Marle Smit
  • Female
  • Free State
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (74)
  • Photo Albums
  • Videos

Marle Smit's Friends

  • Annika Smith
  • Piet Nel
  • Pieter Steyn
  • Derick Oosthuizen
  • Heleen
  • Anita du Toit
  • Lientjie Beyer
 

Marle Smit's Page

Marle Smit's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (9 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 5:54pm on August 28, 2015, Vida van Schalkwyk said…

fanx vir die mooi wense, marle!!

At 11:21pm on July 5, 2015, Anita du Toit said…

Hi Marle, ek sien jou 4de foto is van 'n kaal seuntjie wat wegloop van jou wat aanvaarbaar is, maar ek dink jy moet maar die ander een hou vir jou privaat album weens vorige probleme wat ons al gehad het met naaktheid. Ek geniet jou foto's, dis pragtig!

At 1:19pm on July 5, 2015, Magda vd Merwe said…

Marle skies ek sien nou jy het verjaar, baie geluk. Marle ek dink as jy niks kan sien nie, is dit seker reg. Maar ek dink jy moet vir Anita vra, sy is baie langer by FS as ek.

At 5:59pm on July 1, 2015, Josef Steyn said…

Geluk met jou verjaardag Marle. Mag jy 'n mooi jaar beleef.

At 5:31pm on July 1, 2015, Elsa crous said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Marle Voorspoed vir die nuwe lewensjaar

At 3:18pm on July 1, 2015, Ronnie Bresser said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Marle mag daar sommer nog baie wees geniet jou dag hoop jy jy word lekker bederf.

At 2:02pm on July 1, 2015, Tina le Grange said…

Beste wense vir jou verjaardag Merle; mag jou nuwe lewensjaar gesaai wees met baie vreugde, goeie gesondheid en baie foto-geleenthede.  Geniet jou dag!

At 11:55am on July 1, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mooi foto's wens ek jou toe.  Geniet jou dag.

At 3:56pm on March 23, 2015, Liz said…

Hi Merle, Dankie vir jou kommentaar by my Hawk Moth Larve tail...! Ek help graag waar ek kan. Dankie ook vir die kompliment. Groete - Liz 

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html