Martha van der Westhuizen
  • Female
  • Pretoria
  • South Africa
Share Twitter

Martha van der Westhuizen's Friends

  • hettie meyer
  • Marnus Norval
  • Riana Pretorius
  • Tina le Grange
  • Nico van der westhuizen
  • Ronald Senyard
  • Hannelie Le Cornu
  • sam van vuuren
  • Elizma Fourie
  • Joanette Le Cornu
  • Anita du Toit
  • Mariska Cilliers
  • Jimmy Jim James
  • Juan Wernecke
  • Liz
 

Martha van der Westhuizen's Page

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on Martha van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Melissie se botteltjies

"Hierdie botteltjies vorm 'n tekstuur wat een van die erkende ontwerpe in fotografie is. Baie mooi en goed gedoen!"
1 minute ago
Hennie Cronjé commented on Martha van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Colour Mirrors

"Dis 'n uitstekende foto met pragtige herhaling! Baie mooi!"
2 minutes ago
Fred Beck liked Martha van der Westhuizen's photo
11 minutes ago
Gerrie Lambrechts commented on Martha van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Melissie se botteltjies

"Baie goeie fokus op al die bottels goed gedoen, mooi."
2 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Martha van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Colour Mirrors

"Uitstekend lyk soos soldaatjies. Fokus en kleur baie mooi."
2 hours ago
Marlize Pretorius liked Martha van der Westhuizen's photo
4 hours ago
Marlize Pretorius commented on Martha van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Melissie se botteltjies

"baie kleurvol!!!MOOI"
4 hours ago
ArrA duTwa commented on Martha van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Colour Mirrors

"En ons is gelukkig om jou foto te kan geniet!!!"
8 hours ago
ArrA duTwa liked Martha van der Westhuizen's photo
8 hours ago
Pieter Steyn commented on Martha van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Colour Mirrors

"goed raak gesien mooi een, Martha"
9 hours ago
Piet Nel commented on Martha van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Colour Mirrors

"Martha baie goed gedoen fokus en kleur pragtig veral die kleur refleksie in die skaduwee. Pragtig"
10 hours ago
Piet Nel commented on Martha van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Melissie se botteltjies

"Baie mooi kleurvol en fokus goed, besonderse foto met al die bottels. pragtig"
10 hours ago
gabriel parsons commented on Martha van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Colour Mirrors

"Baie mooi"
13 hours ago
gabriel parsons liked Martha van der Westhuizen's photo
13 hours ago
Martha van der Westhuizen posted photos
17 hours ago
Martha van der Westhuizen commented on Martha van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Seepampoentjie

"Baie dankie vir die goeie kommentaar!"
21 hours ago

Martha van der Westhuizen's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Martha van der Westhuizen's Blog

KRITIEK OP KRITIEK

Posted on March 24, 2012 at 12:19am 23 Comments

Hi almal, ek is nou nie so lank al by fotoskool nie, maar wil graag 'n stuiwer in die armbeurs gooi - ek wil baie graag meer"kritiese kritiek" op fotos wou sien. 'n Mooi foto is 'n mooi foto ,maar dis nie te sê dis 'n great foto nie. Ek sou graag wou hê dat almal meer uitdagend na my foto's sou kyk - sny hier af, maak dit donkerder, nee wat, dis sommer 'n simpel foto. Mens raak mos maar subjektief as jy skeppend is en weet later nie meer wat reg of verkeerd is

Dis soos Jimmy Jim James…

Continue

Comment Wall (14 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:21am on October 27, 2012, Josef Steyn said…

Dankie vir die "friend invite". As ek met iets kan help doen ek dit graag.

At 12:05pm on October 26, 2012, Liz said…

Hi daar .... waars jy deesdae?  Mis jou konstruktiewe bydraes en mooi fotos hier... eish!

At 9:59pm on October 4, 2012, Liz said…

Martha van my ook 'n pragtige verjaardag (al is die dag al amper om) hoop dit was genotvol en dat elke dag nou vorentoe lieflike wonderlike dae en jare vir jou mag bring. Ons Skepper seen jou.

At 8:14pm on October 4, 2012, Petro Geldenhuys said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Martha...., hoop jy het 'n wonderlike jaar wat voorlê.

At 7:18pm on October 4, 2012, Riana Pretorius said…

Hi Martha, baie geluk met jou verjaardag!!!

At 7:59pm on September 16, 2012, Rhyno Bornman said…

Kiva is di dogtertjie se naam wat gedoop is. Dit was in n Griekse Orthodokse

kerk. Was baie interressant.

At 11:36am on September 7, 2012, Liz said…

Martha hoekom is jy so skaars maatjie?  Mis jou comments en gesiggie hier!

Groetnis

Liz

At 3:34pm on June 16, 2012, Anita du Toit said…

Ek is mal oor jou "blog post" onderaan jou blad, elkeen behoort dit te lees!!!!!!

At 10:10pm on June 15, 2012, Corne Lourens said…

hi, het jy by sa camera vandag vir die friday photo challenge ingeskryf? baie geluk as dit jy was!

At 8:10pm on May 31, 2012, Mariska Cilliers said…

Hallo Martha,

Ek sien niemand antwoord jou oor lens vraag nie. Ek het heel bo op Fotoskool op FORUM geklik en toe by die soek blokkie "lense" ingetik en daar is heelwat inligting, miskien lees jy iets daar raak?

 
 
 

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html