Mark
  • Male
  • somerset west, western cape
  • South Africa
Share

Mark's Friends

  • Gawie van der Westhuizen
  • Koos de Wet
  • Heleen Moulder
  • Pine
  • Ella Fourie
  • Anita du Toit
  • Willie Schoombee
  • Elna Geringer
  • Carl Joubert
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
  • Susan
  • Tersia Weitsz
  • Hennie Cronjé

Mark's Discussions

P900 Nikon

Started this discussion. Last reply by Mark Apr 10, 2019. 2 Replies

Ek wil graag met ander lede praat wat dalk ook n P900 het. Die afgelope 2jaar neem ek met die P900 en probeer op n goeie standaard kom met die lang afstand fotos.Die superzoom kamera het maar sy…Continue

 

Mark's Page

Latest Activity

Johan Ayres commented on Mark's photo
Thumbnail

KNP

"Pragtige en kosbare foto net soos dit is Mark. Ek dink nie iets hoef noodwendig gesny te word hier nie, maar as jy sou wou, waarom crop jy nie bietjie aan die bokant van die foto nie, die bokant dra nie by tot die essensie van die foto nie. Dit sal…"
8 hours ago
Pine commented on Mark's photo
Thumbnail

KNP

"Pragtig so in kleur Mark!! Hier sal jy nie onder kan sny soos by gister se foto nie, omdat die kenmerkende afhang van die stert deel van hierdie foto is"
10 hours ago
Josef Steyn commented on Mark's photo
Thumbnail

KNP

"Mooi Mark. Ek hou meer van die kleurweergawe."
10 hours ago
Rassie van Graan commented on Mark's photo
Thumbnail

S/W verwerking

"Stem met Jan!  Hou van die donker weergawe en die rimpels op die water."
12 hours ago
Hennie Cronjé commented on Mark's photo
Thumbnail

KNP

"Dis pragtig! Die foto is goed uitgevoer met goeie beligting, al is die agtergrond helder. Mooi skerp ook. Wanneer iets afhang of drup, is dit beter om meer spasie onder dit in te ruim. Hoewel die foto goed afgesny is onder, sou ek eerder sê…"
15 hours ago
Doretha Kock commented on Mark's photo
Thumbnail

KNP

"Pragtig, Mark."
15 hours ago
Magda vd Merwe commented on Mark's photo
Thumbnail

KNP

"Ai dis lekker om hulle so oop te kry. Briljante foto Mark."
17 hours ago
Mark posted photos
19 hours ago
Mark commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Mistroostige Italië

"Ek dink dis mooi foto Heleen, as ek van my krit op my fotos iets geleer het, sal ek sê dalk kort daar bietjie wit in die toneel, meeste is swart en grys tans. Maar ek sien elke ou het maar weereens sy eie opinie, soos dit maar was met…"
19 hours ago
Mark commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

op pad ...!

"Puik gedoen mets sy skaduwee ook nog in die foto, BGG!"
20 hours ago
Mark commented on Marsha Dreyer's photo
Thumbnail

Gister se mooi

"Mooi Swart en wit foto, goeie raad gekry, ek leer ook saam."
20 hours ago
Mark commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

SOENTJIE

"Puik geneem!!"
20 hours ago
Mark commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Water = GENADE

"Dis mooi foto, maar skepr lig op al die water weerkaatsing vertoon dalk baie wit. Die 'DE-Haze" tool kan help met mistige wit voorkoms."
20 hours ago
Mark commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Insek

"mooi foto, sy bene is perfek gefokus, die kop is bietjie donker, agv lang lyf is die fokus nie skerp onder nie. maar dis verstaanbaar. wit blom en agtergrond werk goed."
20 hours ago
Mark commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Skemerte

"Mooi foto"
20 hours ago
jan jordaan commented on Mark's photo
Thumbnail

S/W verwerking

"OP VOLGROOTTE BAIE MOOI "
23 hours ago

Mark's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (10 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 2:28pm on December 19, 2019, Herman said…

Ek het ook nogal so gedink,hy is net baie donker

At 9:14am on December 16, 2019, Herman said…

My kennis is te min ,ek leer nog

At 6:38pm on October 18, 2019, Herman said…

iso 640 400mm f 5.6 ss 1/5000 +0.3

At 5:25pm on August 5, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk met verjaardag Mark!

