Mickey Theunissen
  • Male
  • Fish Hoek
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups (1)
  • Photos (31)
  • Photo Albums
  • Videos

Mickey Theunissen's Friends

  • Mark
  • Karen Kemp
  • Hennie Cronjé

Mickey Theunissen's Groups

 

Mickey Theunissen's Page

Latest Activity

Mickey Theunissen posted photos
5 hours ago
Tina le Grange commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Kalkbaai hawemuur

"Ek hou van die panorama-formaat en goeie eenvoud."
10 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Kalkbaai hawemuur

"Goed gedoen, mooi."
15 hours ago
Tersia Weitsz commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Kalkbaai hawemuur

"Baie mooi gedoen Mickey!  En paar hengelaars as bonus"
15 hours ago
Marenschia Goosen commented on Mickey Theunissen's photo
16 hours ago
Doretha Kock commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Kalkbaai hawemuur

"Pragtig en treffende eenvoud."
16 hours ago
Elna Geringer commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Storm approaching

"Jy het beslis daarin geslaag om sterk drama in die foto te kry met die verwerking Mickey. BGG, ek hou hiervan"
19 hours ago
Elna Geringer commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Earth & Water

"Bie goeie komposisie en baie goeie balans. BGG Mickey. Ek hou van die herhalende "golwe" van die sandduine"
19 hours ago
Elna Geringer commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Splash

"Puik gedoen Mickey en dankie dat jy deel. Dis waar wat jy noem, as 'n mens met vakansie is, moet jy geleenhede gebruik soos dit kom en met goeie kennis probeer om die beste van die toneel te maak. Jy verwys na "klein" f/stop, wat het…"
19 hours ago
Elna Geringer commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Kalkbaai hawemuur

"Ek ditto met Josef. Dit is beslis 'n ander hoek as die norme. Jy kan met PS se "Curves" bietjie meer kontras in die wolke kry maar nietemin 'n mooi foto van 'n baie bekende plek in die mooi ou Weskaap"
20 hours ago
Josef Steyn commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Kalkbaai hawemuur

"Netjies gedoen Mickey"
20 hours ago
Michiel Prins liked Mickey Theunissen's photo
yesterday
Dine Potgieter commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Splash

"Uitstekend! Dit is amper surrealisties - I like."
yesterday
Pine commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Splash

"PUIK fotografering Mickey!!!"
yesterday
Tina le Grange commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Splash

"Mickey baie dankie dat jy bereid is om inligting te gee; ek leer graag by jou. Toneel is pragtig met die helder kleure en uitstekende aksie."
yesterday
Johan Ayres commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Splash

"Baie geluk met 'n skitterende foto, Mickey."
yesterday

Mickey Theunissen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:37am on May 24, 2019, Josef Steyn said…

Hi Mickey, Ek vermoed ek het nie 'n ND filter gebruik nie. ISO was op 50 en lens op f22. Dit was waarskynlik 'n bewolkte dag. Die foto is 3 jaar gelede geneem. Ek probeer altyd eers om 'n stadige sluiterspoed te kry m.b.v. ISO en f-stop en as dit nie werk nie sit ek die polariseerder by en eers as ek dan nie regkom nie gebruik ek ND filters. (My ND filters is diè soort wat inskuif en nie opdraai nie. Klomp moeite.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html