Michael Coomans
  • Male
  • Bloemfontein Free State
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups (1)
  • Photos (27)
  • Photo Albums
  • Videos

Michael Coomans's Friends

  • Daan Potgieter
  • Jannie Labuschagne
  • Igno van Niekerk

Michael Coomans's Groups

 

Michael Coomans's Page

Latest Activity

Michael Coomans commented on Maronel Steyn's photo
Thumbnail

'n Hele reenboog

"Op die regte tyd op die regte plek. Baie mooi vasgevang teen 'n mooi voorgrond"
Aug 27, 2012
Anita du Toit liked Michael Coomans's photo
May 13, 2012
Igno van Niekerk liked Michael Coomans's photo
May 13, 2012
Igno van Niekerk commented on Michael Coomans's photo
Thumbnail

Pot goud

"Een van die interessantste aspekte van hierdie foto is die gebruik van die kleurwiel ten einde kleure soos blou en geel (wat teenoorgestelde van mekaar op die kleurwiel is) te gebruik en daardeur "lewe" aan die foto te gee."
May 13, 2012
Marita McCabe liked Michael Coomans's photo
Apr 23, 2012
Igno van Niekerk commented on Michael Coomans's photo
Thumbnail

Pot goud

"Hallo Michael, Interessant, hier is die fokus sommer lekker skerp voor en verder. Ek hou van die ander ene se reenboog en van hierdie ene se skerpheid - tyd vir GIMP :-)"
Apr 23, 2012
Igno van Niekerk commented on Michael Coomans's photo
Thumbnail

Pot goud

"Hallo Michael, Mal oor die eksperimenteer - dis mos die lekkerste manier van leer - het jy verskillende apertures probeer? Wat dink jy is die rede vir die blur? Die afstand tussen die reenboog en die voorgrond?"
Apr 23, 2012
Michael Coomans commented on Michael Coomans's photo
Thumbnail

Pot goud

"Nee Igno, kamera op aperture gestel en toe op reenboog gefokus. Sommer ge-eksperimenteer"
Apr 23, 2012
Igno van Niekerk commented on Michael Coomans's photo
Thumbnail

Pot goud

"Hallo Michael, Ek loer toe gou na die EXIF data - Auto en F5.6... Nou moet daardie driepoot uitgehaal word :-) Groete, Igno"
Apr 23, 2012
Igno van Niekerk commented on Michael Coomans's photo
Thumbnail

Pot goud

"Hallo Michael. Lekker raakgesien en op die regte plek op die regte tyd. Dit lyk egter of die landskap voor uit fokus is - het jy die foto in die ry geneem? :-)"
Apr 23, 2012
Mariska Cilliers liked Michael Coomans's photo
Apr 23, 2012
Donald Daniel Jacobs commented on Michael Coomans's photo
Thumbnail

Pot goud

"Pragtig. Die kragdrade is nie n groot probleem nie. Wat baie interessant is, is die groter(dowwer) reenboog. Kyk na die volgorde van die kleure van die kleiner(helder) reenboog en dan na die dowwe een"
Apr 23, 2012
Susan commented on Michael Coomans's photo
Thumbnail

Pot goud

"Ai het ons nie die mooiste natuur nie. Ek hou meer van hierdie een waar jou voorgrond in fokus is. Maar kyk nou die Kragdrade nê! Dit bly maar mooi."
Apr 22, 2012
Susan liked Michael Coomans's photo
Apr 22, 2012
Michael Coomans posted photos
Apr 22, 2012
Michael Coomans commented on Carien Coen's photo
Thumbnail

ons Vader se flitslig2

"So in die gees van paasfees. Mooi gedoen   "
Apr 6, 2012

Michael Coomans's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html