Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Posted on March 24, 2012 at 12:19am 23 Comments 7 Likes
Hi almal, ek is nou nie so lank al by fotoskool nie, maar wil graag 'n stuiwer in die armbeurs gooi - ek wil baie graag meer"kritiese kritiek" op fotos wou sien. 'n Mooi foto is 'n mooi foto ,maar dis nie te sê dis 'n great foto nie. Ek sou graag wou hê dat almal meer uitdagend na my foto's sou kyk - sny hier af, maak dit donkerder, nee wat, dis sommer 'n simpel foto. Mens raak mos maar subjektief as jy skeppend is en weet later nie meer wat reg of verkeerd is
Dis soos Jimmy Jim James…
Continue
Josef Steyn said… Dankie vir die "friend invite". As ek met iets kan help doen ek dit graag.
Hi daar .... waars jy deesdae? Mis jou konstruktiewe bydraes en mooi fotos hier... eish!
Martha van my ook 'n pragtige verjaardag (al is die dag al amper om) hoop dit was genotvol en dat elke dag nou vorentoe lieflike wonderlike dae en jare vir jou mag bring. Ons Skepper seen jou.
Petro Geldenhuys said… Baie geluk met jou verjaarsdag Martha...., hoop jy het 'n wonderlike jaar wat voorlê.
Hi Martha, baie geluk met jou verjaardag!!!
Kiva is di dogtertjie se naam wat gedoop is. Dit was in n Griekse Orthodokse
kerk. Was baie interressant.
Martha hoekom is jy so skaars maatjie? Mis jou comments en gesiggie hier!
Groetnis
Liz
Ek is mal oor jou "blog post" onderaan jou blad, elkeen behoort dit te lees!!!!!!
Corne Lourens said… hi, het jy by sa camera vandag vir die friday photo challenge ingeskryf? baie geluk as dit jy was!
Mariska Cilliers said… Hallo Martha,
Ek sien niemand antwoord jou oor lens vraag nie. Ek het heel bo op Fotoskool op FORUM geklik en toe by die soek blokkie "lense" ingetik en daar is heelwat inligting, miskien lees jy iets daar raak?
© 2013 Created by Igno van Niekerk.