Mickey Theunissen
  • Male
  • Fish Hoek
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups (1)
  • Photos (27)
  • Photo Albums
  • Videos

Mickey Theunissen's Friends

  • Mark
  • Karen Kemp
  • Hennie Cronjé

Mickey Theunissen's Groups

 

Mickey Theunissen's Page

Latest Activity

Dine Potgieter commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Storm approaching

"Pragtig - 'n goed-uitgevoerde S&W is die fotografie-ekwivalent van 'n goeie "peaty small island single malt" in whisky-terme..."
6 hours ago
Tina le Grange commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Storm approaching

"Mickey, Hennie herinner ons altyd aan swart, swarter en wit, witter;  presies wat jy hier reggekry het. Die rotse skep 'n treffende driehoek wat my oog inlei tot by die horison. Veels geluk !!!"
8 hours ago
Pine commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Storm approaching

"Pragtige foto met baie mooi atmosfeer Mickey!"
9 hours ago
Tina le Grange commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Dooievlei 2

"Skitterend Mickey, die "boom" lei my oog in van voor tot by die mooie duin en droë boompies. Fokus is pragtig skerp met mooi kleure. (By my blad, maak die foto ook kleiner oop as gewoonlik.)"
9 hours ago
Karen Kemp commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Storm approaching

"Normaalweg verkies ek n seetoneel in kleur...maar jyt reggekry om dit dramaties te maak deur puik verwerking..ek hou ook van die gevoel van diepte"
10 hours ago
Marenschia Goosen commented on Mickey Theunissen's photo
13 hours ago
Magda vd Merwe commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Storm approaching

"Absoluut pragtig, sal die kleur een wil sien."
16 hours ago
Willie Schoombee commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Storm approaching

"Mickey, jammer vir jou naam, dit was te vroeg vanoggend, weer eens kan ek sê dit is ñ pragtige foto."
17 hours ago
Tersia Weitsz commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Storm approaching

"Wow, uitstekend Mickey"
17 hours ago
Donald Daniel Jacobs commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Storm approaching

"lekker drama in die foto----- pragtig"
17 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Storm approaching

"Verruklik mooi.  Ek is nie een vir s/w foto's nie, maar hier pas dit 100%.  Dankie vir jou kennis van fotografie en kommentare wat jy met ons deel."
19 hours ago
Hans Myburg commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Storm approaching

"Baie mooi,stem saam met als van willie se Pragtige foto."
21 hours ago
Herman liked Mickey Theunissen's photo
21 hours ago
Willie Schoombee commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Storm approaching

"ickry dit is in alle opsigte van fotografie ñ uitstekende foto en ook perfek vir S/W verwerking, wat baie goeie atmosfeer na vore bring. WD!"
23 hours ago
Mickey Theunissen posted photos
yesterday
Mickey Theunissen commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

"Oppi plaas"

"Mooi geballanseerde foto. Komposisie en uitvoering is goed en derdes goed benut. BGG!"
yesterday

Mickey Theunissen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:37am on May 24, 2019, Josef Steyn said…

Hi Mickey, Ek vermoed ek het nie 'n ND filter gebruik nie. ISO was op 50 en lens op f22. Dit was waarskynlik 'n bewolkte dag. Die foto is 3 jaar gelede geneem. Ek probeer altyd eers om 'n stadige sluiterspoed te kry m.b.v. ISO en f-stop en as dit nie werk nie sit ek die polariseerder by en eers as ek dan nie regkom nie gebruik ek ND filters. (My ND filters is diè soort wat inskuif en nie opdraai nie. Klomp moeite.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html