Martie Rheeder
  • Female
  • Port Elizabeth
  • South Africa
Share

Martie Rheeder's Friends

  • Pieter Steyn
  • Hannelie Le Cornu
  • Joanette Le Cornu

Martie Rheeder's Groups

 

Martie Rheeder's Page

Latest Activity

Martie Rheeder commented on Igno van Niekerk's group Makro Fotografie
"Piet ek stem saam met Liz dat jy die foto nog bietjie kon krop.  Wat ek jou wel mee kan gelukwens is dat jou vlerke so mooi uitgekom het.  Baie maal is die flash of beligting net te veel en kry mens blink vlerke.  Welgedaan met jou…"
Apr 29, 2014
Martie Rheeder commented on Igno van Niekerk's group Makro Fotografie
Apr 29, 2014
Martie Rheeder commented on Igno van Niekerk's group Makro Fotografie
"JJ 'n baie mooi duidelike foto en ek hou veral van die agtergrond wat hulle twee mooi laat uitstaan.  Wel gedaan!"
Apr 29, 2014
Martie Rheeder commented on Igno van Niekerk's group Makro Fotografie
"Gerrie daar is baie mooi gefokus op die stuifmeel! Ek hou veral van die klein pienk lyntjie op die stuifmeelknop wat so mooi inpas by die pienk van die angelier.  Baie mooi gedoen!"
Apr 29, 2014
Martie Rheeder commented on Igno van Niekerk's group Makro Fotografie
"Baie mooi JJ. Dis nou 'n goeie voorbeeld van 'n "in your face" makro foto. Ek hou van die kleure, asook dat dit mooi duidelik uitgekom het. Wel gedaan!"
Apr 25, 2014
Martie Rheeder commented on Igno van Niekerk's group Makro Fotografie
"Baie dankie Liz!"
Apr 23, 2014
Martie Rheeder commented on Igno van Niekerk's group Makro Fotografie
"Baie dankie Susan! Ek waardeer jou mooi kommentaar!"
Apr 22, 2014
Martie Rheeder commented on Igno van Niekerk's group Makro Fotografie
Apr 21, 2014
Martie Rheeder commented on Igno van Niekerk's group Makro Fotografie
Apr 21, 2014
Liz replied to Martie Rheeder's discussion In your face in the group Makro Fotografie
"Pragtig Martie.... laai dit by die groep onder, sal jy?? (nie by die discussions...)"
Apr 18, 2014
Andre Hough liked Martie Rheeder's discussion In your face
Apr 15, 2014
Martie Rheeder added a discussion to the group Makro Fotografie
Apr 15, 2014
Martie Rheeder commented on Igno van Niekerk's group Makro Fotografie
"Hierdie Golden Orb-web spinnekop is darem maar mooi!  Ek kan my verkyk aan al die patrone en kleure op sy lyf.   Dankie dat jy die foto's met ons deel, Lian."
Apr 13, 2014
Martie Rheeder liked Pieter Steyn's discussion close-up
Apr 12, 2014
Martie Rheeder commented on Igno van Niekerk's group Makro Fotografie
"Dankie dat jy dit met ons deel, Josef! Dis awesome!"
Apr 9, 2014
Martie Rheeder commented on Martie Rheeder's photo
Thumbnail

Ruskans

"Baie dankie Elaine!  Ek waardeer jou kommentaar!"
May 23, 2012

Martie Rheeder's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 4:57pm on April 25, 2012, sonja grobler said…

Wow jou fotos is so mooi.  Dit inspireer my, volgende jaar vra ek vir kersfeesvader 'n makrolens!

 

At 10:33am on April 6, 2012, Joanette Le Cornu said…

Baie geluk met jou verjaarsdag, Martie, mag die Here jou nog baie jare spaar vir almal wat jou liefhet. Hoop jy het n lekker dag!

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html