Marita McCabe
  • Female
  • Graaff-Reinet
  • South Africa
Share

Marita McCabe's Friends

  • Amanda
  • Pieter Steyn
  • Hannelie Le Cornu
  • Joanette Le Cornu
  • Anita du Toit
  • Talene
  • Pierre Hardinge
  • Marika
  • Frans van Heerden
  • Igno van Niekerk
 

Marita McCabe's Page

Latest Activity

Marita McCabe liked Anita du Toit's photo
Oct 16
Marita McCabe liked Dine Potgieter's photo
Oct 16
Marita McCabe liked Vida van Schalkwyk's photo
Oct 16
Marita McCabe liked Pine's photo
Oct 16
Marita McCabe liked Hennie Cronjé's photo
Oct 16
Marita McCabe liked Tina le Grange's photo
Oct 16
Tina le Grange commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

"Motherly love"

"Dierbaar Marita met mooi beligting en opregte moederliefde."
Oct 8
Rika Schoeman commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

"Motherly love"

"Pragtig Marita."
Oct 8
Tersia Weitsz commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

"Motherly love"

"So n toneel raak mens aan die hart, pragtig.  Die uithaal van die bene is bietjie werk maar is moontlik"
Oct 8
Dine Potgieter commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

"Motherly love"

"Pragtig! Ek stem saam oor die beentjies, maar mens kon nie die geleentheid laat verbygaan nie."
Oct 7
Vida van Schalkwyk liked Marita McCabe's photo
Oct 7
Marita McCabe liked Igno van Niekerk's page Leersame Webwerwe
Oct 7
Marita McCabe commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

"Motherly love"

"Dankie vir die kommentare! Hennie die bene het my ook gepla, maar is nog dom met die uithaal. Oefening en aanhouer wen ......"
Oct 7
Pine commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

"Motherly love"

"Mooi komposisie en foto Marita! Die agtergrond is reedscaangespreek"
Oct 7
Gerrie Lambrechts commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

"Motherly love"

"Te dierbaar, mooi foto. Ons bid en glo julle sal water kry."
Oct 7
Josef Steyn commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

"Motherly love"

"Baie mooi foto wat die titel baie goed ondersteun, (Of andersom!) Die interaksie is spesiaal."
Oct 7

Marita McCabe's Photos

  • Add Photos
  • View All

Marita McCabe's Blog

Kersfees

Posted on December 22, 2011 at 8:55pm 2 Comments

Elke Kersfees het altyd sy eie bekoring gehad. Een van hulle was, al is daar nie geld vir geskenkies nie, kan jy nog altyd 'n geskenkie gee!  Raai, raai!!  Een Kersfees het my ma (pa was al oorlede) besluit hierdie slag koop ons nie geskenkies nie, maar, soek 'n prentjie van dit wat jy graag vir die ander een wil gee. (Ons is 'n hele hand vol kinders en toe nog skoolgaandes ook!) Dit was 'n opgewondeheid, want nou kan ek vir een 'n plaas gee, of selfs daardie rooi brandweer trok!  Die…

Continue

Comment Wall (4 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:09pm on April 23, 2016, Tina le Grange said…

Marita, baie welkom terug.  Heerlik om jou weer te sien!!!

At 4:55pm on November 28, 2013, Ferdinand van der Merwe said…

Die Merinos ek is self n Karookind op Graaff Reinet gebore baie erg oor daardie plek Jy moet tog vir ons Karoofotos laai aub

At 8:48am on April 10, 2012, Mark Senekal said…

Hi Marita - gaan werk daaraan! Het met ander gepraat - en hulle lyk charmed met die idee. Sal jou laat weet!

At 9:15pm on December 5, 2011, Frans van Heerden said…

Baie welkom by Fotoskool. Ek kan julle verseker dit is heerlike pret en jy gaan elke besoek op die webwerf geniet. Ongelukkig moet ek julle waarsku, n mens kry net soveel uit die webwerf as wat bereid is om daarin te sit. Dis n webwerf vir almal met n kunsstreep in hom of haar en wat dit wil uitleef. Geniet dit!

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html