At 9:17pm on April 27, 2019, Magda vd Merwe said…

Baie dankie Mark.

At 11:12am on April 27, 2019, Magda vd Merwe said…

Hallo Mark.

Baie dankie vir jou kommentaar op my foto van die berg.

As jy na my ander foto's gekyk het, sou jy gesien het dat ons trekker gery het in Montaqu. Die berg is geneem toe ons bo op die berg aan gekom het. Dit is die oorspronklike foto, ons vier het ek daar gevoeg om die berg foto op te helder. Oor die mistigheid oor die berg gehang het, het die hele foto gaan verwerk om n sagheid te kry wat by die mis pas. Ons blur beslis nie al wat ek gedoen het, ek het net die gesigte weer terug gemask, sodat dit duidelik is. Ek hoop ek antwoord jou vrae: moet nie sommer n foto afskiet nie Mark en ook nie in die Comment spasie nie, stuur jou vrae na my persoonlike blad en ek sal met graagte vir jou sê wat ek gedoen het. 

Groete Magda.

At 6:08pm on April 17, 2019, Tina le Grange said…

Mark dankie vir jou uitnodiging; ek aanvaar graag.

Fotoskool het ook die praktiese fasiliteit dat ons as vriende vrae en kommentaar via die "Inbox" regsbo op ons eie blad, kan stuur.

Jou foto's is pragtig en ek leer reeds baie by jou.

Groete

At 5:54pm on April 12, 2019, Josef Steyn said…

Dankie Mark. Onthou jy is welkom om te skryf.

At 4:37pm on April 5, 2019, Josef Steyn said…

Mark, dankie vir jou kommentaar. Ek het groot waardering daarvoor. Ek het nogal gemengde gevoelens oor die plasing van volledige kamerakondisies saam met elke foto. Meestal is dit van min waarde want die kondisies waaronder die foto geskiet is, is net geldig vir daardie spesifieke toneel en met die lig soos wat dit op daardie oomblik geheers het. Ek plaas soms die instellings wat ek gebruik het by as dit van so 'n aard was dat ek 'n spesifieke doel daarmee wou bereik en ek van mening is dat ander fotograwe nut daaruit kan put. So bv. het ek by die damfoto genoem dat ek 'n baie wyehoek lens gebruik het om te voorkom dat iemand sal kla dat ek nie die linkerste deel van die dam ingesluit het nie. Ek reken dit sal veel beter wees as 'n fotograaf die onderlinge afhanklikheid van die drie bene van die beligtingsdriehoek onder die knie kry sodat hy vir die toneel wat voor hom is die regte kondisies kan uitwerk om die foto te kry wat hy beplan. Ek weet nie watter boeke jy tot jou beskikking het nie maar die boek 'Digitale Fotografie' wat ek en Hennie 'n paar jaar gelede uitgebring het is baie goed wat dit aan betref. Dit is as e-boek beskikbaar. Ons is ook gereed met 'n nuwe boek oor komposisie wat ek dink nogal 'n wye oorsig oor die onderwerp gee.

Skryf gerus vir my by josefmsteyn@gmail.com

Jy kan ook oorweeg om my facebookblad te volg. (en my 'n 'like' te gee.)

www.facebook.com/photographytricksandtips  Daar gee ek gewoonlik heelwat inligting oor die foto wat geplaas is. Jy mag dalk die foto wat ek pas geplaas het interessant vind. Ongelukkig kan 'n mens nooit volledige inligting gee nie omdat mense baie selde 'n langerige teks sal lees. Ek het juis nou al weer veels te veel geskryf. Skryf gerus. Ek hoor graag van jou.

At 5:41pm on March 28, 2019, Anita du Toit said…

Baie welkom by Fotoskool Mark, dis lekker om nog 'n Kapenaar hier te sien.. ons wil net sien hoe jy op jou profiel ook lyk! Hoop jy geniet dit hier in ons fotoskool.. en ons wag vir jou foto's!

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html