Marius Els
  • Male
  • tzaneen
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (5)
  • Photo Albums
  • Videos

Marius Els's Friends

  • Willie Schoombee
  • Riaan
  • Josef Steyn
 

Marius Els's Page

Latest Activity

Rassie van Graan liked Marius Els's photo
Jan 8
Gerrie Lambrechts commented on Marius Els's photo
Thumbnail

Litches

"Mooi en darem lekker vrugte.  Ons het nou R100 vir klein boksie betaal."
Jan 8
Josef Steyn commented on Marius Els's photo
Thumbnail

Litches

"'n Goeie poging Marius. As dit moontlik was kon jy ook jou posisie bietjie verander het en dit sou ook 'n beter agtergrond gegee het en ook die 'horison' lyn ontwyk het."
Jan 8
André Pretorius commented on Marius Els's photo
Thumbnail

Litches

"Goeie raad wat jy kry Marius!"
Jan 8
Willie Schoombee commented on Marius Els's photo
Thumbnail

Litches

"Marius die fokus op die twee vruggies is goed en die kontras teenoor die blare goed. Jy kon dalk nog bietjie gesny het om die blaar heel regs uit te haal, die lig in die agtergrond is bietjie skerp, verder heel goed!"
Jan 8
Linda Erasmus liked Marius Els's photo
Jan 8
Magda vd Merwe commented on Marius Els's photo
Thumbnail

Litches

"Lieflike foto Marius"
Jan 8
Hennie Cronjé commented on Marius Els's photo
Thumbnail

Litches

"Dis baie mooi. Jy het goed gedoen om in te zoom en net die twee vruggies te toon. Mooi skerp ook met mooi kleure. In so 'n foto is die agtergrond net so belangrik as die voorgrond, soms nog meer belangrik. Hier is die "horison" se lyn…"
Jan 8
jan jordaan commented on Marius Els's photo
Thumbnail

Litches

"BAIE MOOI"
Jan 8
Marius Els commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

IMG_0751

"Mooi foto!"
Jan 8
Pieter Steyn commented on Marius Els's photo
Thumbnail

Litches

"mooi een - agtergrond bietjie skerp"
Jan 8
Marius Els posted a photo
Jan 7
Pieter Steyn commented on Marius Els's photo
Jan 7
Anita du Toit liked Marius Els's photo
Jan 6
Gerrie Lambrechts commented on Marius Els's photo
Thumbnail

Lekkerland Dullstroom

"Goeie raad gekry.  Mooi nag foto."
Jan 6
Willie Schoombee commented on Marius Els's photo
Thumbnail

Lekkerland Dullstroom

"Kan net saamstem Marius, jy moes miskien ook net meer op die Castle tent gekonsentreer het, ek sê altyd " less is more"."
Jan 6

Marius Els's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 7:17am on January 5, 2018, Willie Schoombee said…

Marius baie welkom in my vriendekring, sien uit na jou foto's en vertrou jy gaan ñ lang pad saam met ons loop. Groete Willie!

At 7:09pm on November 22, 2017, Josef Steyn said…

Welkom by Fotoskool Marius. Die geheim is om aktief betrokke te raak, foto's te plaas en kommentaar te lewer. Ons sien uit na jou bydraes.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html