Mark
  • Male
  • somerset west, western cape
  • South Africa
Share

Mark's Friends

  • Koos de Wet
  • Pine
  • Ella Fourie
  • Anita du Toit
  • Willie Schoombee
  • Elna Geringer
  • Carl Joubert
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
  • Josef Steyn
  • Susan
  • Tersia Weitsz
  • Hennie Cronjé

Mark's Discussions

P900 Nikon

Started this discussion. Last reply by Mark Apr 10. 2 Replies

Ek wil graag met ander lede praat wat dalk ook n P900 het. Die afgelope 2jaar neem ek met die P900 en probeer op n goeie standaard kom met die lang afstand fotos.Die superzoom kamera het maar sy…Continue

 

Mark's Page

Latest Activity

Anita du Toit commented on Mark's photo
Thumbnail

Kalahari wipstert

"Die detail is pragtig en jou foto het mooi skerp fokus Mark!"
17 hours ago
Hennie Cronjé commented on Mark's photo
Thumbnail

Kalahari wipstert

"Die voëltjie is pragtig en baie goed gefotografeer. Die agtergrond is nie waffers nie, maar daaroor het jy nie beheer gehad nie. Hier kon jy nier 'n swart doek agter gesit het nie! Maar met goeie Photoshop kan mens die agtergrond, bokant…"
17 hours ago
Ella Fourie commented on Mark's photo
Thumbnail

Krugerpark se mooiheid

"Uitstekende foto Mark! Goeie komposisie, skerp en versadigde kleure, treffend."
yesterday
gabriel parsons commented on Mark's photo
Thumbnail

Kalahari wipstert

"Baie mooi foto van die  voeltjire jammer van die lig"
yesterday
Gerrie Lambrechts commented on Mark's photo
Thumbnail

Kalahari wipstert

"Mooi geneem, met blink ogie ook."
yesterday
Donald Daniel Jacobs commented on Mark's photo
Thumbnail

Kalahari wipstert

"pragtige foto"
yesterday
Josef Steyn commented on Mark's photo
Thumbnail

Kalahari wipstert

"Die outjie het baie mooi gekom Mark ten spyte daarvan dat die lig teen jou was."
yesterday
Tersia Weitsz commented on Mark's photo
Thumbnail

Kalahari wipstert

"Lekker  om die pragtige outjie mooi te bekyk, lekker skerp met goeie detail"
yesterday
Magda vd Merwe commented on Mark's photo
Thumbnail

Kalahari wipstert

"Pragtige foto Mark. "
yesterday
Mark posted a photo

Kalahari wipstert

Dankie vir die mense wat ietsie gesê het oor my foto.
yesterday
Mark commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

tema - lyne (?!) en vorms

"Mooi Tema foto en mooi foto om die boustyl te wys"
yesterday
Mark commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Lug aan die Brand in uMkhuze

"Skitterend!! Baie mooi kleure vasgevang"
yesterday
Elna Geringer liked Mark's photo
yesterday
Mark commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Groet die dag (IMG_3057

"Pieter ek vermoed dis n Kalahari wipstert. Ek plaas vandag n foto van een, so as joune selfde is, kyk na my foto. Mooi foto"
yesterday
Mark commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Gee

"Dis nou n foto nie sommer gesien sal word nie. Mooi"
yesterday
Mark commented on gabriel parsons's photo
Thumbnail

Tema Lyne

"Baie goeie tema foto , ek glo hier is genoeg lyne om dit suksesvol te maak. Ek dink net nie die dubbel visie(of weerkaatsing tegniek) werk so lekker op n mensse oog nie."
yesterday

Mark's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (8 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 6:38pm on October 18, 2019, Herman said…

iso 640 400mm f 5.6 ss 1/5000 +0.3

At 5:25pm on August 5, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk met verjaardag Mark!

At 9:17pm on April 27, 2019, Magda vd Merwe said…

Baie dankie Mark.

