Michiel Prins
  • Male
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share

Michiel Prins's Friends

  • Isoldé Laesecke
  • Martha van der Westhuizen
  • Gerrie van Vuuren
  • Lientjie Beyer
  • Madelein Koning

Michiel Prins's Groups

Michiel Prins's Discussions

Verlore Pentax kamera en lens

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Aug 29, 2015. 2 Replies

Gaste het oornag uit ons huis (Bloemfontein) verkas met onder andere my Pentax K7 serial no 3401053155148 met Tamron lens 18-200 serial no 007417. Hierdie is 'n betreklik skaars kamera so as iemand…Continue

 

Michiel Prins's Page

Latest Activity

Michiel Prins liked Gerrie Lambrechts's photo
Monday
Michiel Prins liked SJ Botha's photo
Monday
Michiel Prins liked Hennie Cronjé's photo
Feb 7
Michiel Prins liked SJ Botha's photo
Feb 6
Michiel Prins liked Hennie Cronjé's photo
Feb 6
Josef Steyn commented on Michiel Prins's photo
Thumbnail

Elim 2

"Mooi en kleurvol."
Feb 6
jan jordaan commented on Michiel Prins's photo
Thumbnail

Elim 2

"BAIE MOOI "
Feb 6
Pine commented on Michiel Prins's photo
Thumbnail

Elim 2

"Mooi foto Michiel, ek dink net die stukkie skewe pyp teen die gebou aan die linkerkant terk te veel aandag. Die hond en sy kas gee die foto nog meer karakter"
Feb 6
Bruwer Burger commented on Michiel Prins's photo
Thumbnail

Elim 2

"Oulik geneem Michiel."
Feb 6
Hennie Cronjé commented on Michiel Prins's photo
Thumbnail

Elim 2

"Dis baie mooi! 'n Goeie komposisie, hoewel jy ook die hond en agtergrond kon uitlaat. Maar jy wou seker die hond inkry om die prentjie volledig te maak, veral omdat sy hok daar is. Verder baie mooi."
Feb 6
Riaan commented on Michiel Prins's photo
Thumbnail

Elim 2

"pragtige toneeltjie Michiel, voel ook soos Tersia. het slegte herinnerings aan hierdie area waar ek tussen Elim en Niekerkshof 'n motor bergaf gerol het en wonderbaarlik met geen beserings daarvan afgekom het. ek kan 'n baaaie lang storie…"
Feb 6
Tersia Weitsz commented on Michiel Prins's photo
Thumbnail

Elim 2

"Ek stem saam  oor die balans, maar dit voel vir my die hond en die man is te naby aan die kant van die foto!  Ai tog, kan ek die hond se ketting gaan losmaak?"
Feb 6
Elna Geringer commented on Michiel Prins's photo
Thumbnail

Elim

"Lieflik.....stukkende vensters en al"
Feb 6
Elna Geringer commented on Michiel Prins's photo
Thumbnail

Elim 2

"Ek hou hiervan Michiel. Die hond en die man gee balans en dis 'n tipiese Elim toneel"
Feb 6
Susan liked Michiel Prins's photo
Feb 5
Michiel Prins liked Riaan's photo
Feb 5

Michiel Prins's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:19pm on April 18, 2012, Martha van der Westhuizen said…

Ek het nou net vir die eerste keer na al jou vorige foto's gekyk - hulle is absoluut wonderlike tonele! Wat soek jy by Pearly Beach? Ek gaan kuier nie ver daarvandaan nie.... Franskraal.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html