Marita McCabe
  • Female
  • Graaff-Reinet
  • South Africa
Share

Marita McCabe's Friends

  • Amanda
  • Pieter Steyn
  • Hannelie Le Cornu
  • Joanette Le Cornu
  • Anita du Toit
  • Talene
  • Pierre Hardinge
  • Marika
  • Frans van Heerden
  • Igno van Niekerk
 

Marita McCabe's Page

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

DSCN4123 (2)

"Pragtig! Die sybeligting het mooi effekte van kontraste en die kleure is pragtig. Die fokus is nie heeltemal skerp nie, waarskynlik weens kamera-beweging.  Dit gebeur maklik wanneer mens oor 'n groot afstand fotografeer."
May 5
Rika Schoeman commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

DSCN4123 (2)

"Die bokkie mooi gevang in sy natuurlike omgewing Marita."
May 5
Rika Schoeman commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

Dessert Rose

"Geharde plante, maar altyd mooi! Die druppels daarby is 'n bonus."
May 5
Mark commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

DSCN4123 (2)

"Dis n mooi rammetjie, met langhorings, net jammer die fokus is nie goed nie."
May 5
Mark commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

Dessert Rose

"Mooi woestynroos met die druppels, maar daar is heelwat wat ongelukkig aandag steel, alleen sou dit roos n pragtige foto gemaak het."
May 5
Gerrie Lambrechts commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

DSCN4123 (2)

"So goed gekamoefleer, mooi foto."
May 5
Gerrie Lambrechts commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

Dessert Rose

"So mooi met pragtige teksvers.  Wonderlik dat die ou Testament verse vandag nog van toepassing op ons lewe is. "
May 5
Susan commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

DSCN4123 (2)

"Pragtige ou dingetjie. Lyk soos 'n steenbokkie as ek na die ore kyk. Ja jammer daar was beweging in jou foto of jou spoed was te stadig. Maar hulle is mooi so in die natuur."
May 5
Susan commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

Dessert Rose

"Dis mooi beligting en pragtige fokus. Druppel gee kos vir die siel saam met jou versie daarby. Mmm, sou ook dalk so bietjie meer crop links en die "draad voelers" (seker 'n insek wat jy daar geplaas het) skuif dat dit uit die pad van…"
May 5
Josef Steyn commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

DSCN4123 (2)

"Hulle maak dit moeilik as hulle so wegkruip."
May 5
Tersia Weitsz commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

DSCN4123 (2)

"Foto nie so heeltemal skerp nie, oortjies, horings en een ogie mooi sigbaar"
May 5
Linda Erasmus liked Marita McCabe's photo
May 5
Josef Steyn commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

Dessert Rose

"Mooi Marita."
May 5
Marita McCabe posted photos
May 5
Marita McCabe liked Neville Hein's photo
May 5
Marita McCabe liked Willie Dreyer's photo
May 5

Marita McCabe's Photos

  • Add Photos
  • View All

Marita McCabe's Blog

Kersfees

Posted on December 22, 2011 at 8:55pm 2 Comments

Elke Kersfees het altyd sy eie bekoring gehad. Een van hulle was, al is daar nie geld vir geskenkies nie, kan jy nog altyd 'n geskenkie gee!  Raai, raai!!  Een Kersfees het my ma (pa was al oorlede) besluit hierdie slag koop ons nie geskenkies nie, maar, soek 'n prentjie van dit wat jy graag vir die ander een wil gee. (Ons is 'n hele hand vol kinders en toe nog skoolgaandes ook!) Dit was 'n opgewondeheid, want nou kan ek vir een 'n plaas gee, of selfs daardie rooi brandweer trok!  Die…

Continue

Comment Wall (4 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:09pm on April 23, 2016, Tina le Grange said…

Marita, baie welkom terug.  Heerlik om jou weer te sien!!!

At 4:55pm on November 28, 2013, Ferdinand van der Merwe said…

Die Merinos ek is self n Karookind op Graaff Reinet gebore baie erg oor daardie plek Jy moet tog vir ons Karoofotos laai aub

At 8:48am on April 10, 2012, Mark Senekal said…

Hi Marita - gaan werk daaraan! Het met ander gepraat - en hulle lyk charmed met die idee. Sal jou laat weet!

At 9:15pm on December 5, 2011, Frans van Heerden said…

Baie welkom by Fotoskool. Ek kan julle verseker dit is heerlike pret en jy gaan elke besoek op die webwerf geniet. Ongelukkig moet ek julle waarsku, n mens kry net soveel uit die webwerf as wat bereid is om daarin te sit. Dis n webwerf vir almal met n kunsstreep in hom of haar en wat dit wil uitleef. Geniet dit!

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html