At 11:12am on April 27, 2019, Magda vd Merwe said…

Hallo Mark.

Baie dankie vir jou kommentaar op my foto van die berg.

As jy na my ander foto's gekyk het, sou jy gesien het dat ons trekker gery het in Montaqu. Die berg is geneem toe ons bo op die berg aan gekom het. Dit is die oorspronklike foto, ons vier het ek daar gevoeg om die berg foto op te helder. Oor die mistigheid oor die berg gehang het, het die hele foto gaan verwerk om n sagheid te kry wat by die mis pas. Ons blur beslis nie al wat ek gedoen het, ek het net die gesigte weer terug gemask, sodat dit duidelik is. Ek hoop ek antwoord jou vrae: moet nie sommer n foto afskiet nie Mark en ook nie in die Comment spasie nie, stuur jou vrae na my persoonlike blad en ek sal met graagte vir jou sê wat ek gedoen het. 

Groete Magda.

At 6:08pm on April 17, 2019, Tina le Grange said…

Mark dankie vir jou uitnodiging; ek aanvaar graag.

Fotoskool het ook die praktiese fasiliteit dat ons as vriende vrae en kommentaar via die "Inbox" regsbo op ons eie blad, kan stuur.

Jou foto's is pragtig en ek leer reeds baie by jou.

Groete

At 5:54pm on April 12, 2019, Josef Steyn said…

Dankie Mark. Onthou jy is welkom om te skryf.

At 4:37pm on April 5, 2019, Josef Steyn said…

Mark, dankie vir jou kommentaar. Ek het groot waardering daarvoor. Ek het nogal gemengde gevoelens oor die plasing van volledige kamerakondisies saam met elke foto. Meestal is dit van min waarde want die kondisies waaronder die foto geskiet is, is net geldig vir daardie spesifieke toneel en met die lig soos wat dit op daardie oomblik geheers het. Ek plaas soms die instellings wat ek gebruik het by as dit van so 'n aard was dat ek 'n spesifieke doel daarmee wou bereik en ek van mening is dat ander fotograwe nut daaruit kan put. So bv. het ek by die damfoto genoem dat ek 'n baie wyehoek lens gebruik het om te voorkom dat iemand sal kla dat ek nie die linkerste deel van die dam ingesluit het nie. Ek reken dit sal veel beter wees as 'n fotograaf die onderlinge afhanklikheid van die drie bene van die beligtingsdriehoek onder die knie kry sodat hy vir die toneel wat voor hom is die regte kondisies kan uitwerk om die foto te kry wat hy beplan. Ek weet nie watter boeke jy tot jou beskikking het nie maar die boek 'Digitale Fotografie' wat ek en Hennie 'n paar jaar gelede uitgebring het is baie goed wat dit aan betref. Dit is as e-boek beskikbaar. Ons is ook gereed met 'n nuwe boek oor komposisie wat ek dink nogal 'n wye oorsig oor die onderwerp gee.

Skryf gerus vir my by josefmsteyn@gmail.com

Jy kan ook oorweeg om my facebookblad te volg. (en my 'n 'like' te gee.)

www.facebook.com/photographytricksandtips  Daar gee ek gewoonlik heelwat inligting oor die foto wat geplaas is. Jy mag dalk die foto wat ek pas geplaas het interessant vind. Ongelukkig kan 'n mens nooit volledige inligting gee nie omdat mense baie selde 'n langerige teks sal lees. Ek het juis nou al weer veels te veel geskryf. Skryf gerus. Ek hoor graag van jou.

At 5:41pm on March 28, 2019, Anita du Toit said…

Baie welkom by Fotoskool Mark, dis lekker om nog 'n Kapenaar hier te sien.. ons wil net sien hoe jy op jou profiel ook lyk! Hoop jy geniet dit hier in ons fotoskool.. en ons wag vir jou foto's!

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html