Marsha Dreyer
  • Female
  • Tweeling
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (176)
  • Photo Albums
  • Videos

Marsha Dreyer's Friends

  • Elna Geringer
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
 

Marsha Dreyer's Page

Latest Activity

Susan commented on Marsha Dreyer's photo
Thumbnail

Pansy Shell

"Wonderlik hoe die natuur werk nê. As jy 'n heel een optel is dit baie geluk ook. PRAGTIGE FOTO en dankie vir jou vertelling"
Oct 10
Doretha Kock commented on Marsha Dreyer's photo
Thumbnail

Pansy Shell

"Pragtig en baie interessant, dankie."
Oct 10
Christa Snyman commented on Marsha Dreyer's photo
Thumbnail

Pansy Shell

"Dankie vir die interessante inligting, Marsha, baie mooi foto."
Oct 9
Lynne Rapson liked Marsha Dreyer's photo
Oct 9
Josef Steyn commented on Marsha Dreyer's photo
Thumbnail

Pansy Shell

"Pragtig en dankie vir die interessante inligting!"
Oct 9
Pieter Steyn commented on Marsha Dreyer's photo
Thumbnail

Pansy Shell

"Baie dankie vir die inligting vind dit interessant - mooi een"
Oct 9
Hennie Cronjé commented on Marsha Dreyer's photo
Thumbnail

Pansy Shell

"Baie interessant - baie dankie hiervoor! Dis 'n pragtige foto!"
Oct 9
Rika Schoeman commented on Marsha Dreyer's photo
Thumbnail

Pansy Shell

"Interessant en baie mooi."
Oct 9
Dawid Roos commented on Marsha Dreyer's photo
Thumbnail

Pansy Shell

"Mooi geneem.."
Oct 9
Tina le Grange commented on Marsha Dreyer's photo
Thumbnail

Pansy Shell

"Marsha, baie dankie vir die interessante inligting; mooi skerp en goeie eenvoud."
Oct 9
Anita du Toit commented on Marsha Dreyer's photo
Thumbnail

Pansy Shell

"Mooi foto en interessante inligting, dankie Marsha"
Oct 9
Willie Schoombee commented on Marsha Dreyer's photo
Thumbnail

Pansy Shell

"Baie dankie vir jou moeite Marsha dit is baie interessant, hier beeld jy dit ook pragtig uit. WD!"
Oct 9
Elna Geringer commented on Marsha Dreyer's photo
Thumbnail

Pansy Shell

"Ek ken glad nie die wesetjie nie. Dankie dat jy deel Marsha. Jy kan die swart agtergond mooi egalig swart maak met "levels" se swart punt stelling. Verder is dit 'n mooi foto"
Oct 9
Gerrie Lambrechts commented on Marsha Dreyer's photo
Thumbnail

Pansy Shell

"Mooi foto vd die besondere skulpie."
Oct 9
Magda vd Merwe commented on Marsha Dreyer's photo
Thumbnail

Pansy Shell

"Dankie Marsha, dis pragtig"
Oct 9
Tersia Weitsz commented on Marsha Dreyer's photo
Thumbnail

Pansy Shell

"Marsha, dis nou interessante inligting wat ek ook nie geweet het nie. Ek het dit al hier 1 keer in die tuinroete gekry en was heel verbaas.  Het dit jare gelede in Mosambiek ook gesien.  Pragtige foto"
Oct 9

Marsha Dreyer's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (4 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 6:03pm on May 3, 2017, Tina le Grange said…

Beste Marsha,  dit is so lekker dat jy en Willie ook nou deel is van ons FS-klas. Ek hoop jy het 'n heerlike bederf-dag gehad en dat jou nuwe lewensjaar gevul sal wees met vreugde, goeie gesondheid en baie foto-geleenthede.  Groete

At 10:43am on May 3, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk en lekker verjaar Marsha

At 4:25pm on January 16, 2017, Riaan said…

Skuus ek't jou verkeerdelik as Magda aangespreek

At 7:21am on October 31, 2016, Anita du Toit said…

Welkom by Fotoskool Marsha, ek hoop jy geniet dit hier.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html