Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Mariska Cilliers left a comment for Hennie CronjéPosted on July 26, 2012 at 8:34am 17 Comments 12 Likes
Ek waag nou om iets baie persoonliks en baie sentimenteel met al my maatjies op Fotoskool te deel. En vir party gaan dit lyk soos 'n nietigheid. Maar vir my is dit 'n groot accomplishment. En ek het net Fotoskool daarvoor te danke, want hier het ek selfvertroue geleer! Anders sou ek dit nooit aangepak het nie.
Dis iets waaroor ek al baie lank droom. Ek wou nog altyd van my fotos op mooi blink papier in 'n boek gesien het. En toe die belastingman so goedhartig was om 'n paar…
ContinuePosted on July 6, 2012 at 8:30pm 9 Comments 8 Likes
Ek het hierdie week 'n "aha moment" gehad soos Oprah altyd sê!
Eintlik moet ek begin deur te sê "Hallo my naam is Mariska, en ek is 'n foto verslaafde." En wat ek daarmee bedoel is nie my passie vir fotografie nie, maar die hoeveelheid wat ek die knoppie druk. Ek is totaal en al knoppie-happy! My man spot juis as ons met vakansie gaan het ek al 300 fotos geneem net tot by die eerste stop straat.
En dis nou waar my "aha moment" inkom. Want dit is presies waar my…
ContinuePosted on April 18, 2012 at 10:51am 14 Comments 2 Likes
Wat 'n "eye opener" is Martie Venter se blog oor haar 365-projek net nie!!!
Ek en Dorette Scheepers (wat foto-maatjies in Alberton, Gauteng is) was dadelik geinspireer om nader ondersoek in te stel.
Na ons koppe bymekaar gesit het, om seker te maak dat dit prakties uitvoerbaar is, want ons altwee werk voltyds, en tyd in die aande is baie beperk, het ons besluit op 'n 52-projek.
Om ons projek 'n uitdaging te maak het ons…
Continue
Elsa Crous said… Baie dankie Mariska
Elsa Crous said…
Hello Mariska Dankie vir al jou comments op my mog dit troffen Waardeer dit baie
Ek gaan nou meer gereeld Johannesburg toe gaan om fotos te gaan neem. Dis glad ni so gevaarlik soos wat almal dink ni. n Mens moet net ni onnodige kanse vat ni.
Martha van der Westhuizen said… Dankie Mariska! Ek sien toe nou eers watse wonderlike inligting op "Forum" is - is altyd so besig en haastig en het nog nie eintlik daarna gekyk nie.
Elizabeth Kendall said… Sjoe Mariska, jou foto's is absoluut lieflik!!
Isoldé Laesecke said… Wat is die kleur van hierdie week?
Karin said… Dankie Mariska!
© 2013 Created by Igno van Niekerk.