Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Posted on July 27, 2012 at 10:24am 7 Comments 3 Likes
Nog iets nuut.
Ek wil julle eers ‘n bietjie meer vertel van my skoolloopbaan hier by Fotoskool. Hierdie blog is ook ‘n eeste vir my, maar ek het nou eenmaal besluit om my vlerke te sprei en ek is nie skaam om foute te maak en so daardeur te leer nie.
Soos Mariska onlangs in een van haar blogs vertel het, is ek ook knoppie-happy as dit kom by foto’s neem. As ek ‘n mooi prentjie sien, raak my kop aan die raas en dan druk ek net aanmekaar die knoppie sonder om eers te dink aan goed…
Continue
Henriette Visser said… Doodreg. Sien dan.

Henriette Visser said… Hallo Maronel en welkom terug! Ek is vandag by apteek tot 13h30 en Vrydag van 13h00 tot toemaaktyd. Sal lekker wees om te ontmoet. Ek wil bv vreeslik graag argitektuur in die middestad gaan afneem, maar voel nie gemaklik om dit alleen te doen nie. Sien uit om te ontmoet.

Henriette Visser said… So wanneer kom ons bymekaar???
Pieter Steyn said… Nog 'n lid opgespoor - Elaine Els - as ons almal kan oortuig om saam te staan gaan ons een van die dae 'n groot groepie wees.
Elizma Fourie said… Happy Birthday, jy was eintlik lanklaas hier by ons. Ek weet sommer dit gaan 'n heerlike dag wees.
Petro Geldenhuys said… Baie geluk met jou verjaarsdag... mag jou dag baie geseënd wees
Baie geluk met jou verjaardag Maronel, hoop jy het 'n wonderlike dag gehad! Seen op jou nuwe lewensjaar.
© 2013 Created by Igno van Niekerk.