

"Baie mooi en goed gedoen, ek sou dink dat die focus bietjie groter moet wees.  Dit raak weg tussen die kleure rondom."
Jun 26, 2016
Marisa Barnard posted a photo

Vakansie is 'n goeie ding

Na die hoeveelste probeerslag was die een seker die beste skoot .Wie het gedink dat 'n mens Smatrties en Skittles kan genruik om hierdie effek met water en 'n fotoraam glas maak.
Jun 26, 2016
Attie Claassens replied to Marisa Barnard's discussion Help asseblief ! in the group Makro Fotografie
"Marisa, as jy kreatief wil wees koop vir jou 'n ring waarmee jy 'n 50 mm lens kan omdraai. Jy moet egter baie geduldig wees en fokus is krities. Hier is 'n voorbeeld van 'n spinnekop waarvan die lyf nie groter as5mm was nie. "
Jun 23, 2016
Engela Johanna Magrietha Britz ( commented on Marisa Barnard's photo
Thumbnail

Hemel op die Plaas

"Pragtig!!!"
Jun 22, 2016
Josef Steyn commented on Marisa Barnard's photo
Thumbnail

Hemel op die Plaas

"Mooi Marisa. Ek wonder of dit moontlik is om die dam bietjie ligter te kry? Kyk 'n bietjie."
Jun 22, 2016
Elna Geringer commented on Marisa Barnard's photo
Thumbnail

Hemel op die Plaas

"Hennie het reeds genoem van die horison wat effe sak aan die linkerkant en jy kan ook die watertenk en windpomp met sagteware regop trek. Nietemin 'n baie mooi foto Marisa"
Jun 22, 2016
Willie Schoombee commented on Marisa Barnard's photo
Thumbnail

Hemel op die Plaas

"Marisa goeie fotografie en kontraste en die lug is baie mooi. "
Jun 22, 2016
Marisa Barnard commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

tema - idiome

"Oulike en Kreatiewe foto die . ek hou daarvan !"
Jun 22, 2016
Marisa Barnard liked Vida van Schalkwyk's photo
Jun 22, 2016

Marisa Barnard's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html