Maritza Van der Watt
  • Female
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups (11)
  • Photos (7)
  • Photo Albums
  • Videos

Maritza Van der Watt's Friends

  • Willie Schoombee
  • Lientjie Beyer
  • Vida van Schalkwyk
  • Hennie Cronjé
 

Maritza Van der Watt's Page

Latest Activity

Josef Steyn commented on Maritza Van der Watt's photo
Thumbnail

Portret van Emma...

"'n Kind om op trots te wees Maritza."
Apr 24
Pieter Steyn commented on Maritza Van der Watt's photo
Apr 24
Tina le Grange commented on Maritza Van der Watt's photo
Thumbnail

Portret van Emma...

"Maritza sy straal soveel mooi uit; haar glimlag en sterretjies in haar oë, bevestig dit. Ek leer saam met jou by Hennie i.v.m. die beligting."
Apr 24
Gerrie Lambrechts commented on Maritza Van der Watt's photo
Thumbnail

Portret van Emma...

"Mooi foto.  Jy is baie reg Maritza, selfs ons wat lankal FotoSkolers is leer nog elke dag.  Hou net aan foto's plaas."
Apr 24
Maritza Van der Watt liked Rika Schoeman's photo
Apr 24
Martie Venter commented on Maritza Van der Watt's photo
Thumbnail

Portret van Emma...

"Sy is pragtig, baie mooi foto!"
Apr 24
Maritza Van der Watt commented on Maritza Van der Watt's photo
Thumbnail

Portret van Emma...

"Baie dankie... foto was sommer in tuin geneem met die natuurlike lig tot my beskikking, ek sal beslis meer let op lig... Dis wat so lekker is van Fotoskool - ons leer hoe om ons fotografie te verbeter van mekaar se foto's wat ons plaas... Vir…"
Apr 24
Tersia Weitsz commented on Maritza Van der Watt's photo
Thumbnail

Portret van Emma...

"Vir my pragtig, ek leer saam met jou by Hennie"
Apr 24
Donald Daniel Jacobs commented on Maritza Van der Watt's photo
Thumbnail

Portret van Emma...

"prtatige dogter en foto..... lig reg van voor laat haar gesig effens definisie verloor..."
Apr 24
Hennie Cronjé commented on Maritza Van der Watt's photo
Thumbnail

Portret van Emma...

"‘n Pragtige dogter en foto! Mooi sagte lig en skerp fokus. Sy poseer baie mooi en natuurlik. Mooi verwerk ook. Nou net ‘n fynere puntjie: as jy oor die boonste deel van die neus kyk, is daar geen kontras nie en lyk die neusbrug…"
Apr 24
Willie Schoombee commented on Maritza Van der Watt's photo
Thumbnail

Portret van Emma...

"ñ Pragtige foto van jou dogter Maritza, jy mag maar trots wees op haar en met haar spog. Baie mooi gefotografeer! "
Apr 24
Maritza Van der Watt posted a photo

Portret van Emma...

Emmarenthia is ons dogter, sy word 20 in Aug... Toe sy gebore is het ek & my man altyd gesê haar naam sal nooit afgekort word nie, maar skool maats het anders besluit & sy het Emma geword... Emma & ek het vele Ma & Dogter uitstappies…
Apr 24
Tina le Grange commented on Maritza Van der Watt's photo
Thumbnail

Huiswerk op 1ste Luiperd in KNP...

"Maritza ek meen ook dat jy bo kan afsny sodat die fokus sterk op die mooi luiperd is. Rol die muis se wielletjie dan kan jy self beoordeel."
Apr 22
Willie Schoombee commented on Maritza Van der Watt's photo
Thumbnail

Huiswerk op 1ste Luiperd in KNP...

"Maritza dit bly ñ pragtige S/W foto van ñ pragtige dier."
Apr 22
Anita du Toit liked Maritza Van der Watt's photo
Apr 22
Elna Geringer liked Maritza Van der Watt's photo
Apr 22

Maritza Van der Watt's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (3 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 6:27am on April 20, 2018, Willie Schoombee said…

Hi Maritza baie welkom in my vriendekring. Ek vertrou dat jy dit baie gaan geniet by Fotoskool saam met ons, want ons is een groot familie. Ek sien jy is ñ Bloemfonteiner, waar ek ook by twee geleenthede in my lewe gewoon het. Die Vrystaat lê my na aan die hart. Mooi dag vir jou!

At 1:55pm on April 16, 2018, Maritza Van der Watt said…
Baie dankie...
At 1:43pm on April 16, 2018, Linda Erasmus said…

baie welkom Maritza

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html